Language
stringclasses 51
values | Source
stringclasses 724
values | Date
stringlengths 7
10
| Text
stringlengths 1
29.5k
⌀ |
---|---|---|---|
Afrikaans | sake24.com | 2008/11/21 | Dit beteken dat die verslae nie verteenwoordigend is van die land se sakesektor nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/25 | Die trust is in Julie 2005 bekendgestel en is n onafhanklike liefdadigheidsorganisasie wat geld insamel om medisyne, mediese behandeling en inligtingsessies te verskaf. |
Afrikaans | praag.co.za | 2011/07/15 | Ons vir jou, Suid-Afrika. Maar hoe lank nog? |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/08/24 | Behalwe vir die vleisprodukte bied Wolfgang ook ’n verskeidenheid tuisgemaakte produkte soos kaas, room, olyfolie, konfyt, marmelade en sappe wat alles uit die gemeenskap aangekoop word. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/01/05 | "Kerke het 'n verantwoordelikheid om voorvaderaanbidding aan te spreek," het Botha gesê. |
Afrikaans | sake24.com | 2005/09/21 | Hy het begrotings opgestel, organisatoriese strukture geskep en projekte nagevors vir moontlike finansiering van "oorsee". |
Afrikaans | sake24.com | 2007/02/13 | “Die onderwysstelsel ondersteun nie entrepreneurskap as ’n loopbaan nie,” lui die verslag. “Dit word gesien as iets wat jy doen wanneer jy nie ’n werk kan kry of ’n beroep beoefen nie.” |
Afrikaans | praag.co.za | 2011/09/14 | "Dit is geheel en al onaanvaarbare gedrag," het Gordhan vandag aan die media gesê tydens die oorsig oor plaaslike regeringsbegrotings en -uitgawes. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/11/05 | ’n Besluit deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) vroeër vanjaar dat slegs ses spanne voortaan in die Premierliga sal speel, het glad nie die turksvy waarmee die land se rugbybase al jare lank worstel, se dorings getrek nie. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/06/14 | Mens vermoed dat meer as net ’n paar van dié “hoë-opbrengskoersgevalle” dalk hul dividende verlaag of terughou om hul balansstaat in die huidige ekonomiese klimaat te versterk. |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/04 | “Daarom het ons as produseerders besluit op Cape Ruby, Cape Tawny en Cape Vintage,” vertel Boets, terwyl hy sy glasie Cape Vintage Reserve Port 2007 skommel-draai en behaaglik in sy mond rol voordat dit warm in sy maag ingly. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/11/28 | “Ek is jammer om dit te sê, maar Suid-Afrika se mededingendheid, produktiwiteit en groei kom hiermee in die gedrang.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/27 | GROOTFONTEIN het verlede week sy 100ste skou luisterryk gevier en die gemeenskap het opnuut saamgespan om n groot sukses daarvan te maak. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/06/11 | Dit laat die DA met 110 uit die 210 setels in Kaapstad. Die ACDP het 7 setels in die stadsraad. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/08/11 | Daar’s duidelik baie tyd bestee aan en moeite gedoen met die binneruim. Die nuwe, blinkerige afwerking op die instrumentepaneel noem Merc “porselein”, maar dis darem nie heeltemal van gebakte klei vervaardig nie. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/11/11 | Hy sing dit en dan Blommetjie Gedenk aan My. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/02/15 | In Namibië het ons werkverliese in die myn- en visbedryf ervaar, wat hoofsaaklik die gevolg van n laer aanvraag na ons produkte op internasionale markte was, het die President gesê. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/22 | Netwerkgrootte kan nie groot diensverskaffers teen mededinging verskans nie, lui die NCC se motivering om MTC se totale oorheersing te beëindig. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/08/19 | Die veiligheidsmaatskappy se motor het hulle egter agtervolg tot by 'n plek waar Nel R1000 aan die polisie oorhandig het. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/01/20 | Intussen het Cosatu gedreig om “strate toe te gaan” as Eskom die verhoging van 35% per jaar vir drie jaar sou kry waarvoor hy vra. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/07/21 | Dan is daar nog die vierde opdrag: huis toe bestuur. Dis nog n twee en n half uur rit in die vallei terug en ons bereik eers in stikdonker die hoofpad. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/03/17 | Taxigeweld in Johannesburg is besig om heeltemal hand uit te ruk, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad, Santaco, Woensdag gesê. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/03/05 | Mnr. Sylvester Augustine, senior bedryfsbestuurder van die Ngqura-hawe wat tans na Kaapstad gesekondeer is om oor die hawe-uitbreiding toesig te hou, sê 43 operateurs is al opgelei om 4 nuwe skip-tot-kaai-hyskrane te bedryf, en 26 operateurs is opgelei om die rubberwiel- oorhoofse krane te gebruik. Verdere opleiding, gelei deur die maatskappy PMCS van Sri Lanka, duur tot September. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/15 | En toe weet ek daar is geen omdraaikans meer nie. Kook gaan ek afval kook. As plaaskind het ek grootgeword met afval, maar intussen het ek darem ook kreef- en ander smaaklike geregte geproe… En al is dit nou nie meer vandag die gereg wat ek eerste sal noem wanneer mense met my praat oor kos nie, gril ek beslis nie by die aanhoor van die woord nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/09/12 | Die probleem gaan volgens 53% van deelnemers aan die studie binne die volgende vyf jaar vererger en net 23% was optimisties dat die situasie omgekeer gaan word. Uit die meer as 107 terugvoerings wat die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) ontvang het wat die studie namens die NEF onderneem het, het 96% van die maatskappye gesê dat Namibië n tekort aan persone met spesialisvaardighede het, terwyl 51% gesê het dat n ernstige tekort heers en 45% gesê het dat die tekort baie ernstig is. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/06/09 | Mnr. Anton Marx, finansiëledienstebestuurder van Edgars, sê wat Edgars betref, word binne die raamwerk van die Kredietwet opgetree. “Die verhoging van kredietlimiete word net toegestaan as die klant daartoe instem.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/09 | Die middelpunt van Sondag se gedenkbyeenkoms is die aflees van die name van die slagoffers van die aanval. Dit voorval is n ikoniese geleentheid met n opname wat getoon het dat byna 97 persent van alle mense in die VSA presies kan onthou waar hulle was toe hulle die nuus van die aanval gekry het. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/04/29 | Die JSE het in tandem met ander aandelemarkte gister teruggesak. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/03/06 | Hulpbronindeks: +4,9%, 49 689 |
Afrikaans | republikein.com.na | 2009/10/27 | Daar is niks beter as om buite, omring deur ’n muur wat hoog genoeg is, te stort terwyl twee mopaniebome wat in die buitelug badkamer groei, se blare die ergste sonstrale verberg. Die Khowarib-gebied spog met ’n wye verskeidenheid wildsoorte – kameelperde, leeus, gemsbokke en springbokke om net ’n paar te noem – asook die wêreld se grootste konsentrasie van swartrenosters wat wild voorkom. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/09/12 | Die Regering sal alles moontlik doen om n bevorderlike omgewing te skep om NIP se sukses as n mediese laboratorium te verseker, het die Minister gesê. |
Afrikaans | sake24.com | 2006/01/06 | Hy reken in gebiede soos Hatfield, Sunnyside en Arcadia is die vraag na studentebehuising hoog. "Hier word woonstelle byvoorbeeld goed geadministreer en dit het goeie waarde. Daar is ook 'n groot mark vir kommunes." |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/11/09 | Maar ek was hoogs de foeter in oor die opsetlike en minagtende negering van Afrikaans. Ek sou raai dat die oorgrote gros rugbyspelers in Suid-Afrika Afrikaanssprekend is, dat 75% plus op die rugbypawiljoene en voor die TV’s Afrikaanssprekend is, maar dat SuperSport en SARU nie eers ? poging aanwend om hul talrykste klant en ondersteuner in ag te neem nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/11/11 | Eienaars Jan en Christine Ackerman, bekende voormalige Namibiese krieket- en hokkiespelers, voel genoop om die asemrowende uitsig nie net vir hulself moet hou nie, maar met ander natuurgeesdriftiges te deel. Namib’s Valley of a Thousand Hills is sowat 180 km vanaf Windhoek op die Gamsbergpad na die kus geleë. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/10/09 | Van der Vyver het op 'n plaas buite Ladismith in die Kaap grootgeword en ná skool 'n BCom en hoëronderwys-diploma aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/12/16 | Sy het vir my n depositostrokie van N$14 500 deurgefaks, maar op ons bankstaat het net N$4 500 gewys. Sy het sowaar die depositostrokie vervals deur die syfer 1 voor die N$4 500 op die depositostrokie in te skryf. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/05/24 | Daarna het sy en haar verloofde n gelukkige bestaan by n lodge in Kavango gevoer. In 1997 is hy oorlede en Belinda het by n sendinggroep aangesluit. Omdat sy geen inkomste gehad het nie, het sy al haar polisse, pensioen- en mediesefonds gestaak. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/15 | Dit het die tuisspan gemaklik laat rus met die telling op 20-10 en aan hulle momentum gegee wat ook na die tweede helfte oorgedra is. Labuschagne, wat saam met sy flankmaat Phillip van der Walt van die tuisspan se uitblinkers was, het sy tweede drie gaan druk en die haker en kaptein Adriaan Strauss het die bonuspunt kort daarna behaal. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/12/07 | Blue Label besit deel van Africa Prepaid Services, wat in 2008 ’n verspreidingsooreenkoms van tien jaar met Multi-Links onderteken het. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/01/14 | Voed jouself op ten opsigte van finansiële kennis. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/03/24 | FirstRand, wat die mark teleurgestel het met sy tussentydse vertoning, het met 3,28% kop opgetel tot R12,60, maar moet nog ’n ver paadjie loop na sy hoogste vlak van R17,74 in September verlede jaar. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/10/22 | Volgens mnr. Libolly Haufiku, administratiewe hoof die RDP, het die party geen bedankings van die twee kandidate ontvang nie. Oor ongelukkigheid oor die vasstel van stempunte, het mnr. Ndjarakana beklemtoon dat hierdie ’n gedesentraliseerde proses is, wat beamptes in elke kiesafdeling in samewerking met deelnemende partye behartig. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/07/01 | Die Namibiese polisie se hulp is ingeroep ná n soldaat wat glo selfmoord gepleeg het, se lyk deur familielede ontvang is. Hulle het vasgestel dat geen lykskouing gehou is nie. Die soldaat is van agter in die kop geskiet. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/08/19 | Watt sê dit gaan egter nie ’n dramatiese ommekeer wees nie, maar eerder ’n geval van huispryse wat maandeliks boontoe kruip. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/01/12 | Dit is hierdie oppervlaktes wat waarskynlik eerste tekens van verweer sal toon. Om seker te maak dat jou geld oordeelkundig bestee word, hou in gedagte hoe die meubelstuk gebruik gaan word as die verskillende tipes oppervlakmateriaal oorweeg word. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/09/08 | "Daar is tekens dat die man elders vermoor is en die lyk later langs die pad uitgegooi is." |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/31 | Vakansie met Anne en Johan in Julie 2011, heet H. de Waal se mooi kiekie geneem deur die natuurlike boog van n boom. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/10/24 | Maar synde in baie opsigte my pa se kind, en aangevul deur ’n bepaalde literêre agtergrond, is ek ook krities van aard, veral wat enige gebruik van die woord, gesproke of geskrewe, betref. Voor die hand liggend, dus, dat ek dikwels baie krities is sover dit die kerk aangaan. Dit geld sowel die verkondigde Woord as die mededelende woord. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/05/18 | Hannelie van Riversdal in Suid- Afrika skryf: |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/13 | Val is deel van die leerproses en fietsry gaan gewoonlik met n paar skrapies gepaard. Ouers moenie te veel daaroor bekommerd wees nie, se Achim Schmidt van die Duitse Sportuniversiteit in Keulen. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/11/20 | Sy naderhou op dié syfer drie het sowat 30 meter van die blikkie af te lande gekom en Mulroy het later erken dat hy ongemaklik was met die lengte van sy sethou. “Dit was omtrent van hier af tot by die parkeerplek. Ek het gedink daar is geen manier dat ek daardie sethou sou inkry nie.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/11/10 | Volgens me. Anna Jonas, die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste se hoof gesondheidsprogramadministrateur, is die Ministerie verantwoordelik vir die multisektorale koördinering vir MIV/ vigsdienste in die land. Kontrole en evaluering is belangrik in die reaksie op MIV/vigs in die land en die bekendstelling van hierdie studie is n prysenswaardig, het sy gesê. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/15 | “Maar hy hét ook ‘n positiewe vormingsinvloed op my lewe gehad. Mens kritiseer soms die wyse waarop jy grootgemaak is, maar dis tog hoekom jy juis gekom het waar jy is.” |
Afrikaans | sake24.com | 2009/10/18 | Pieters sê die proses om vas te stel in watter van die entiteite beleggers se geld geëindig het, is amper voltooi. Die boeke was in ’n chaos weens leningsrekeninge tussen die verskillende maatskappye binne Kingfin en die omskakeling van sommige beleggers se leningsrekeninge in aandele. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/10/20 | Die VSA loop natuurlik die verste voor met 62.14% Twitter-gebruikers en meer vroue (53%) as mans (47%) kwetter op die netwerk. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/06/14 | Die grootste aspek van hierdie belofte is moontlik om akademies te presteer. Van die meisies en seuns wat in 2007 en 2008 hul belofte afgelê het, het 17 in 2010 hul Junior Sekondêre Sertifikaateksamen afgelê. Meer as 80% was suksesvol in die eksamens. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/10/12 | Maar die een aand staan hy op die agterstoep en gesels met haar, en dis so al hy hoor die gesprek in stereo. Hy loer oor die heining en met die besef hy gesels met sy buurvrou begin hy die huis in leopard crawl. “Sy lyk g’n niks soos daai kiekie op die internet nie, ek sien haar mos wanneer sy die vullis uitneem.” |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/10/25 | Vir Christene wat voel dat die mens in terme van die Bybel en veral die Tien Gebooie moet handel, is die idee van so 'n bevryde Afrikaner, wat hom bokant die wette van die vervallende nuwe Suid-Afrika ag, dalk angswekkend en immoreel. Maar die houvas van die Christendom op die staat was nog altyd taamlik prekêr, behalwe miskien tydens die Middeleeue toe die Katolieke kerk se invloed op sy grootste was. Die staat is op sy beste 'n heidense maaksel wat van die Grieke en Romeine afstam en in sy mnderne gedaante deur die Verligting en die ateïstiese Franse revolusie geskep is. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/04/22 | Hierdie duur steenkool het bygedrae tot die R 8,3 miljard tekort in 2009/10. Die groot steenkoolverskaffers het die Parlement meegedeel dat hulle meer as gewillig is om steenkool te lewer teen die vasgestelde prys, maar dat Eskom weier steeds en maak eerder gebruik van korttermyn kontrakte. |
Afrikaans | sake24.com | 2007/12/13 | Mnr. Roger Kebble het R&E laat weet hy gaan geen verdere betalings doen nie aangesien R&E hom geld skuld. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/12/14 | Die saak hervat vandag nadat beide die staat en verdediging die kans gegun is om argumentshoofde teen 11:00 by die hof in te dien. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/11/29 | Van Rhyn het egter ’n groot verrassing gekry toe hy die aggressiewe en gespanne leeuwelpie tussen sy skape gekry het. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/01/13 | Nersa wou by Mlombo weet waar die geld vandaan moet kom om vir dié ekstra gratis elektrisiteit te betaal. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/12/29 | Gedurende die jaar sal DASUP braaivleise, danse en uitstappies reël. |
Afrikaans | sake24.com | 2008/06/17 | Dié bestuurders kan onverhoeds betrap word sou markomstandighede verander, wat volgens Mphaphuli gou kan wees te oordeel na historiese bewegings. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/10/24 | Die Guangzhou- militêre distrikshospitaal het gesê die tweejarige Wang Yue is aan brein- en orgaanversaking dood. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/06/12 | Ons situasie skree om oplossings, het hy benadruk. Ons moet antwoorde vind, nie net vir ons oorlewing vandag nie, maar om ons voor te berei op sakegeleenthede wat onvermydelik na ons kant gaan kom. Hierdie proses vereis ondersoek en gedetailleerde beplanning. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/02/22 | Heelparty ruveld- en putjie-oppervlaktes is reeds beplant en wys n groen skynsel. In dié vroeë stadium lyk dit al asof Peter Matkovich, die ontwerper en ontwikkelaar van die gholfbaan, homself oortref het. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/03/03 | Nog ’n vreemde daling is die werkloosheidskoers onder wit mense, wat van 4,1% in die derde kwartaal tot 3% gedaal het. Dit beteken daar is landwyd net 63 000 wit werkloses – ’n daling van 29,2% teenoor die vorige kwartaal. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/22 | Smith is vroeër vanjaar met die Ierse sangeres Morgan Deane getroud. |
Afrikaans | sake24.com | 2006/11/22 | KAAPSTAD. – Spar, eens die vlagdraer van geriefswinkels in Suid-Afrika, wat met sy Kwikspar-winkels ’n nis oopgeskop het in woonbuurte, word deesdae bietjie gedruk deur die mededingers wat in sy spore gevolg het met dié winkels wat gemik is op die tydsarm moderne mens. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/05/04 | Dit plaas n hoë premie op doeltreffende bedrywighede en sal operateurs aanmoedig om meer aandag te gee aan kwessies soos dryweropleiding, voertuig instandhouding en die kontrolering van banddruk, sê hy. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/09/16 | Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid in die metroraad, is hierdie ‘n verdere bewys dat die plaaslike ANC geensins belangstel om in ‘n gees van versoening op te tree nie. Hierdie is die ANC se oudste truuk: Om die aandag af te lei van die finansiële ramp wat hulle vir die hoofstad geskep het, wend hulle hul tot naamsveranderinge. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/03/13 | Dit, het Dempers gesê sal groot beleggings en samewerking vereis om ‘n sterker vervoernetwerk te skep, sterker en uitgebreide spoornetwerk en voldoende laai en aflaai fasiliteite. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/29 | Indien die Nasa-span iets van nader wil bestudeer, kan Curiosity die rots of klip met die robotagtige arm gryp, n gat daarin boor en wanneer dit n poeierwolk van stof vrylaat, word dit opgevang en in twee houers op die robot geplaas waar instrumente die stof ontleed. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/06/22 | Kaapstad. – Die pensioenfonds van staatswerknemers (GEPF) plaas die eienaarskap van sy bates terug vanaf die openbare beleggingskorporasie (OBK), het me. Maemili Ramataboe, die fonds se hoofbestuurder, Maandag gesê. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/07/01 | ’n Motorbomaanval in Kirkoek in die noorde van die land het gister minstens 25 lewens geëis en 40 gewond. Die stad word beskou as ’n moontlike vlampunt tussen die Sjiïties-geleide sentrale regering en Koerde. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/07/20 | Mej. Persoonlikheid wat ook in die kompetisie aangewys gaan word, gaan met N$1 000 beloon word. Al die aanbiedings tydens die uitdunne en in die eindstryd sal deur Joggie behartig word. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/01 | Markötter het vooraf die kapteinskap vir die toer na Nieu-Seeland aan Danie Craven belowe, maar kon nie sy medekeurders oortuig nie. Flip Nel, kaptein in die toetsreeks teen die Wallabies in 1933, is as kaptein aangewys, met Craven as onder-kaptein. |
Afrikaans | praag.co.za | 2011/02/22 | Vir die enkele uitsonderings wat graag swets, skree, beledig en die geselsforum as 'n platform sien vir vervelige beuselagtighede, het ons opgemerk dat die invloed wat ons uitoefen blykbaar so 'n probleem raak, dat sulke bydraers dieselfde adres gebruik onder allerlei skuilname! |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/05 | Elke deelnemer is vir sy eie hengellisensie verantwoordelik wat teen N$15 by die Ministerie van Visserye en Mariene Hulpbronne op die dorp verkry kan word. Enigiemand met sy eie skiboot wat wil deelneem, is baie welkom, sê mnr. Johnny Wilckens, een van die organiseerders. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/27 | - dpa |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/30 | Far from Home bestaan uit twee kort stukke geskryf deur pas afgestudeerde studente van die Universiteit van Kaapstad. Die eerste is Private Nightmares. Die skrywer en regisseur is Thenjiwe Stemela. Die tweede is (The voyage of) Klein Adam en die Kaptein met Richard September en Ryno Keet in die rolverdeling. Dit word van Dinsdag 13 tot Donderdag 15 Desember opgevoer. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/31 | Op die soort vrae was die fonds glo nie voorbereid nie. Beide mnre. Matjila en Hattle het egter benadruk dat ook pensioenarisse duidelikheid oor die vraagstukke soek. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/08/19 | Van die tegnieke kan gebruik word om 'n bekende persoonlikheid se DNS van 'n gebruikte plastiekkoppie of sigaretstompie te oes en 'n speekselsmeer te vervaardig wat aan genetiese toetse onderwerp kan word. Voorgeslagte en die risiko van sekere siektes kan so bepaal word. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/11/09 | Soortgelyke klagtes teen ander amptenare van die MDC is reeds uit die hof gegooi en Bennett se inhegtenisname verlede maand het Tsvangirai aangemoedig om die eenheidsregering van Zimbabwe vir drie weke te boikot. Dit is in ‘n poging om die spanning in die magsdeling uit te wys. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/11/03 | Die kerndryfveer van MTC se hangende hersieningsaansoek in die Hoërhof is volgens mnr. Ekandjo om die belange van verbruikers te beskerm. Die opsie om n interdik te bekom, is volgens MTC bloot laat vaar op grond van die NCC se advies dat gratis oproepe en SMSe nie nou geraak word nie. Ons kliënte is nie opgesluit in hul eie netwerk nie, het mnr. Ekandjo gesê. Hulle het n keuse gemaak op grond van die produkte wat ons bied, en keuse is die enjin van mededinging. Teenstanders leo is as n buitelandse maatskappy met geen vergelykbare beleggings nie bestempel. Mnr. Ekandjo het leo ook openlik uitgedaag om te sê hoe ver hy met die vereiste werwing van bemagtingsvennote is. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/07/15 | Aangesien heelwat kerke en organisasies meer betrokke is by die bekamping van MIV/vigs en vrywillige werk by gevangenisse en hospitale doen, het Jubilee Ministries die nood raakgesien van soveel minder bevoorregte kinders wat onvervulde behoeftes het. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/04/13 | Basson is twee dae na die voorval in hegtenis geneem. In haar uitspraak het Regter Shivute gesê dat die oorledene in die fleur van haar lewe was en aan die hand van n persoon wat aan haar bekend was om die lewe gebring is en dat Basson die moord sowel as die verkragting beplan het. |
Afrikaans | sake24.com | 2007/12/11 | Tiger Brands, die Suid-Afrikaanse maatskappy wat beboet is weens die vasstel van broodpryse, se aandeelprys het met R1,95 of 1,1% gedaal tot R175. – Bloomberg |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/01/20 | Moltreine het hulle deure op die ongewoon vroeë tyd van vier voormiddag geopen en het aangedoen by perronne wat so volgepak was dat kondukteurs geweier het om die deure oop te maak maar deurgedruk het na die volgende stasie. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/09/03 | verskyn Sigmund Freud se Nuwe inleidende lesings tot psigoanalise waarin hy die funksie van verdringing (repressie), versugting en drome verder verduidelik. In hierdie jaar korrespondeer Freud met Einstein oor die implikasies van oorlog en Hitler word ’n magtige persoon in Duitsland. In hierdie tyd benadruk Freud dat ’n droom ’n wensvervulling is oor dit wat nie in die werklikheid bestaan of beleef kan word nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/12/14 | Keetmanshoop se vier seunsgimnaste het 23 medaljes gewen, terwyl 15 meisiesgimnaste met 26 medaljes weggestap het. Die klub het vanjaar 74 gimnaste gehad en 36 voorskoolse gimnaste wat by die Fun Gym groepie afgerig word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/01/27 | Ons is gemoeid met The School for the Hearing Impaired en Moses van der Bijl Primary School en wil albei skole gelukwens met die orde wat daar heers en die algemene vriendelikheid en netheid. Wat ons betref, is dit die kern van dissipline. Dit is louter plesier om met dié twee skole gemoeid te wees. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/12/06 | ‘n Nasionale span is hy beslis nie. Met Afrikaners soos ek het die Bananas en inderdaad die ANC op dees aarde niks uit te waai nie, en ek vermoed laasgenoemde geld ook vir Xhosas of bruinmense. Nasionalisme is immers nie iets waarmee die gemiddelde Afrikaan of selfs Benni McCarthy hom gemaklik voel nie. McCarthy speel veel eerder vir sy Europese klub as om homself in die verleentheid te kry deur vir die patetiese Bananas uit te draf, net om 100% gewaarborg te wees om ‘n loesing te kry. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/06/17 | Daar is ruimte vir die uitbreiding van olie-ontginning en navorsing in geologie, het sy gesê. Ook in biotegnologie, nano-tegnologie en -wetenskap en klimaatsverandering. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/04/10 | DIE Karakoelraad van Namibië moet oorweeg om permanente administratiewe personeel aan te stel wat verantwoordelik en deursigtig is en die pligte van die raad kan uitvoer, het die parlementêre portefeuljekomitee belas met openbare rekeninge gesê. |
Afrikaans | sake24.com | 2011/11/20 | die president was, in die openbaar sy steun daarvoor uitgespreek het. Die transaksie het Bunker Hills met ’n belang van 35% gelaat, waarvan in die nuwe struktuur dus min sal oorbly. Bunker Hills en Holcim het vroeër ’n tussentydse hofbevel gekry om die aanvaarding van dié reddingsplan te keer. Die saak kom weer teen die einde van die maand voor. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/09/11 | Deelnemers moet wys dat hulle nie net “ambulansjagters” is nie. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/22 | “As jy 1?000 ha grond het, wil ons 800 ha daarvan hê. En ons gaan nie daarvoor betaal nie, want ons het nie geld nie. |
Subsets and Splits