text
stringlengths 15
242k
|
---|
Hans Matthysen said this on Mei 24, 2010 at 10:14 nm | Reply |
Potgieter het verdagtes gesien Khumalo het ook getuig dat Potgieter hom op 1 Desember gebel het ná hy Khumalo se swaer, ook 'n verdagtes, en twee ander mans in die omgewing gesien het. Hy het glo vir Khumalo gevra om uit te vind wat die mans in die omgewing soek. |
Thanx, ek weet nie hoe ek by jou blog uitgekom het nie, maar ek gaan hom safe by my favourites! dit was nou inspirerend, net wat ek nodig gehad het. Eks nou besig met rekord eksamen, en al redelik dik vir leer, hierdie is my rowwe week, ekt inspirerende goed op die net gesoek en toe hier beland en toe ek perongeluk op my horlosie kyk het ek geskruk, want ek het vir 'n laaaang ruk bietjie van my eie wereldjie en my worries vergeet. Dankie! Life's a garden - DIG IT! |
Dietwee het vroeër vanjaar 'n groep verteenwoordigers van landbou-ondernemings as gaste na Kuhn Metasa in Brasilië geneem om nader kennis te maak met die stelsel asook die werktuie wat daar vervaardig en na Suid-Afrika ingevoer word. |
Pikkie en Von is julle van dieselfde bloed? Von bel dadelik vir Pikkie ek hou van foto's….. |
Die geskarrel na oorlewing is vir eers onbelangrik terwyl alle wesens stil raak en dankbaarheid betoon vir die geskenk van hul moeder. |
In sommige streke van Pole soos Silesië word die plaaslike dialekte nogtans as draers van kulturele identiteit beskou en bewaar. Die hoofsaaklike verskille tussen Standaardpools en streeksdialekte raak die uitspraak van stemhebbende en stemlose medeklinkers, nasale en vokale. Die Góral-dialek van die suidelike hoë bergstreke verskil merkbaar van Standaardpools - sowel ten opsigte van sy woordeskat asook die uitspraak: sprekers maak geen verskil tussen klanke soos cz en c, ż en z, sz en s.[5] |
Die enigste dat 'n mens geweet het dat die skoolsuster wel 'n vrou is, sonder om haar rok op te tel, is dat haar borste styf gepunt, vooruit gestaan het in 'n borstrok of knellende bra. Hulle almal het dieselfde gelyk - soos Turkse aartappelplanters of Russiese gewigoptellers. Totaal a-seksueel |
Die oorhoofse gedagte is skynbaar dat beginselverskille nou eers daargelaat moet word in 'n poging om deur realpolitiek die land sou gou as moontlik van die ANC-nagmerrie te verlos. Dan eers sal dara ruimte vir normale politiek wees. Of dit werklik die bedoeling, uitgesproke of geïmpliseer is, is die realiteit dat dit polarisasie aanhelp omdat 'n negatiewe beskouing teenoor die ANC nog gans te veel as 'n anti-swart aanval ervaar word. Die realiteit is dat 'n skynbare realpolitieke benadering 'n ander as die bedoelde realiteit oplewer. |
Alhoewel ek vir 'n lang tyd in my lewe heeltemal apart van godsdiens en alles wat daarmee gepaard gegaan het, geleef het, het ek altyd vir my kinders die keuse gegee of hulle wil kerk toe gaan of nie. En hulle het gegaan. Hulle was gelukkig daar tot eendag wat iets gebeur het. En hierdie seunskind - wat nooit kon wag om kerk toe te gaan nie - het net botweg begin weier om te gaan. Ek weet self, tot vandag toe nog, nie wat daar gebeur het nie want hy wil steeds nie daaroor praat nie. Maar ek, ek sal aanhou bid vir hom. Dit is my manier om vir hom in te tree. |
Dit is wonderlik! Al vier van my kinders is lief vir hulle. Dankie vir die deel! |
Iemand het vir ons foto's ingestuur ("check die zef kar" of iets dergeliks in die subject line soos gewoonlik) van 'n XR-8 wat sy tjommie iewers gespot het in Snortoria. Die kar is blykbaar te koop. As die outjie wel een van daai ge-homolgated goeters is, moes die blaar miskien op die dotted line geteken het, want hierdie bielies is skaarser as elektrisiteit in Suid-Afrika in die winter. |
griffin: Hyperpothetically, as ek 'n zef Watkykjy stage by Oppikoppi bou met sandsakke en speakers en pale en 'n tent en kar spare parts, sal julle vir ons kom MC en saam met ons Turbo Floats drink? Turbo floats is brannas en coke en roomys. Dis poeslekker en dit klap jou six love. ninja: Hoekit op, ek's fokken daar. |
Hy gaan allen weg om hulle met rus te laat! |
Wel, daar is talle wat reken rassisme is nie noodwendig onreg nie; so ook seksisme. Ek weet van talle argumente tydens die apartheidsjare waar rassisme glad nie as onreg beskou is nie. Trouens, ons weet nou al hoe rassisme Bybels regverdig is! Met die stelling sê ek dus dat ek onreg haat, maar ook rassisme en seksisme. |
(4) op grond van sy opstanding uit die dood is Hy deur die Heilige Gees aangewys as die Seun van God wat met mag beklee is, Jesus Christus ons Here. |
Posted in Rippel 90.5 Gallery | November 4th, 2008 |
"Sapekoe is uit die prentjie. Ons is regtig in die duister daaroor. Wat ons weet, lees ons in die koerante. Wat Sapekoe betref, het die teebedryf toegemaak. As iets konkreet op skrif gebeur, sal dit seker weldra bekend gemaak word," het 'n woordvoerder van die landgoed gesê. |
Na verwagting kan Rusland se varkvleisinvoer met 21 % tot sowat 450 000 ton daal. Die probleem is dat Rusland sowat een derde van die internasionale handel in varkvleis verteenwoordig. Hierdie beperking kan veral die EU en Brasilië benadeel. |
Die sluipende geaardheid van brandsiekte weens die aanvanklike onopsigtelike voorkoms daarvan in die vroeë stadium van besmetting maak dié siekte 'n groot gevaar. Hoewel dit veral vir wolboere 'n gevaar inhou, kan skape van alle ouderdomme en rasse met dié siekte besmet word. |
PentaxForums.com Marketplace Listing Item te koop Vivitar 28mm 1:2.8 wye hoek lens. Vraagprijs $ 25 Beskrywing item Ek is verkoop 'n Handleiding Focus Vivitar 28mm 1:2.8 Wide Angle. Die lens is in 'n ordentlike vorm en die glas is vry van die swam en die lemme is pittig en vry is van die olie. Die lens het 'n paar verf skyfies, maar in die algeheel in goeie toestand. Die lens word gemaak deur Bauer vir Vivitar. Alle handleiding 28mm 1:2.8 lens lyk, maar dit hang af wat die lens vervaardig. Hierdie spesifieke een is 'n baie ligte gewig en dit is ideaal vir klein setup vir provinsies of uit te voer in' n lang wandeltochten. Die lens gee 'n baie goeie beeld. Ek het net nie die gebruik van handleiding fokus lense nie en het ruimte nodig in my stoor kabinet. Kyk na die foto's vir meer besonderhede. Is jy die oorspronklike eienaar van die item wat verkoop word? Geen Is jy hierdie item te verkoop of te verhandel? Selling Item Condition Gebruikte Goeie Ligging van die item NJ / PA Verzendkosten $ 4,95 Conus. Internasionale PM vir 'n kwotasie Stuur Services USPS prioriteit met Delivery bevestiging Pos Bestemmingen Worldwide Geaccepteerde Betaling wyse manne PayPal Check / poswissel Terug beleid / Addisionele besonderhede PM indien jy enige vrae het. Stuur vir my ' privaat boodskap indien belangstel in die item! |
Rondom die tyd toe Alexander deur Jerusalem gereis het voor hy die Perse gaan konfronteer het in `n beslissende veldslag, dokumenteer Josephus, "…en toe hy [Alexander] opgegaan het na die temple, het hy `n offerande aan God geoffer, volgens die hoëpriester se aanwysings, en het hy die hoëpriester sowel as die ander priesters baie goed behandel. En toe die Boek van Daniël aan hom gewys is, waarin Daniël verklaar dat een van die Grieke die regering van die Perse moes vernietig [Daniel 8:5-8], het hy veronderstel dat dit hy self was [Alexander] na wie dit verwys…" (Vertaal uit,Antiquities of the Jews, Bk. XI,ch. Viii, sec 5). |
kyk daar is min goed so lekker as mosterd saam met vleis , veral as dit vark en skaapvleis is. |
Hubble is die enigste teleskoop wat ontwerp is om in die ruimte deur ruimtereisigers onderhou te word. Tussen 1993 en 2002 is vier onderhoudsbeurte uitgevoer, alhoewel die vyfde op grond van veiligheidsredes gekanselleer is ná die Columbia-ramp in 2003. Uiteindelik is op 'n laaste onderhoudsbeurt besluit wat in 2009 voltooi is en daar word tans verwag dat die teleskoop nog tot 2014 in werking sal bly. |
38. Wat beskou jy as die basis vir 'n suksesvolle huwelik? |
Vroeër in sy werk lê Marwick (2001:12) klem op die wyse waarop romanskrywers, digters en dramaturge taal op 'n ander manier as historici gebruik. Van skeppende skrywers word verwag om die dubbelsinnighede en resonansies van taal te ontgin en om selfs die ingewings van die onbewuste, wat nie altyd logies in woorde uitgedruk kan word nie, te verwoord. Historici, daarenteen, moet hulle bevindings so helder en duidelik moontlik aan die leser oordra. Marwick se standpunt is 'n poging om die identiteit van die professionele historikus duidelik te stel en aan hom 'n unieke rol teenoor dié van die skeppende skrywer toe te ken. Sy afsydigheid teenoor die skeppende skrywer laat 'n mens weliswaar dink aan Leopold von Ranke (1795-1886), die grondlegger van die wetenskaplike geskiedskrywing, se reaksie op sir Walter Scott se historiese romans. As jongman het Ranke dit geniet om dié skrywer se werk te lees, maar ook aanstoot geneem omdat Scott se uitbeelding van historiese figure strydig met die historiese getuienis was. Ranke (aangehaal in Arnold, 2000:34) het die volgende bygevoeg: |
Her husband drives her to the airport and wishes her to have a good trip. The wife answers : "Thank you honey, what would you like me to bring for you?" The husband laughs and says: "An Italian girl !!!" The woman kept quiet and left. Two weeks later he picks her up in the airport and asks: "So, honey, how was the trip?" "Very good, thank you." "And, what happened to my present?" "Which present?" She asked. "The one I asked for - an Italian girl!!" "Oh, that" she said "Well, I did what I could, now we have to wait for 9 months to see if it is a girl !!!" |
Die evolusieteorie soos Darwin dit bedink en in sy boeke The Origin of Species by Means of Natural Selection (1859) en The Descent of Man (1871) beskryf het, het hom oor die afgelope honderd en vyftig jaar as betroubaar bewys. Baie Christene sukkel steeds om daarmee vrede te maak. Hulle sal soms 'n hoër ouderdom vir die aarde aanvaar, maar die konsekwensies wat hierdie teorie vir die Augustiniaanse paradigma van sondeval-verlossing-eindoordeel inhou, ignoreer of systap. Neem die volgende as voorbeelde: |
PowerSat is een so 'n maatskappy wat besig is om koste te bespaar vir sonpanele in' n baan. Baie van hulle werk nie vereis dat enige nuwe tegnologie, net die sny af van die gewig en kompleksiteit van wat in die ruimte kry gestuur en die bestuur van die gebiede van die implementering. |
Ondersteuners mag ook nie in hierdie plekke hulle eie drank of koeldrank inneem nie. |
Gister, laatmiddag gaan koop ek vrugte by die vrugtemark en daar sit Mnr TV langbeen op die Ploce Cafe/Bar se stoep. Ek gooi hande in die lug ( mooi geleer om net so dramaties soos hy te wees ). "Where were you Niksa, I waited all day!" |
Ek het die geleentheid om óf skaap óf kalwers af te rond. Watter een is meer ekonomies? Skaap kan ek nou aankoop en op mieliereste laat wei en 15kg optel en verkoop. |
Bome speel ook 'n baie groot rol by die bewaring van grond, omdat dit gronderosie help voorkom. Boere wat met vrugte 'n inkomste maak ken die belangrikheid van vrugtebome. Ons voedelselbronne word baie aangevul met boomvrugte soos appels, kersies, lemoene en ander sitrusvrugte, pere, appelkose, perskes, amandels en nog baie ander. Ons daaglikse etes sal baie saai wees sonder hierdie heerlike vrugte. |
Dit spyt my dat jy nie sy heel beste fliek, The Ninth Gate, noem nie. Dis ook een van die regisseur Roman Polanski se beste flieks. Ek het dit omtrent vyf keer op die grootskerm gekyk, en besit ook die DVD. |
Koud koud koud!!! Lekker in die warm bed nog. Niks wat my jaag vandag nie. Ek en Monique gaan net chill, en koffie drink en broei. Kopseer vaoggend van al die lag vir Monique gisteraand.... Sy't wragtag Petoors-humorsin geeerf. by Madelein Pretorius 5 days ago |
Argitektuur verklap baie van ʼn samelewing se geskiedenis. Benewens kerkgeboue, kan die geboue wat deur banke in dorpe opgerig is werklik insiggewend wees. As ek deur landelike Suid-Afrika ry, stop ek gewoonlik by die kerk, maar ry ook in die hoofstraat af om te sien hoe die banke lyk. ʼn Onlangse verslag oor die verval van klein dorpies toon aan dat die finale nekslag toegedien word as banke besluit om hul deure op ʼn dorp te sluit. Boere besoek dan eerder ʼn ander, nabygeleë dorp waar daar wel ʼn bank is. Kort daarna sluit die winkels se deure. Die einde van ʼn formele ekonomiese sektor op ʼn dorp beteken ook die einde van ʼn belastingsbasis en die moontlikheid van plaaslike dienste. Die skole verval en heel laaste kom die kerk ook tot ʼn einde. As die bank eers gesluit het, volg die kerk dus - die einde van die instellings van koloniale moderniteit. |
Die druiwe se gehalte is beter, wat hoër pryse en makliker marktoegang kan beteken. Mnr. Jacobs sê sommige Europese invoerders dring reeds op die gebruik van hierdie sakkies aan. |
Ingesluit is 'n Sony 18-55, 'n Sigma 28-200, 'n Sandisk Ultra SDHC 4GB-kaart en 'n kamerasak. Nou R4 999. |
every person is always on a journey. physical journeys (going places, doing stuff), emotional journeys, spiritual journeys, individual journey's, 'couple' journeys, family journeys, professional journeys. i am glad to say that My Love and I enjoy the journeys we embark … Continue reading → |
A clear propagandist attempt through different media is perpetuated by government not only to abolish the Afrikaners political agenda of the past and the future but also to diminish its cultural identity and impetus. To achieve such ends they attempt to indoctrinate and influence our youth that is impressionable to majority opinion of the masses and we as Afrikaners adults is not helping or guiding. |
Daarom is daar min sosiale afstand tussen die elite en die gewone burgery. In sy mees ekstreme vorm het 'n mens tot onlangs gevind dat Nederlandse politici en selfs staatshoofde byvoorbeeld sonder lyfwagte op straat stap of per fiets van een afspraak na 'n ander pendel. Waar lede van Westerse elites hulself wel aan snobisme of sosiale afstand skuldig maak, durf hulle dit nie openlik wys nie, want so iets sou sosiale en politieke selfmoord beteken. |
Ram 53 het die hoogste relatiewe ekonomiese waarde omdat sy "verhouding" ten opsigte van grootte en fynheid die beste is. Sy verwagte teelwaardes vir veseldikte is die minste en vir liggaamsgewig die naashoogste. Die relatiewe ekonomiese waarde is só saamgestel dat dit groot ramme met 'n gemiddelde hoeveelheid fyner wol sal bevoordeel. |
Lapā jau: 861 dienu Manīts pirms: 4 mēnešiem Mājaslapa: Karma: 10 Komentēja 4 reizes (vidēji 0 dienā) Izveidotās tēmas: Ieraksti miniblogos: 0 Vērtējis citu komentārus: 0x (0) |
In die tempel herinner die Apostel ons daaraan dat ons Here Jesus sy lewe as 'n offergawe gegee het. Sonde is aaklig en walglik in God se oë. (Jes. 3: 24). |
Vir basiese botterversiersel: Verroom botter of margarien en versiersuiker saam. Klits vanieljegeursel en kookwater of melk by om smeerbare versiersel te kry. Hou aan klits tot lig en romerig. Voeg kleursel by, soos verkies. Lewer 500 ml botterversiersel. |
Hi Herman Ek stel regtig baie belang om in Mosambiek te gaan boer. Ek het met mnr. J. Roux van Agri Mosambiek gepraat en hy het my meegedeel dat hulle grond beskikbaar het van R50 000 tot R100 000 vir 3000 ha.Ek sal binne 3 maande kan begin boer as ek deur hulle werk. Kan jy my dalk laat weet of ek op die regte pad is? |
Turksvye kan dus van groot waarde wees in beide onderontwikkelde en ontwikkelende lande vanweë die vermoë om droë gebiede tot hulle volle potensiaal te benut. Die turksvyplant se waarde moet beslis nie onderskat word nie en dus nie as 'n tipiese "turksvy" gesien word nie. |
Die pogings deur die bestuur van die fabriek om kostes te verminder het die fabriek se personeel en werksomstandighede beïnvloed. Kurzman beweer dat die kostebesparings gelei het tot swakker kwaliteitsbeheer en daarom ook minder streng veiligheidsreëls. As 'n pyp gelek het, is werknemers aangesê om hul bes te probeer om dit nie te vervang nie. Opleiding was ook een van die gebiede waar kostes gesny is. Promosies is gestaak wat die moraal van werknemers verlaag het en baie van die meer vaardige werknemers elders heen gelok het.[18] Die werkers moes almal van Engelse handleidings gebruik gemaak het ten spyte van die feit dat slegs 'n paar van hulle die taal verstaan het.[3][19] Teen 1984 was slegs ses van die oorspronklike twaalf operateurs steeds werksaam met die MIS en die aantal toesighouers is ook met die helfte verminder. Daar was geen onderhoudsvoorman op die nagskof meer gewees nie en instrumentlesings is slegs elke tweede uur geneem in plaas van die uurlikse lesings van vroeër.[3][18] Werkers het gekla oor die besnoeiings deur hulle unies maar is geïgnoreer. Een werknemer is afgedank nadat hy uit protes op 'n 15 dae lange hongerstaking gegaan het. 70% van die aanleg se werknemers het boetes ontvang voor die ramp omdat hulle geweier het om af te wyk van behoorlike veiligheidsregulasies onder druk van die bestuur.[3][18] Verder het sekere waarnemers opgemerk dat daar ernstige kommunikasie gapings bestaan het tussen Union Carbide en sy Indiese bedrywe wat gekenmerk is deur 'n benadering van onbetrokkenheid by die oorsese bedrywe en probleme oor kulturele grense.[20] Die personeelbestuursbeleid het gelei tot 'n uittog van vaardige werkers na beter en veiliger werksomstandighede.[3][15] |
Van alles is hierdie die belangrikste! Dit gaan nie oor die "vryheid van die volk" nie, dit gaan oor jou en my oorlewing, dit gaan oor ons kinders se toekoms. Sonder 'n vryheidstryd, sal daar nie vir hulle 'n toekoms wees nie... Die leiers is besig om namens my en jou te baklei sodat ons kan oorleef! Kom ons raak deel. |
Op skool het ek sonder uitsondering smiddae my stowwerige Toughees uitgeskop en myself met 'n bak roomys voor die TV gedrapeer. Dan opgekrul op ons middelklas-room kunsleerbanke, het ek my jonger boetie stil gemaak en gehuil terwyl Oprah haar arms bemoedigend om nóg 'n slagoffer sit, skryf Jana van der Merwe. |
Om by die begin te begin: Vandat ek siek geword het, het ek al tientalle aanmerkings soos die volgende gehoor: |
Volkskool het Dinsdag, 17 Mei teen Middelburg gespeel. 'n Wedstryd waar Volkskool die meeste besit gehad het. Volkskool se voorspelers het met goeie druk voorlangs die wedstryd beheer. Drieë is deur die volgende drie voorspelers gedruk, naamlik Abre Niemand, Johan de Klerk en Danie van der Merwe. Volkskool wen die wedstryd 23 - 13. |
Ruim twee-derdes van die aandeelhouers was Afrikaans, maar vandat die kollege op 1 Oktober 1829 geopen is, was Engels die hooftaal. Vir taalonderrig sou twee tale gebruik word: Engels en Nederlands. Faure het Grieks en Latyn in Hollands gedoseer, maar vir die ander vakke was die doseertaal Engels. Teen 1840 was Engels die enigste medium. |
Gaan kyk gerus op Martie Preller, wat ook hier gesels, se webtuiste |
`n Dringende noodsaaklikheid vir die ontwikkeling van die myne was `n vinniger en goedkoper vervoer tussen die Rand en die kushawens. Die spoorlyn het nie verder as Kimberley gegaan nie, aangesien daar teen daardie tyd geen aansporing vir die verlenging van die spoorlyn bestaan het nie. Daar was dus onmiddellik na die oopstelling van die goudvelde slegs ossewaens beskikbaar om die swaar masjinerie en voorrade vanaf Kimberley na Johannesburg te vervoer. `n Poswa is vir passasiers en pos ingestel, maar dit het drie dae en nagte geneem. Aangesien die kuskolonies graag die groot goederevervoer na die Rand in die hande wou kry, het `n skerp mededinging tussen die Kaapkolonie en Natal vir die aanlê van spoorweë na die Rand ontstaan. Die Kaap het die eerste hierin geslaag. `n Ooreenkoms is in 1887 met die Vrystaat aangegaan waarvolgens die Kaapse regering toegelaat is om `n spoorlyn te bou in diens van die publiek. Die Kaapse lyn is toe van Noupoort en Colesberg, deur Bloemfontein, na die Vaalrivier, wat in 1892 bereik is, verleng. Die Kaapse regering het toe `n ooreenkoms met die Nederlands-Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatskappy aangegaan wat `n konsessie ontvang het om `n spoorwegstelsel in Transvaal op te rig. Volgens hierdie ooreenkoms is die Kaap toegelaat om sy spoorlyn van die Vaal na Johannesburg te verleng. Dit was die afstand van ongeveer 50 myl (80.5 kilometer), en hierdie spoorlyn het Germiston in 1894 bereik. Teen daardie tyd het die Kaapse regering meer as £20 miljoen in die oprigting van `n spoorwegnetwerk belê, waardeur sy hawestede met Kimberley en die Rand verbind is. Die Natalse regering, wat `n begin gemaak het met die oprigting van `n spoorwegstelsel in die suikerstrook, het nou ook begin meeding in pogings om met die goudvelde verbind te word. Die spoorlyn vanaf Pietermaritzburg is vinnig uitgebrei en het die Transvaalse grens by Charlestown in 1891 bereik. `n Konsessie om verder na die Rand uit te brei is eers in 1895 verkry en die spoorlyn is in dieselfde jaar voltooi. Intussen het Transvaal sy eie spoorlyn begin bou. Dit was meer as 50 jaar lank die beleid van die Republiek om ekonomiese onafhanklikheid van die Britse kolonies in die suide te verkry deur van Delagoabaai, die neutrale Portugese hawe, gebruik te maak. Onderhandelinge vir die aanlê van `n spoorweg tussen Pretoria en die Portugese hawe is tydens Burgers se regering begin. In 1887, net nadat die Randse goudvelde werklikheid geword het, het die Kruger-regering `n konsessie aan die Nederlands-Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatskappy, wat deur Nederlandse en Duitse kapitaal gefinansier was, toegestaan om hierdie spoorlyn te bou. In 1889 is met die aanlê van die spoorlyn begin, en in 1894 is Lourenço Marques uiteindelik met Pretoria verbind. Die ontwikkeling van die goudbedryf het dus die Rand met die kus deur middel van vier spoorlyne verbind, wat toegang tot die hawens van Kaapstad, Port Elizabeth, Durban en Delagoabaai verleen het. Die hoofspoorwegnet vir Suid-Afrika is teen die einde van die neëntiende eeu voltooi. Latere spoorweguitbreidings het die spoorlyne met die boerderystreke verbind. Teen 1909 het die vier kolonies 6 894 myl (11 094.5 kilometer) spoorweë beheer, in vergelyking met 103 kilometer toe die mynboutydperk veertig jaar vantevore aangebreek het. |
Dis net bietjie seer en hopelik sal ek oor twee weke weer my arm genoeg kan buig om my hare vas te maak, dis huidiglik my ma se werk |
Mnr Ryan het gesê: "Die Sunday Sport en 'n gelukbringer ontwerp vir kinders nie is' n ideale mix. |
My vrind, jy maak nul sin. Jou eerste sin bevat 'n oortollige uitspraak en 'n baie vae stelling. |
'N Woordvoerder vir die Berkshire Brand en Reddingsdienste het gesê dit is' n lugfoto redding leer te Lego gestuur het. |
Dink as jy jou Bybel soos jou BlackBerry™ behandel het...Jy gebruik jou BlacBerry™ elke vyf minute net om te sien of daar nog 'n boodskap is... Jou BlackBerry is 24/7 by jou of in jou handsak/beursie/sak....Jy is opgewonde elke keer wat jy jou BBM boodskap oopmaak....Jy stuur boodskappe aan...Jy vertel mense meer waarom hulle 'n BlackBerry™ moet kry....Jy kan nie wag om nog iemand op jou BBM te nooi nie.... Jy gebrui by Rene Havenga 1 week ago |
Tog meen Van Rooyen die wynbedryf het sy onderste draaipunt bereik. Internasionale voorraad neem af en noudat die rand nie meer so sterk is nie, word groot uitvoerkontrakte gesluit. "Dis nou weer die moeite werd om uit te voer. Binnelands word ook 'n groter vraag na wyn verwag. Wyn is goed geposisioneer as 'n leefstylproduk en dit sal een of ander tyd móét opgaan. |
Hoe gaan dit met die leesavontuur? Ek het darem intussen een van die boeke vir R10 tweedehands gekry en gelees, nou lees ek eers weer iets anders, en dan lê hier stapels digbundels wat wag om gelees te word. Ek sal een van die dae my lys byvoeg in die kantlyn van my blog. |
'n Skraagdosis moet of 30 dae daarna of binne 'n jaar na die eerste inenting gegee word. Daarna word 'n skraagdosis elke 3 jaar benodig. Voorbeelde van entstowwe teen HD is: Nobivac Rabies (Reg No. G2207 Act 36/1947; N-SR0675) en Nobivac RL (Reg No. G2199 Act 36/1947; N-SR0680). |
Erger jij je ook zo aan al die idioten in... |
Die Oospoort is ook bekend as die Gouepoort. Dit is die poort waar deur Jesus gekom het op Palm Sondag. Die argeoloog Dr Jim Fleming is een van die mense wat die Herodiese stene onder die huidige Oospoort ontdek het. Dit beteken dat die huidige Oospoort en die poort waar deur Jesus gekom het op dieselfde plek is. Maar dit is ook aan die ander kant van n sekere punt op die Olyfberg waar die Hoe Priester op Yum Kippur met die rooi vers bul moes staan en gekyk het deur die Oospoort tot in die Aller Heiligste oorkant die Kidron. |
In die Wes-Kaap ly boere groot verliese weens probleemdiere wat vee jag en plase beskadig. Volgens die bogenoemde organisasies het dié stand van sake 'n uiters ongunstige uitwerking op boerderye se winsgewendheid en werkskepping. Die groep het vergader om wanindrukke en onduidelikhede oot die veranderinge in jagmetodes in die Wes-Kaapse jagkennisgewing te bespreek. |
Die 2 deelnemers wat voorloop sover is Leon En Stacey Peacock en Talita Cilliers !! Dit gaan naby wees ! Hulle alby loop nou voor met 22 likes! nog 2 weke oor!! enige iets is moontlik so as jy wil wen... weet jy wat om te doen! kry nog mense om jou foto te gaan like!!! by Lee's Photobooks 3 hours ago |
Kaapstad is danksy sy natuurskoon en sy ligging aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg vandag een van die mees gesogte internasionale toeristebestemmings en 'n gunstelingstad van die internasionale rolprent- en advertensiebedryf.[3] |
Ons eie landbousektor het oor die afgelope 10 jaar met meer as die helfte gekrimp. Die boere wat sonder staatshulp bankrot gespeel het moes noodgedwonge vanaf hulle plase gee pad. Die wat dit nog kon maak is vermoor en hulle erfgename sien eenvoudig nie kans om voort te gaan met hierdie dobbelspel nie. Om met 'n miljoen in 'n casino in te stap is 'n kleiner risiko as om dit in die grond te plant. Boonop het ons Regering soveel laegraadse invoere toegelaat dat die prys van gewasse sodanig verswak het dat die insetkoste baie boere na ander heenkome gelei het. Landbou-instansies en rade wat produkte beskerm het en die boere deur die maer jare gedra het, is geplunder en bestaan nie eens meer nie. |
13 KG (1 120 woorde) - 06:58, 25 Junie 2011 |
Dit sal handig wees, en julle opmerkings meer gewig gee, as jule byvoeg hoe lank en hoe gelukkig* julle getroud is. Of is die enigste ervaring wat julle het van huwelike, wat julle in boeke lees? |
EEEIIIIKKKKK!!!! Oulike mannetjie wat jy daar het Kaalvoeters!!! Het jy hom darem ietsie aangebied om te drink???? Jy het nie dalkies vir hom 'n bedjie in 'n skoenboks gemaak voordat hy dit geweier het nie??? Jy is downright weird!!! Ek dink jy moet by my kom kuier in die Kalahari… Ons het 'n skerpioenplaag wat skrik vir niks… Ek belowe jy mag hulle maar eers afneem voordat ek hulle doodmaak…. |
Wat Pieter Boshoff aan betref dit is omtrent SAD! Ek het al gehoor die wat hom vroër geken het, het hom gesien as iemand wat baie opreg was in sy werk, maar wys net mens weet nooit wat in almal se lewens aangaan nie, soos nou die donkerkant van die man. |
Registreer asb op ons webwerf as jy gereeld wil deelneem. Ek sien dit nie as my taak om gedurig anonieme bydraes te publiseer nie. Anonieme bydraes word eers na moderasie sigbaar. Lees asb. http://www.nuwe-hervorming.org.za/forum/hoe-word-bydraes-gebruikers-wat-nie-geregistreer-nie-hanteer. |
Posted in Nuus / News | December 1st, 2009 |
Agt weke die ideaal Agt weke is die ideale ouderdom waarop 'n hondjie na sy nuwe eienaar behoort te gaan. Op ses weke is hondjies nog sterk plekgebonde en as hulle dan uit die nesgebied weggeneem word, ervaar hulle dit as traumaties. |
Don Packett….jy het n shot @ mister souf afrika my bra |
Conradie (1966a) se studie toon hoedat Louw in sy dramatisering van die geskiedkundige gebeurtenisse veral op die beskrywings in die werke van Tacitus en Suetonius steun. Louw het hom, soos ander skrywers van historiese dramas, egter nie verplig gevoel "om hom te hou aan die kleiner besonderhede wat die historici vermeld nie. In diens van 'n dieper waarheid behou hy hom die reg voor om af te wyk van die oppervlakkiger waarheid van die objektiewe feite. Hy veroorloof hom dit dus om uit die gegewens wat die historici hom verskaf, weg te laat wat hy nie kan gebruik nie, en om selfs besonderhede by te fantaseer as hy dit nodig ag" (Conradie, 1990:324). In Germanicus word byvoorbeeld karakters "geskep" wat nie in een van Louw se bronne vermeld word nie of wat slegs terloops daarin genoem word. In die geheel gesien, hou hy óf byna woordeliks by die woorde in sy bronne óf bring hy "verskuiwings" aan ten opsigte van waar en wanneer gebeure plaasgevind het. So skep hy 'n teks wat 'n outentieke herskepping van die betrokke tydperk gee. |
By die onlangse rugbytoets op Nuweland, het die Rendier 'n skokkende openbaring gehad. Soveel so, dat dit my genoeg rede gee om nie sommer weer 'n vriend te groet as ek hom gewaar by 'n wedstryd nie. |
Droëbone se produksieskatting is opwaarts aangepas na 61 400 ton, wat 1,32% meer is as die 60 600 ton van die vorige skatting. Vir droëbone is die geskatte oppervlakte beplant 48 600 ha, wat 4,29% meer is as die 46 600 ha geplant vir die vorige skatting. Die verwagte opbrengs is 1,26 t/ha teenoor die 1,30 t/ha van die vorige skatting. |
Die Desembervakansie aan die einde van my st.1-jaar het ek met Christine deurgebring, 'n tweetalige woordeboek byderhand om die 597 bladsye Rooitaal te probeer tem. Tot vandag is die naam "Roland D. LeBay" en "'58 Plymouth Fury" in my kop vasgebrand. Daardie moorddadige spookkar het my slapelose nagte en nagmerries besorg. |
Nie lank gelede nie, het die SAUK-TV op Sondae-aande 'n reeks propaganda-uitsendings gebeeldsend waarin die rol van Amerikaanse swartes in die destydse propagandaveldtog teen die sogenaamde "apartheidsbewind" opgehemel is. Die swart koukus van die Amerikaanse kongres het president Reagan 'n vernederende neerlaag toegedien toe die kongres sy presidensiële veto teen die "Comprehensive Anti-Apartheid Act" van 1986 ongedaan gemaak het. Reagan se eie party, die Republikeine, het saam met die swart koukus teen hom gestem en hy met 78 teen 21 in die Senaat en met 313 teen 83 in die Huis van Verteenwoordigers verloor. Dit was die eerste en enigste keer in die twintigste eeu dat 'n Amerikaanse president se veto oor 'n buitelandse kwessie gekanselleer is. Amerikaanse blankes het in 1986 reeds gestem om 'n radikale, pro-kommunistiese beweging soos die ANC en sy bondgenoot, die SAKP, in Suid-Afrika aan bewind te plaas. Net soos wat die Sweedse blankes oor jare heen die ANC se stedelike en landelike terreurveldtog, waaron die Kerkstraatbom van 20 Mei 1983, met 'n parlementêre begroting gefinansier het. |
In Joego-Slawië is die Partisane uiteindelik met sukses begroet. Op 16 Junie 1944 is die Verdrag van Vis deur die Partisane en die Koninklike Regering onderteken: hierdie verdrag het die Partisane as die leër van Joego-Slawië bevestig. Teen die einde van Augustus is Josep Tito aangestel as personeelshoof van die Tsjetniks, alhoewel sy koningsgesinde teenstander, Draža Mihailovic, en ander Tsjetniks voortgehou het met hulle eie versettingsbeweging. Dié aparte versettingsbeweging is egter uiteindelik verslaan tydens die Slag van Lijevca-veld (30 Maart - 8 April) deur 'n Kroasiese alliansie. |
Solidariteit Tydskrif, Uitgawe 2 2011 Deur Dinah Theron Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut het verlede jaar 'n rekordaantal beursaansoeke ontvang en met 'n indrukwekkende 62% gegroei.Vanjaar is R6 miljoen reeds aan voornemende studente uitbetaal en 33 onafhanklike beursfondse word deur die instituut geadministreer. |
BBM/strong>, my geskiedenis gaan ook terug na destydse Pruise - hemels, kan ons verwant wees |
Okey Dokey, oor hierdie onderwerp kan ek dae en weke en selfs maande lank skryf. Vandag gaan ek skryf oor die bome en plantasies in Amsterdam. Daar is egter so baie om te vertel en so baie om te sê dat ek julle gaan verveel, so ek gaan net so 'n vinnige oorsig skryf. |
Hasie, hoekom is jou… horings so lank? Lily? |
Julle weet natuurlik as mens eers 'n outjie oppie intwerwebz gooi dat hy vir ewig sal rond travel. |
Hier wil ek dan van Vice tot 'n mate verskil, en by my titel aansluit. Ek dink ons moet by Vice gaan stilstaan. Volledig stilstaan, tot ons haar argument begryp, tot ons die emosies wat sy beskryf kan begryp, tot dit ons visie van wat gebeur het en wat besig is om te gebeur verander. Ek stem met haar saam dat ons nie kan kyk na die verlede, of na ons huidige voortgaande (alhoewel veranderende) bevoorregte posisie sonder om te erken dat ons 'n stuk skuld dra nie, al kan ons moontlik niks daaraan doen nie. Ek stem met haar saam dat ons moet leer om stil te bly, en dat ons veral moet leer om te luister. Maar ek wil een stappie verder gaan. |
'n Ander gebruik is, Jisinbapgi, die brand van droe gras op die walle tussen rysvelde terwyl kinders met blikkies vol brandende kole in die lande rond hardloop. Hulle glo dat die rook die lande vrugbaar maak en dat dit wurms wat die volgende oes mag opvreet, vernietig. 'n Ander ritueel genoem daljiptae-wugi, is die brand van 'n taljib ("maanhuis") gemaak van strooi. Mense skryf wense uit op papier en heg dit dan aan die strooi vas. Die brand hiervan is vir wense vir 'n goeie oesjaar. Hierdie gebruik kan ook tydens die "sunrise festival" gesien word met nuwejaar soos ons dit ken. As die hout/strooi vinnig brand is dit 'n teken van 'n goeie oesjaar. Hoe groter die vuur hoe beter die oes, volgens die kenners natuurlik. |
Onvolwasse slakwurms veroorsaak skade deurdat hulle hul weg deur die lewerweefsel boor en selle gevolglik tot niet gaan. Bloeding vind plaas en witbloedselle is in groot hoeveelhede teenwoordig. |
Musiek opvoedkundige hulpbronne vir skool kinders tussen die ouderdomme van 5 tot 7, van BBC Leer, hoofsaaklik vir gebruik in die skool, met geleenthede om liedjies te leer en voer hulle en onderneem 'n verskeidenheid van musikale ... |
Die middelste strofe is steeds vir my nie bevredigend nie. |
1. Xena Phoenix | Mei 31, 2011 at 10:00 vm |
a rose by any other name… of, soos 'n goeie vriend van my eens op 'n tyd gesê het, 'n doos, is 'n doos, is 'n doos… wat 'n poniekoerant skryf maak hom 'n poniekoerant, nie net sy shape nie. maar dankie dat jy my hier op my verkeerde gebruik uitgewys het. ek bedoel dit eintlik as 'n byvoeglike naamwoord, eerder as die naamwoord self, in die geval. Soos dictionary.com dit beskryf: luridly or vulgarly sensational. wat 'n joernalis of redakteur met steve se ontrouheid uit te waai het is vet mooi nokol. wat hulle uit te waai het met wat hulle publikasie skryf/publiseer en aan die grootklok hang, is baie. ek sal by 'n later geleentheid my volle opinie in 'n skrywe lig oor hierdie tipe joernalistiek/joernaliste. dis nie vandag se cause nie… |
Die enigste probleem mag wees dat die Nederlanders sou vereis dat ons pro rata tot die koste van hul - of dan "ons" - koningshuis sal moet bydra. Hoogs bekommerd het Skoppensboer alles wat hy kon oor koningin Beatrix gaan oplees. Tot sy verligting het hy gekonstateer dat haar Calvinistiese hoogheid se jaarlikse uitgawes, wat al haar veiligheidsmaatreëls en instandhouding van paleise insluit, slegs 100 miljoen euro beloop, ongeveer een miljard rand. 'n Bakatel! Veral as ons net 'n tiende of 'n vyfde daarvan hoef by te dra. Die Bantoe-aristokrasie wat verby u en my met blou ligte op die snelweë jaag, kos per jaar ten minste 'n paar honderd keer soveel en hulle het geen kunswerke of antieke meubels in hul paleise om namens die volk te onderhou nie. |
Ons Dink | We Think: Hoof en hard deur Gerrit Brand Heilige oomblikke van hoop deur Nico Koopman Hibriditeit bied 'n weg vorentoe deur Nico Koopman Insigte | Insights: Sermon on Psalm 46 deur Louis Jonker Towards a pedagogy of … Lees meer | Continue reading → |
Elma, Dit is 'n puik program. Ek, my gesin en ons vriende geniet Boer soek 'n vrou en is vasgenael voor die tv maar, voel dieselfde oor die volgende: As 'n boer 'n keuse gemaak het van sy meisies, stel dit van die begin af duidelik dat as hy iemand anders buite die verkose groep ontmoet tydens die kompetisie dat hy gladnie die meisie as deel van die finale kennismaking en groepering mag doen en voorstel as deel van die kompetisie nie. Weet jy soos in bv. Flip se geval, dit is vernederend vir die boer en vir die meisies wat uit verkies was as daar dan iemand van buite-af toegelaat word. Dit was nogal 'n slegte smakie in die mond en onnodig. Ons geniet die program en sien uit na die ontmoeting van ware liefde maar nie met so bitter smaak nie. Geniet die avonture, ons sien uit na die volgende episode. |
" Soek levlen | Glider stop na die stryd begin » |
ekke dink hierdie "winter" joke raak nou afgesaag - waar betaal mens om bietjie somer weer te kry ? by Marius Barnard 2 days ago |