text
stringlengths
65
133k
timestamp
stringlengths
20
20
url
stringlengths
23
476
Ondertitels "Family Guy" Saving Private Brian - ondertitels nederlands 1CD srt (dut) Family Guy ondertitels Nederlands S05E04 "Family Guy" Saving Private Brian S05E04 Nederlands ondertitels (2006) 1CD srt Family Guy 5x04 - Saving Private Brian.srt (25940bytes) laat voorvertoning zien Family Guy 5x04 - Saving Private Brian.avi | 184085050 | Film bestandsnamen Family Guy S05E04 - Saving Private Brian.avi | 183500800 | Film bestandsnamen Family Guy 5x04 - Saving Private Brian 23.976 FPS compboy @ 17-02-2009 . 3258x ( 20-11-2017 ) . 1.0 / 10 (1stemmen) . Toevoegen aan favorieten . Corrigeer ondertitel Family Guy [5.04] Saving Private Brian.avi 1CD 19-06-2012 1055x 0.0 0 Family Guy 5x04 1CD 08-11-2005 1526x 0.0 0 Symers (a) Film-details Film-waardering:7.7 / 10 (953)
2017-11-21T01:14:11Z
http://www.opensubtitles.org/nl/subtitles/3442622/family-guy-saving-private-brian-nl
 Verleng die Lewe van Wimpers! - Sunny Fly Beauty Net oop 'n paar dae van wimpers , die bottel mond is geblokkeer; Gom verouder te vinnig om 'n paar keer te gebruik; Na die opening van 'n week, die gom sal nie vashou nie, die bogenoemde totaal, wimpers is so duur, dink al die pyn. So hoe om die lewe van wimpersgom uit te brei? Ek dink die baas van ciliary is baie nuuskierig om te weet, ons sal vandag praat. Metode van die behoud van gom Voor die aankoop, raadpleeg die gebruiksdatum van gom "onopgemaakte" en "onopgemaakte". Die stoor metode na opening Die gom word gewoonlik in klein aluminium sakke met die droogmiddel verkoop. Om te verhoed dat gom veroudering veroorsaak word deur vog, moet ons die vuil op die spuitpunt en botteldop skoonmaak. Ons moet die deksel aantrek en die aluminiumsakkie verseël en opstaan ​​in die skaduwee (teen 19-23 grade van duisternis). Stoor in die onopgemaakte staat Die gom sal geleidelik verouder, dus is dit wenslik om 'n goeie gebruik van die gom te behou. Ideaal gesproke sal dit een maal per maand verander word. As dit spaarlap is, kan dit in die verkoeling gestoor word oor 10 ℃ temperatuur van skoonheidsmiddels. Daar is egter geen humiditeitsbestuursfunksie in die verkoelde stoorkamer van skoonheidsmiddels nie, en ons moet aandag gee aan temperatuurbestuur en onthou om nie stoor die yskas of vrieskas in die huis. Omdat die gemiddelde yskertemperatuur te laag is, veroorsaak dit dat die binnekant van die gomhouer blootgestel word. Die "te lae temperatuur" kan die veroudering van die gom versnel, of die oorspronklike prestasie beskadig. As daar nie 'n stoorkamer vir skoonheidsmiddels is nie, is dit beter om dit gereeld te koop sonder dat daar spaargom nodig is. Die regte manier om die gom oop te maak 1. Die eerste stap is om die gom wakker te maak en sowat 'n minuut (60-90 keer) die gom saggies te skud. 2. Doen vertikale druppels gom wanneer drup gom om te verhoed dat die bottel mond gomresidu het. As kontak met lug oksidasie veroorsaak, sal dit die gebruiksduur van gom verminder en versigtig wees om dit af te vee voor en na gebruik. 3. In die proses om gom te gebruik, moet ons die beginsel van minder druppel, 1-2 druppels, veral in die somer hou; 4. Druk die lug uit die waterbottel saggies totdat die gom nie meer oorloop nie, trek die bottelkap vas en die staalnaald in die dop reageer nie met die gom om te verseker dat die gom nie geblokkeer word nie; Plaas die yskas na gebruik by kamertemperatuur en verkoel by kamertemperatuur van 10 grade Celsius. Wanneer jy dit moet gebruik, verwyder die gom vir 10 tot 15 minute om na normale temperatuur terug te keer en dan weer te skud. Ten slotte, as die hoeveelheid wimpers gom klein is, word dit aanbeveel om die klein bottel gom te koop. Regte maniere om die wimpers van die wim... As jy jou wimpers mooi wil kry, moet jy ... Is die Real Mink Fur Bashes Crulty Free Hoe om die Fake Eyelash Glue te los Hoe om die Real Mink Lashes te versorg
2020-06-07T06:38:44Z
https://af.sunnyflybeauty.com/blog/prolong-the-life-of-eyelash-glue.html
Pavan Residency Hotel Tumkur - Reviews, Photos & Offers kunigal road, banashankari road, near apoorva service station Tumkur India 572102 atPavan Residency Login to discover who else travelled to Pavan Residency Manjunath AddharVerified Guest 4 / 52017, 17 Nov
2017-12-13T04:00:42Z
https://www.goibibo.com/hotels/pavan-residency-hotel-in-tumkur-8778998060063306852/
26 Augustus – Vryspraak deur die geloof | Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika 26 Augustus – Vryspraak deur die geloof geskryf deur NHKA | Maandag, 26 Augustus, 2019 | Dagstukkies Genesis 6: 5-8; Hebreërs 11: 7 In die verhaal van Noag word dit nog eens duidelik dat geloof die grondslag is waarop ’n mens se hoop gebou word. So word dit ook ’n bewys van dit wat nog nie gesien kan word nie. Teen die tragiese agtergrond van die feit dat die mense so ontaard het, dat dit God selfs berou het dat Hy mense geskep het, kry Noag die opdrag om met die bou van ’n skip te begin. Mense het dit seker met minagting bekyk, en Noag moes maar teen alle bespotting in voortgaan met die opdrag. En weer eens beklemtoon die briefskrywer: Omdat Noag geglo het, het hy God gehoorsaam. Al moes hy volhard sonder om te sien of te verstaan. Die uiteinde was ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant het sy gehoorsaamheid die sondige wêreld veroordeeld laat staan. Aan die ander kant begin ons iets sien wat later ʼn kernbegrip van die geloof sou wees, naamlik vryspraak wat deur die geloof kom. So word mense wat vashou aan die beloftes erfgename van God se genade en vryspraak. Ten spyte van die hartseer oor die verdorwenheid van daardie geslag en van die wêreld, kies God tog om Noag en sy gesin te begenadig en weer opnuut met hulle ʼn verbond te sluit. God se wil bly so onbegryplik diep en sterk, gevul met genade. God wil vir ons ʼn God wees sodat ons vir God sy volk kan wees. Geloof vra van ons om vas te hou aan wat nog nie gesien kan word nie, om God onvoorwaardelik te vertrou dat die hoop wat God in ons gewek het, in die geloof reeds in Christus vervul is, en dat dit ook sal lei tot die vervulling wat op ons wag. Ons moet egter ook verstaan dat dit gehoorsaamheid vra, selfs wanneer ons dalk nie die sin van gebeure kan verstaan nie.
2019-09-22T04:29:27Z
https://nhka.org/26-augustus-vryspraak-deur-die-geloof/
Membraan standaard of snel Tomos a35. 4x m5x25 inbus + 4x kartelring U recenseert: Bout set Membraan / spruitstuk. Tomos A35
2019-10-15T04:43:29Z
https://www.tomos-parts.nl/revival-met-a35-motorblok/motor-delen/cilinder/boutset-membraan-spruitstuk-tomos-a35
Wim Hof Iceman Week 4 Review week 1-3 - Wim Hof Ademhaling - Wim Hof Methode Geplaatst op 3 november 2015 3 november 2015 Auteur Johan LodderCategorieën Wim Hof Method [EN]Tags Wim Hof Iceman, Wim Hof Method, wim hof method review, wim hof training Vorige Vorig bericht: Wim Hof Podcast Joe Rogan
2019-05-22T09:06:27Z
http://www.wimhofademhaling.nl/wim-hof-iceman-week-4-review-week-1-3/
Favorable Design Of Bathroom Vanities In Los Angeles Arresting 30 Vanity Sink Notable Target Bathroom Vanity Awful Bathroom Vanity Makeover Arresting Bathroom Vanity 24 Inches Wide Notable 58 Bathroom Vanity : Chocolateville.org Search Results of Favorable Design Of Bathroom Vanities In Los Angeles Arresting 30 Vanity Sink Notable Target Bathroom Vanity Awful Bathroom Vanity Makeover Arresting Bathroom Vanity 24 Inches Wide Notable 58 Bathroom Vanity Enchanting Photo Mirrored Vanity Tables Lehua Kyllikki vanity, 2017-12-30 20:47:28. Delight Photos of Bathroom Vanities 60 Inch Silva Vinh vanity, 2017-12-30 18:39:41. Glorious Photograph of Vanity Room Fort Worth Giolla Fhaolain vanity, 2018-01-01 00:22:18. Enormous Photograph of Virtu Bathroom Vanity Ivona Gita vanity, 2017-12-31 22:33:53. Gratify Art 30 Bathroom Vanity With Drawers Euanthe Alya vanity, 2017-12-30 23:42:01. Excellent Picture of Pedestal Vanity Anushka Banister vanity, 2017-12-31 04:36:12. Glamorous Design Led Bathroom Vanity Light Rajya Maureen vanity, 2017-12-30 16:24:46.
2018-06-20T03:47:09Z
http://chocolateville.org/search/favorable-Design-of-bathroom-vanities-in-los-angeles-arresting-30-vanity-sink-notable-target-bathroom-vanity-awful-bathroom-vanity-makeover-arresting-bathroom-vanity-24-inches-wide-notable-58-bathroom-vanity
skryfblok: Afgeskeepte kunstenaar Afgeskeepte kunstenaar Dit voel aanmatig om myself 'n kunstenaar te noem, maar ek het onlangs weer besef dat dit is tog die kern van wie ek is. As kind het ek ure en ure om gesit en prentjies teken en stories vertel. Op skool was ek geken as die outjie wat mooi kan teken. En pouses het ek vir my vriende stories vertel--lang "drome" wat ek die vorige aand gedroom het, maar ons het almal geweet dit was net stories wat ek daar op die dag opgemaak het. Maar dit was die getekenry waarvoor ek die meeste bekend was. En dit is juis hierdie getekenry was ek nou al vir jare afskeep. Sedert ek my graad in Grafiese Ontwerp voltooi het, omtrent 15 jaar gelede, en van studierigting verander het, het ek byna geen meer visuele kuns gemaak nie. 'n Prentjie een of twee keer per jaar, en doodles in my notaboek tydens vervelige vergaderings is nie 'n uitlewing van my kunstige self nie. Ja, daar is ander maniere waarop ek my visuele kreatiewe sappe aan die brou kry--fotografie, byvoorbeeld. Ek neem gereeld fotos en verbeter die foto dan met grafiese programme (Grafiese Ontwerp kom steeds handig te pas), maar om iets af te neem, is baie anders as om iets te teken. Om 'n foto te neem is om 'n estetiese oomblik te herken en dan vas te vang. Om te teken of skilder is om die estetiese oomblik te maak. Die verskil is soos om 'n fliek te kyk of die boek te lees. Laasgenoemde vereis veel meer persoonlike inset, as eersgenoemde. Hiermee bedoel ek geen afbreek aan fotografie as kunsvorm nie. Ek noem myself nie 'n fotograaf nie. My mooi fotos het minder te doen met my fotografiese vaardigheid, en baie meer te make met my Grafiese Ontwerp agtergrond. Ek verstel aan my fotos om hulle mooi te kry. En 'n mens kan jouself allermins 'n fotograaf noem wanneer jy fotos met jou selfoonkamera neem, soos in my geval. Terug by my behoefte aan kuns maak: 'n Paar weke gelede luister ek na 'n uitmuntende preek deur Greg Boyd wat een van daardie oomblikke-van-verheldering ("enlightenment") vir my ingehou het. Die preek handel oor die Skeppingsnarratief: Ek raai dit beslis aan. Jy kan dit hier aflaai en luister. Boyd se aanmoediging aan die einde van die preek is dat aangesien ons in die beeld van die Lewende God geskape is, ons juis ons lewendigheid moet vier. Wat is dit wat jou maak lewendig voel? Die sielkunde vra die vraag soms anders: watter aktiwiteit maak jou vergeet van tyd? Vir my is die antwoord wanneer ek teken. Wanneer ek besig is om kuns te maak, dit is wanneer ek "flow" ervaar, en vergeet van alles om my, en net "is". Daarom het ek besluit om 'n punt daarvan te maak om meer te teken. Ek wil nie vir myself ten doel stel om groot kunswerke, reuse skilderye, of so iets nou te maak nie. Ek het veels te veel ander dinge wat prioriteite is en my aandag vereis. Maar ek wil meer kuns maak. Al is dit net doodles. Ten minste een keer 'n week moet ek sit en iets teken. 'n Blom, of 'n appel, of 'n vis, of 'n gesig, of 'n ding. Net iets. So sedert verlede week het ek daarmee begin. Hier is 'n paar van my skribbels tot dusver. Posted by Skryfblok at 08:20 Some things I did in March 2015 Some things I did in January & February 2015
2018-07-20T12:26:59Z
http://skryfblok.blogspot.com/2015/07/afgeskeepte-kunstenaar.html
���� Orcs Must Die! 2 ����� ������� Gears of War 4������� ������ ����� ���� ����������������������������������� ���������������� ������������������������������� ���������� �� �������� ��������������� ���������������������� ����������������������� �������������������� ���������� ��������������������������������������������������� ���������� �� ����Orcs Must Die! 2 ��������: Orcs Must Die! 2 PCX360PS3����: ������, ���������, ������ �� �������� ���������: Orcs Must Die�����������: �������������������: Robot Entertainment��������: Robot Entertainment���� ������: 30 ���� 2012����� ����: http://www.robotentertainment.com/games/omd2 Orcs Must Die! 2 - ��� "��������" ����� 7 ������� 2012 | 8 ���. 38 ���. ��� ��������� ����������� ����� �� ������� "����������" Orcs Must Die! 2 - Announcement Trailer 5 ������ 2012 | 56 ���. �� ���� ����� �������� � ������ ����� � ����� ����������. ���������� ���������� ������ �� �����������! ��������: 1������� �� Orcs Must Die! 2 ���������� � ����-��������:28.08.2012��� ������� (1): ������� ������ / ������� � �����������: 2 ������ ��� Orcs Must Die! 2 ������� > Orcs Must Die! 2 ������ "���������" �9 (180) 2012 | �����: ����� �����������Orcs Must Die! 2 ����������, ��� ������� ���������� ����� ����� �������� �� ������ �� ��, ��� ����� ���� ��� �������� ������, �� � ��� ������������ ���� ����� ������������ �� �������� �������. ��� ��� ����� �� �����, ������� � ������������� ����, ������� ���� ��� ������ �� ���������� ���������. ������ �������� Tower Defense �� ����� ������ ��� �������� > Orcs Must Die! 2 07.08.2012 | 22:31 | �����: ��������� ����������������� ����� ������������� ������ ������� � tower defense � ��� ����� �� ��������, ������� � ����������. (19) ����� ����������: 15 ����������� � ���� 08.04.2012 | 23:38 KRAUSER1991 [59728] ������ �����, ����� ���� �� ������. ����������, ���������, �������������. ����� ��� �� ������ ������ ���� �� �� ��������. �������� 6 �� 7 14.04.2012 | 06:34 Nuclear_Stri [174313] ����� ������� ��� ������� Survival ���, ������� ����������� �� ����� �������� ���� ������ �� ������� �������� 0 �� 1 05.05.2012 | 16:49 Mifistofel [175611] ��������� ��� ����� �������� 4 �� 5 30.05.2012 | 18:16 K.O.G.777 [174439] ���� ������ � ������� , ��� �� ��� ������� ���� ? �������� 7 �� 8 09.07.2012 | 04:09 OverGame [57501] K.O.G.777 ���� ������ � ������� , ��� �� ��� ������� ���� ? ������ ����, ������� ���-���� �������� � �������) �������� 3 �� 3 11.07.2012 | 00:03 Silver Black [173657] ������ ��������, ������ �� ����� ��� �����, � �������) �������� 1 �� 1 12.07.2012 | 12:45 Veles Sibir [121630] �������� ����, �������� �� �������, ������� ���-��� ������� � � �������� ������������ ����� ��������, ������������ ����� �������� �������� ��� ���� ��! �������� 2 �� 2 12.07.2012 | 12:49 Veles Sibir [121630] ������� �� ������ �� ������� ����� ���������, ������ ��������� ����� ��������� ������ � � ����������� � OmD 2 � ����� � �������� ��������, ���� �� �� ������� ��������� - �� ���������� ���� � �������� ������ ������� ��� ��, ��� ����, � �������� � ������������� ������������. ���� � ������������� � ������� ��� �� ����������! �������� 2 �� 2 20.07.2012 | 21:57 DArTAN [173296] ������� � ����� ����� ������� ��� � ��������� ����.(����� �������) �������� 1 �� 5 26.07.2012 | 01:17 russkaboy [180026] ������ � ����� ����� ����������� ��������� ����������� ����� ������ ������������������ ������������!
2016-10-26T08:36:15Z
http://www.igromania.ru/gamebase/177640/
Lion Tree Top Lodge | Reviews 20% off Get 20% off. Valid from 19 Mar 2020 until 30 Jun 2020. Lion Tree Top Lodge: Main Photos Lion Tree Top Lodge: Lion Tented Tree House 4.4 out of 5from 6 reviews for Lion Tree Top Lodge Carla L - Oct 2018 We could relax and West made as feel as home. Ons kon baie lekker ontspan en West het ons baie tuis laat voel. Jaco T - Apr 2017 Beslis nie waarde vir geld nie. Verblyf baie mooi, kos is tuna uit 'n blikkie met mayo. Atmosfeer en tente is great. Kos is nie aanvaarbaar nie, en bittermin aandag word gegee om kos voor te berei en te bedien wat by die kamp pas. Ek stel voor jy vat jou eie blikkie tuna en mayonnaise want dis wat jy bedien gaan word. Om op 'n Saterdagaand 'n blikkie tuna as voorgereg te gee en afgewaterde kerrie mince is beslis nie wat jy verwag nie nie. Die prys wat etes insluit is beslis nie die geld werd nie. Die leeus is lankal nie meer welpies nie en is al 5 jaar oud. Die foto's op die webtuiste is misleidend en nie al die foto's is van dieselfde lodge nie, dus kan jy 'n verwagting hê wat jy nie gaan kry nie. Ek sou dit beslis nie voorstel as 'n blyplek in die toekoms nie. Lion Tree Top Lodge's response We have only ever had good reports about our lodge and our food. This guest arrived with an agenda and unfortunately has proceeded to tarnish our reputation for some reason, on all social media platforms. I am of the opinion that he does this wherever he stays. He expects to pay a low rate and get a five-star accommodation. Our lions are not even two and a half yet. This is quite clear on our website. There are pictures of them when they were younger right through to how they look now. Corlize V - Mar 2017 Corlize V It was a great experience, would definitely recommend to anyone! Great experience and great food and service. Would go again. Dear Corlize, We so appreciate your lovely review. It really means so much to us to know that you enjoyed your stay. We too enjoyed meeting you both. Hope to see you again. Gill and West Paul B - Mar 2017 Great treat, friendly service and wonderful food. The lodge owners received us warmly and made our 30th wedding anniversary really special. The staff was friendly and helpful and the food delicious. Would recommend this beautiful place to anyone. Groot bederf, vriendelike diens en baie lekker kos. Die Lodge eienaars het ons hartlik ontvang en ons 30ste huweliksherdenking baie spesiaal gemaak. Personeel was vriendelik en behulpsaam en die kos was heerlik. Ek sal hierdie pragtige plek vir enige iemand aanbeveel. Thank you so very much for your wonderful review. We so appreciate you taking the time and trouble to do this. We enjoyed meeting you and Paul, your are such a special couple and we hope that we will get to see you again in the not too distant future. West and Gill Tania V - Sep 2016 Best getaway ever. Marthinus C - Sep 2016 Wonderful hospitality from West and Gill. Wish we rather stayed in the tented chalets. Better equipped and prefer to stay in units of people who accomodate you. The "Leeuloop" was also a breathtaking experience. Theank you very much Uncle West and Auntie Gill. Wonderlike gasvryheid deur West en Gill. Wens ons het eerder by die tent-chalets gebly. Dis beter toegerus en verkies om by die mense wat jou huisves se eenhede te bly. Die Leeuloop was ook 'n asemrowende ervaring. Baie dankie Uncle West en Auntie Gill. Thank you so much for your lovely review. It is much appreciated and makes what we do worthwhile. From R2 880 Get 20% off. Valid from 19 Mar 2020 until 30 Jun 2020. Address: Guernsey Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzNjQ3NDc5LTEzYWQtNDQyMy1hMDMwLTcyMWIzMTI4MTBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, now From R2 880 per night (for 2 people) 6 5 1 5 Guernsey Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.522718 31.12224
2020-04-04T05:29:10Z
https://www.travelground.com/accommodation/lion-tree-top-lodge/reviews
 Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light Pay with credit card. Home › Cheap Vanity Light › Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light Product Type: Vanity light Overall: 11 H x 25 W x 8.75 D Light Direction: Up Maximum Wattage (per Bulb): 100Watt Maximum Wattage (per Bulb): 13Watt How much should you pay for a Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light How long do this Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light usually last? There are many reasons for buying Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light, but the most important underlying reason is that it is the backdrop to our lives. Our furnishing needs change as our lives go through changes both big and small. This is nice choice to buy Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light Fleur De Lis Living Marci 3-Light Vanity Light Reviews Very happy with my purchase! This cheap vanity light price was cheaper than department store. it is very good. This will be perfect to use in my home party. Hierdie produk was my eerste aankoop. Toe ek hom aanlyn sien, het hy regtig belangstelling gewek. Toe ek dit ontvang het, was ek so verskrik deur sy skoonheid. So eenvoudig, maar baie persoonlik. Ek is baie beïndruk daarmee. Dit kon beter gedoen word om aan te pas by die elegansie van die produk. Vinnige gestuur. Produk bo my verwagtinge. Die kleur is wonderlik, ek het dit vir 'n week gehad en baie lof ontvang. Ek is mal daaroor. Algehele 'n goeie koop vir sy prys. Die kwaliteit van die produk is uitstekend. The minute you enter an online cheap vanity light store, you can find what you want a lot faster than you can going from department to department in a big mall store. Hierdie produk is goed en lyk ook goed. Dit is die beste produk wat ek nou het. Ongelooflike geskenk! Ek kon hierdie produk op Kersfees verkoop. Perfecte geskenk vir almal! Groot kliëntediens soos altyd! Thank you for offering the best cheap vanity light in the world! I had been shopping in area department stores for this cheap vanity light to no available. Thanks, I am so happy.
2019-11-18T13:32:26Z
https://innocente.biz/fleur-de-lis-living-marci-3-light-vanity-light5-.--381_._12.mht
LEES IN Afrikaans Deens Engels Hongaars Italiaans Kantonnese Chinees (Tradisioneel) Kantonnese Chinees (Vereenvoudig) Koreaans Litaus Mandarynse Chinees (Tradisioneel) Mandarynse Chinees (Vereenvoudig) Oekraïens Portugees (Brasilië) Roemeens Russies Slowaaks Sloweens Swahili Tsjeggies Tswana DEUR ONTWAAK!-MEDEWERKER IN NEDERLAND DIE skouspel van ’n swart, fluweelagtige hemel wat met sterre besaai is, het die mens al dikwels met ontsag vervul, en deur die geskiedenis heen het dit hom beweeg om uiting te gee aan sy bewondering vir die Skepper van sulke skoonheid. ’n Digter het lank gelede uitgeroep: “Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande” (Psalm 19:2). Maar eertydse waarnemers van die naghemel het meer as net skoonheid gesien. Beelde in die hemel Sterrekundiges in vervloë tye het opgemerk dat dit lyk of die sterre almal op ’n ordelike wyse saam beweeg. Hoewel sterre van oos na wes oor die hemelruim beweeg het, het hulle posisie ten opsigte van mekaar nie verander nie. * Met ander woorde, presies dieselfde groepe sterre was elke nag sigbaar. Aangesien die mens ’n mate van orde in daardie tallose ligspikkels wou skep, het hy die sterre gegroepeer. Met ’n bietjie verbeelding het hierdie groepe soos diere, mense of lewelose voorwerpe gelyk. Só het die gebruik ontstaan om vasgestelde groepe sterre as sterrebeelde te beskou. Party van die sterrebeelde wat ons vandag ken, is aanvanklik in eertydse Babilon beskryf. Dit sluit die 12 sterrebeelde in wat die tekens van die diereriem voorstel. Hulle het ’n belangrike rol gespeel—en speel nog steeds ’n belangrike rol—in sterrewiggelary, die voorspelling van die veronderstelde invloed wat die sterre op menseaangeleenthede het. Om voortekens in die sterre te soek, word egter in die Bybel veroordeel (Deuteronomium 18:10-12). Maar aanbidders van Jehovah God was bewus van die bestaan van sterrestelsels. Die Bybelboek Job praat byvoorbeeld van Jehovah as die een “wat die Asj-sterrebeeld, die Kesil-sterrebeeld en die Kima-sterrebeeld” gemaak het.—Job 9:9, NW. Die name van baie van die sterrebeelde wat ons vandag ken, kom uit die Griekse mitologie. Name soos Cepheus, Cassiopeia, Andromeda en Hercules kom nog steeds op hedendaagse sterrekaarte voor. Sterrekaarte van die verlede Omstreeks 150 G.J. het die Griekse sterrekundige Ptolemeus ’n oorsig uitgegee van die sterrekundige kennis wat in sy tyd beskikbaar was. Hierdie oorsig, met die titel Almagest, bevat ’n lys van 48 sterrebeelde. Kaarte en atlasse van die hemel wat in die eeue ná Ptolemeus gemaak is, het gewoonlik dieselfde 48 sterrebeelde uitgebeeld. Trouens, tot ongeveer die 16de eeu het die aantal sterrebeelde nie verander nie. * Later is 40 ander sterrebeelde bygevoeg. In 1922 het die Internasionale Astronomiese Unie hierdie lys van 88 sterrebeelde goedgekeur. Buiten sterrebeelde het Ptolemeus se publikasie ook ’n lys van meer as duisend sterre ingesluit, met inligting oor hulle helderheid en hulle ligging in die hemel. Ptolemeus gee nie net die ligging van ’n ster in hemellengte en -breedte aan nie, maar hy voeg verdere besonderhede by. Een ster in die sterrebeeld Ursa Major, oftewel die Groot Beer, word byvoorbeeld beskryf as “die ster by die begin van die stert”, en die ligging van ’n komeet word aangegee as “links van Andromeda se regterknie”. “Elke goeie sterrekundige”, sê een handboek, “moes [dus] sy hemelanatomie ken!” Maar waarom is die meeste eertydse sterrebeelde in die noordelike hemel geleë? Dit is omdat die gebruik om sekere groepe sterre as sterrebeelde te beskou in die Mediterreense gebied ontstaan het, waar die noordelike hemel sigbaar is, verduidelik ’n uranograaf, oftewel ’n kartograaf van die hemel. Dit was eers later, toe die mens die suidelike hemel begin verken het, dat nuwe sterrebeelde geïdentifiseer is. Party van hierdie nuwer sterrebeelde het name soos Chemiese Oond, Pendulumhorlosie, Mikroskoop en Teleskoop. “Die Christelike sterrehemel” In 1627 het die Duitse geleerde Julius Schiller ’n sterreatlas gepubliseer met die titel Coelum Stellatum Christianum (Die Christelike sterrehemel). Hy het gemeen dat dit hoog tyd was dat die hemele van sy heidense name gesuiwer word. Gevolglik het hy begin om die heidense karakters uit die hemel te verwyder en hulle met karakters uit die Bybel te vervang. Die boek The Mapping of the Heavens verduidelik dat hy “die noordelike hemele aan die Nuwe Testament en die suidelike aan die Ou Testament” toegeken het. “Schiller se suidelike halfrond is verander in ’n statige optog van karakters uit die Ou Testament—Job neem die plek van die Indiër en die Pou in, die Perdmens is in Abraham en Isak verander.” In die Noordelike Halfrond “word Cassiopeia Maria Magdalena, Perseus word St. Paulus, terwyl die twaalf tekens van die diereriem eenvoudig deur die twaalf apostels vervang word”. Net een klein sterrebeeld het hierdie suiwering oorleef. Dit was Columba (Duif), wat skynbaar die duif voorgestel het wat Noag uit die ark gestuur het om droë land te vind. Kaarte besig om te verander Die voorkoms van sterrekaarte het mettertyd verander. In die 17de eeu, ná die uitvinding van die teleskoop, het ’n behoefte ontstaan om kaarte te hê wat die ligging van sterre akkurater aangee. Daarbenewens was daar minder oordadige versierings wat oral op vroeëre kaarte verskyn het en uiteindelik het dit heeltemal verdwyn. Vandag bevat die meeste sterreatlasse net sterre, sterrehope, newels, sterrestelsels en ander voorwerpe wat vir die waarnemer van die naghemel van belang is. In die middel van die 19de eeu is daar begin om omvattender katalogusse te maak. Een van die baanbrekers op hierdie gebied was die Duitse sterrekundige Friedrich Wilhelm Argelander. Saam met etlike assistente het hy die ontsaglike taak aangepak om die sterre in die noordelike hemel te katalogiseer. Met ’n teleskoop het hulle ongeveer 325 000 sterre opgespoor en elkeen se ligging bepaal en graad van helderheid gemeet. Aangesien die sterrewag waar hulle gewerk het in die Duitse stad Bonn geleë was, het die katalogus bekend geword as die Bonner Durchmusterung (Bonn se katalogus). Dit is in 1863 gepubliseer. Ná Argelander se dood is sy werk deur een van sy assistente voortgesit. Hy het die sterre van die suidelike hemel gekarteer en sy werk gepubliseer as die Südliche Bonner Durchmusterung (Bonn se suidelike katalogus). Die finale katalogus is in 1930 gepubliseer. Dit is in Cordoba, Argentinië, uitgegee. Hierdie katalogusse is vandag nog net so waardevol. Die werk van Argelander en sy opvolgers is gevolg deur selfs beter katalogusse. Maar in onlangser jare, ná die koms van ruimteteleskope, het ongekende kartografieprestasies moontlik geword. Met behulp van die Hubble-ruimteteleskoop het sterrekundiges nou ’n katalogus saamgestel wat ongeveer 15 miljoen sterre bevat! ’n Onlangse ontwikkeling in die kartering van die hemele is die publikasie van twee nuwe katalogusse deur die Europese Ruimteagentskap. Hierdie katalogusse is gebaseer op waarnemings deur die ruimteteleskoop van die Hipparcos-satelliet. Die akkuraatheid van hierdie katalogusse is nog ongeëwenaard. Nuwe gedrukte sterreatlasse is gemaak wat op hierdie katalogusse gebaseer is. Een hiervan is ’n omvattende atlas in drie dele wat die Millennium Star Atlas genoem word. Hierdie titel herinner lesers van die Bybel moontlik aan die Millennium, oftewel Christus se Duisendjarige Heerskappy van vrede, wat in die Bybel genoem word (Openbaring 20:4). Gedurende daardie tyd sal die mens ongetwyfeld baie meer oor die ontsagwekkende heelal leer, waarvan selfs vandag se grootste sterreatlasse net ’n klein gedeelte kan karteer. ^ par. 5 Eertydse volke was nie daarvan bewus dat hierdie skynbare beweging van sterre veroorsaak word deur die draaiing van die aarde om sy eie as nie. Om dieselfde rede lyk dit of die son opkom en ondergaan. ^ par. 9 Hierdie 48 sterrebeelde was in Mesopotamië, die Mediterreense gebied en Europa bekend. Later was hulle ook bekend aan diegene wat na Noord-Amerika en Australië geïmmigreer het. Maar ander volke, soos die Chinese en die Noord-Amerikaanse Indiane, het ’n ander verdeling van die hemel gebruik. Apian se sterrekaart, 1540 Met toestemming van: The British Library (Maps C.6.d.5.: Apian’s Star Chart) Suidelike Halfrond soos dit in die 19de eeu gekarteer is Die sterrebeeld Orion soos dit op ’n hedendaagse sterrekaart verskyn Agtergrond op bladsye 25-7: Met vergunning van: ROE/Anglo-Australian Observatory, foto deur David Malin
2020-02-26T12:09:34Z
https://www.jw.org/af/biblioteek/tydskrifte/g20000122/Kartering-van-die-hemele-In-die-verlede-en-die-hede/
Retrieved from "https://en.uesp.net/w/index.php?title=Skyrim:Honningbrew_Meadery&oldid=1950541#Honningbrew_Boilery"
2019-10-14T01:00:09Z
https://en.uesp.net/wiki/Skyrim:Honningbrew_Boilery
Minh Chau - Dien Bien Phu in Ho-Chi-Minh-Stadt – Website Shinchon La Nuit in Seoul – Website Oyodo Heights in Ōsaka – Website Meatpacking Soiree in New York – Website Inn-the City Nonhyun in Seoul – Website Gallerya in Seoul – Website King Palm 8054 in Kissimmee – Website Spacious Harlem 3 Bedroom Loft in New York – Website Atlantic Breeze B in Myrtle Beach – Website The Palms & Spa in Miami Beach – Website Indigo Lower East Side in New York – Website Belleclaire in New York – Website Ocean Five in Miami Beach – Website Ocean Maya Royale in Playa del Carmen – Website Shelburne Nyc - Affinia in New York – Website
2017-11-23T14:29:26Z
http://marquis-airport-hotel.sanantoniohotel.net/de/
Perkal-Spannbettlaken Elsie aus Baumwolle, Perkal/Mako-Perkal in Grün | WestwingNow / Perkal-Spannbettlaken Elsie
2019-06-17T05:14:34Z
https://www.westwingnow.de/perkal-spannbettlaken-elsie-110223.html
62614 Weidner Eheringe/Trauringe Avantgarde 62614 723,00 EUR 636,00 EUR je Paar inkl. MwSt., inkl. Versand 55/30010-55/30020 Collection Ruesch Eheringe/Trauringe White Style Silver Dreams 55/30010-55/30020 298,00 EUR
2018-05-23T03:03:06Z
https://www.dein-ehering.de/a-2661/collection-ruesch-eheringe-trauringe
As u toilet lek waar dit met die vloer in aanraking kom, is dit baie waarskynlik dat die wasring `n fout het. Jy sal dit moet vervang. Inspekteer die badkamer. Bepaal of die wasring `n fout kan hê deur die vloer vir water of `n vuil reuk rioolgas te inspekteer. Gebruik voedselkleuring. As jy nie seker is waar die water vandaan kom nie, kan jy koskleursel by die toilettenk voeg. As die vloerwater dieselfde kleur het, moet jy waarskynlik `n nuwe wasring installeer. Verwyder die toilet. Begin die water met die sleutel agter die toilet af te sny. Lê nou die hendel van die toilet. Verwyder dan die toevoerbuis. Miskien wil jy die buis hergebruik as dit die nuwe buigsame tipe is, maar as dit die ou tipe is met `n soliede ontginningsbuis, is dit die maklikste om dit met `n buis snyer te sny en dit met `n buigsame tipe te vervang. Kry `n goeie grootte spons en `n emmer soos die een wat jy gebruik om `n motor te was. Gebruik die spons om die oorblywende water uit die tenk en die beker te trek. Daar is `n lokval wat deel van die toilet is. Hou dus in gedagte dat `n bietjie water binne kan bly, selfs nadat dit gedoen is. Dit sal belangrik wees as jy later die toilet beweeg. Die volgende stap is om die ankerboute los te maak. Dit is die boute wat die toilet op die vloer hou. Soms kan hulle slegs met `n moersleutel verwyder word, maar hulle word dikwels gekorrodeer en moet gesny of gebreek word. Daar is baie maniere om hierdie boute te sny, maar een van die beste is met `n roterende gereedskap of een van die nuwe lewendige gereedskap. Sny langs die basis van die toilet, nie onder nie. Daar is `n flens onder die toilet waaraan dit vasgebout is. As jy dit opskroef, moet jy dit vervang. Daarbenewens kan die stuk duur wees en verander dit is `n oorlas. Nou dat die toilet gratis is, is dit tyd om dit af te haal. Dit is nie die maklikste werk nie. Jy moet probeer om die toiletvlak te hou sodat die oorblywende water nie uit die val val nie. Jy kan dit van voor af skud om dit van die wasring te bevry, maar probeer dit verhoog. Verwyder die toilet uit die middel en plaas dit op `n klein koerant. Daar sal was in die onderkant van die toilet bly, en as jy dit op die vloer plaas, sal dit `n gemors maak. Gebruik `n stok of besteebare skraper om te skraap Al die oorblywende was wat op die flens van die vloer is en gooi dit weg. Maak die flens van die vloer op die strengste moontlike manier skoon. Nou moet jy ook die toilet kantel en die onderkant skoonmaak. Gaan na die hardeware winkel. Jy benodig 2 nuwe ankerboute, `n nuwe toevoerbuis as jy dit gaan verander, Teflon tape en een bord vir neopreen vloer. Moenie `n wasring koop nie, want dit is `n oorlas as jy dit nie elke dag doen nie. Met `n wasring het jy net een kans om die toilet op die vloer te plaas. As alles nie heeltemal in lyn is nie, sal jy die ring verwoes en moet jy nog een koop. Die rubber pakking laat jou toe om die toilet aan te pas totdat alles in lyn is. Maak seker dat jy nie die bord onderstebo sit nie. Dit sal op een manier baie goed in die flens pas, en glad nie goed van die ander kant nie. Plaas die nuwe ankerboute in die gate in die vloerflens. Plaas die rubberdigting oor die boute. Deur die boute reguit te hou, help die toilet op. Plaas twee 5x10 cm (2x4 duim) en 30 cm (12 duim) lang hout aan weerskante van die flens. Plaas die toilet op een van hierdie borde en lê die gesig vooraan sodat jy dit kan inpas. As jy die toilet in lyn het, skuif elke 2x4-stuk hout onder die toilet na buite, en dit moet op die grond rus. As dit nie die geval is nie, gaan weer na om te kyk of die flensverbinding in lyn is. As dit nog skeef is, maar jy is seker jy het `n goeie verbinding, moet jy `n wig onder die rand van die toiletbasis gebruik om dit te gelyk nadat jy die druk op die ankerboute uitgeoefen het. Verstel die ankerboute met jou vingers. As jy seker is dat die boute is waar jy wil, kan jy `n moersleutel gebruik. Jy kan nie `n toilet afvlak nie deur die ankerboute aan te pas. Moenie te veel aanpas nie, want jy kan die toilet kraak, maar jy sal die flens waarskynlik breek. Laastens, gebruik die Teflon-band oor die toilettoevoer en verbind die toevoerbuis weer. Maak die water oop en maak seker dat dit lek. As daar nie is nie, is jy klaar. dmylogi.ru » In die huis en in die tuin » Hoe om te weet wanneer `n wasring `n fout het
2019-12-15T02:42:37Z
https://dmylogi.ru/in-die-huis-en-in-die-tuin/42803-hoe-om-te-weet-wanneer-n-wasring-n-fout-het.html
Video chat Bülow (Parchim Landkreis, Duitsland). Gratis video geselsies Bülow (Parchim Landkreis, Duitsland). Video gesels random. Video gesels Bülow (Parchim Landkreis, Duitsland) Welkom by video chat BülowOntmoet skommel mense oor die planeet. Gratis video chat Bülow in wat jy kan doen die volgende items:- Praat vir heeltemal gratis met alle vorme van mans en vroue. spesifiseer dit nodig om 'Stellings' gaan.- Praat met webcam in die 'kamera' modus.- Om pret te hê terwyl jy op 'Volgende' om iemand interessant vind.- Het jy 'n gesprek anoniem met geen mikro en geen webcam in die 'teks' modus.- Spy ander individue video geselsies anoniem as jy word toegelaat.- Danksy video chat Bülow jy kan ontmoet snaaks vriende uit alle meer as die wêreld.- As jy nie wil wees verken verandering wat dit in 'Stellings'.Om mee te begin druk 'F2 of op' begin ' Video chat Bülow
2017-01-18T22:47:14Z
http://af.videochat20.com/duitsland/parchim-landkreis/bulow