text
stringlengths 15
242k
|
---|
'n Aantal jare gelede het hy en Lukas Maree 'n liedjie geskryf vir hul groep Die Kommissie van Ondersoek met die titel "Die Winde van Verandering". Hier volg die lirieke: Moenie omkyk nie, moenie terugkyk nie Moenie bang wees nie, daars nie soutpilare nie Dis net die wind, die wind, die wind my kind Dis net die winde van verandering wat waai Die winde het natuurlik verwys na Harold McMillan se "winds of change" wat deur Afrika gewaai het. Ek wonder of Goosen vandag, n.a.v. die aanval, terugdink aan die "Moenie bang wees nie" hierbo en homself afvra of daar tog rede was om bang te wees vir 'n swart regering. Kan dit wees dat Pandora se doos wel oopgemaak is in 1994, dat die swart (in die sin van onheilspellende) winde van verandering nie gaan ophou waai totdat daar net anargie maar nie een blanke met besittings oorbly nie? Kyk nou maar gerus vandag na die "kunstige" poefters en paaiers van die briewekolom op Litnet, hoe daar in 'n gesamentlike uitbarsting van histerie klere geskeur word en as op die hoof gestrooi word. Kyk ook hoe niemand daar die probleem op sy naam noem nie, iets wat so akkuraat en op die man af gestel was in die HNP se plakkate met die vorige verkiesing: Swart regering = mislukking. |
Please excuse Burma, she has been sick and under the doctor. |
resultaten voor: 'Outsourcing' in product en dienst SAS ISP Digital imaging .Net / C# ITIL certificering Auditing in branche Farmaceutische industrie |
Die mure het tydens die grootste deel van die Ottomaanse tydperk behoue gebly totdat dele in die 19de eeu afgebreek is namate die stad uit sy nate gebars het. Ondanks die gebrek aan onderhoud het groot dele van die mure bly staan. 'n Grootskaalse restourasieprogram is sedert die 1980's aan die gang, wat besoekers toelaat om te sien hoe hulle oorspronklik gelyk het. |
Mev Jones en mev Piechocki gelei hierdie dag en beplan het. |
The subject attacks every structure that says 'no' (censorship) to the subject's drives and complexification, every structure that sets it up as a unity. The unitary subject is replaced by a subject in process (understood as movement) whose representations is a space of mobility: the semiotic chora. (Kristeva, aangehaal in Prudhomme & Legare, 2006:3.) |
Bene - Bultende blou are, fyn blou/pers aartjies, knop kniee, selluliet (as jy nie reeds vanaf tienerstadium het nie), geswelde enkels, geswelde voete en dan allerhande knoppe en goete wat op die voete uitdruk. |
Koffie is wêreldwyd een van die gewildste drankies. Hier is wenke vir 'n perfekte koppie. |
4. Adrie | September 18, 2009 at 6 : 26 |
Die lewe is nie 'n reis na die graf met die doel om veilig in 'n aantreklike en goed gepreserveerde karkas daar aan te kom nie, jy moet eerder met jou gat daarin skuur - met 'n Chardonnay in die een hand - sjokolade in die ander - liggaam goed opgebruik terwyl jy hardop skree: 'Jie ha, dit was nou vir jou 'n bakgat trippie!' |
Toe ek op Kaapstad lughawe was net voordat ek gevlug het, het ek 'n boek oor ware Suid-Afrikaanse misdaad in Afrikaans gekoop. Dit was amper die enigste Afrikaans boek wat te koop was. Ek moet sê, dis eintlik baie goed om te lees. Nie om oor die ander kant van Suid-Afrika te leer nie, die kant wat almal nie wil sien nie. Nee, dis eintlik erg maklik om te lees en vir leerder soos ek dis belgranik. Ek leer nuwe woorde maar ook as ek nie 'n woord erken nie dan kan ek gewoonlik raai of werk die sin uit. |
Arke.nl Kaapverdie [TIP] SNP Natuurreizen [TIP] Fair Travel Kaapverdie specialist Qholiday.nl |
Smurfi. Radio houtstok het in 2 mde 10,000 lede op facebook. Nie te sleg nie nê. Hulle gaan Vrydag met nuwejaar van 6 uur af net musiek speel. Die mense moes hulle gunstelinge instuur. Natuurlik het Bella ook ingestuur |
In 'n byderwetse denim, swart hoëhakskoene en sexy swart hempie lyk Lenel Calitz (27) soos enige ander mooi meisie wat die koppe laat draai. Maar in 'n skrapse bikini en met haarverlengstukke, verander dié donkerkop van Welkom in 'n gespierde skoonheid met 'n blinkbruin lyf danksy babaolie en verbruiningsroom. Een wat die titels vir liggaamsfiksheid inryg. Sy wys daarop dat dit beslis nie vir liggaamsbou is nie, al is gimnasiumwerk en spiere deel van haar grootwordjare. Lenel as deelnemer in liggaamsfiksheid. Lenel Calitz lyk soos enige ander mooi meisie. Maar in 'n skrapse bikini en met haarverlengstukke verander dié donkerkop in 'n gespierde skoonheid met 'n blinkbruin lyf. Foto: Theo Jephta Haar pa, Hannes le Roux, is immers 'n Springbok-liggaamsbouer en haar ma, Marlene Opperman, was op haar dag die houer van die titel Mej. SA Bikini. In 2008 was Calitz Mej. SA Figuur en was sy ook tweede in die Mej. Heelal-fiksheidkompetisie. Nou is sy juis op pad Engeland toe waar sy aan die Internasionale Federasie vir Liggaamsbou (IFBB) se olimpiade in Londen gaan deelneem. Sy is die enigste Vrystater in die Suid-Afrikaanse span wat hiervoor gekies is. Sy het spiere op plekke waar ander nie eens plekke het nie. Hoekom is sy dan so gesteld daarop dat sy nie 'n liggaamsbouer is nie? "Ek neem in die afdeling fiksheid deel," sê Lenel,'n oudleerling van Welkom-Gimnasium, beslis. "In dié afdeling word daar na jou liggaamsverhouding gekyk en hoe ferm jy is. Jy moet mooi gebou wees. Ja, my spiere is gedefinieerd, maar ek bou nie spiere nie en ek 'pomp' myself ook nie op voordat ek op die verhoog verskyn nie." Sy sê veral op internasionale vlak is vroulike liggaamsbouers baie groot gebou. "Party is groter as die mans. Dit is vir my baie onvroulik. Ek sal nooit daaraan deelneem nie." Lenel het ook 'n kleintjie dood aan anaboliese steroïede. Hoe ook al, liggaamsfiksheid is harde werk. Die internasionale olimpiade in Engeland is einde Maart, maar Lenel volg nou reeds 'n intensiewe oefenprogram en dieet. Sy eet ses maaltye per dag. Sonder sout, suiker of geurmiddels. Vroegoggend is dit 'n bakkie hawermout. Om 10:00 eet sy 'n bietjie tuna. Vir middagete eet sy 'n opgekookte hoenderborsie en spruitkool. Om 15:00 bederf sy haarself met 'n proteïendrankie. Aandete is dit gekookte vis en groente. "Voor 'n groot kompetisie eet ek drie maande só. Dit is moeilik en dié kos is baie droog. Ek is dol oor pizza en mis dit erg. "Ek eet nie gewoonweg só nie, maar hou altyd by 'n gesonde leefstyl. Ek volg ook 'n streng oefenprogram wat minstens drie uur per dag se oefenwerk behels. Dit sluit gewigte en kardiovaskulêre oefeninge in." Die oefening met gewigte is nie om spiere te bou nie, maar om definisie aan haar spiere te gee. Lenel werk as persoonlike afrigter en fiksheidskenner by haar pa se gimnasium in Welkom. "Ek het in die gimnasium grootgeword," sê Lenel. Teen die einde van 2005 het sy besluit om ernstig te begin oefen en aan kompetisies deel te neem. "Ek stel vir myself doelwitte en is ook baie streng met myself." Aan die begin van 2010 het Lenel van federasie verander en sy neem nou onder die vaandel van die IFBB deel. "Wat ek van die IFBB hou, is dat sy vereistes vrouliker is. Deelnemers se spiere is vrouliker en sagter. "Ek is nie naastenby 'n liggaamsbouer nie. Daardie vroue voer dit te ver. Van hulle is baie groot en ek dink 'n paar mans is maar skrikkerig vir hulle." Lenel sê haar man, Francois, ondersteun haar baie. Hy is nie 'n liggaamsbouer nie. Hulle het nie kinders nie. "Dit is maar moeilik as ek op 'n streng dieet is, want dan moet ek nog vir Francois ander kos maak. Maar ek is 'n vasbyter. "As ek vir myself 'n doelwit stel, gee ek nie bes nie. Daar is dae wanneer ek sommer net wil eet wat ek wil, maar ek kom daardeur. "Ek omring my deur positiewe mense en dit help baie. Die Here is altyd by my en dra my deur moeilike tye." As sy eendag dogters het, sal sy hulle aanmoedig om aan soortgelyke kompetisies deel te neem. Haar deelname in Engeland is die hoogtepunt van haar loopbaan. Die 12 weke van harde werk is die moeite werd. "Ek is gefokus en gelukkig is soetgoed nie 'n groot versoeking nie. Maar pizza?.?.?.?dit is 'n ander storie." Lenel is uitgesproke teen anaboliese steroïede. "Dis 'n besliste nee. Professionele liggaamsbouers gebruik deesdae soveel goed. Dit is net nie die moeite werd om met jou gesondheid te speel nie. "Vroue gee hul vroulikheid prys en kry baard en hul stem verander. Ek sien dit veral in die buiteland as ons daar deelneem. In Suid-Afrika kom dit ook voor, maar nog nie so erg soos in die buiteland nie." Lenel gebruik wel aanvullings en vitamiene, maar sê dit is alles "veilige" goed wat haar liggaam nodig het. In die kompetisies waaraan sy deelneem, kry voorkoms voorkeur. "Ons is maar net vroue. Soos wat 'n aandrok vir 'n deelnemer aan 'n skoonheidswedstryd belangrik is, is die bikini's wat ek dra vir my belangrik." Sy het 'n bikini-ontwerper in Kaapstad wat al haar bikini's maak. "Ek was in Desember by Marie en sy gaan vir my drie bikini's maak. "Ek sal dan besluit watter een ek gaan dra. Nee, ek gaan nie sê hoe dit lyk nie. Dit is my geheim!" In die eerste ronde dra die deelnemers swart bikini's en in die tweede ronde 'n bikini van hul keuse. Lenel laat ook haarverlengstukke insit sodat sy op haar beste vertoon. "Ons smeer verbruiningsroom aan. Dit was agterna maklik af. Ek sit 'n bietjie babaolie by vir glans. Dit laat 'n mens se spiere mooi onder die ligte blink en die spiere se definisie is duideliker." As 'n persoonlike afrigter geniet Lenel dit om met mense te werk en 'n verskil te maak. "Almal het potensiaal en dit is vir my lekker om dit in iemand te ontdek." Sy bied 'n spesiale fiksheidsprogram vir mense by die gimnasium aan. Sy noem dit Lenel's Bootcamp. Sy help ook mense met dieetprogramme, oefenprogramme, aanvullings en persoonlike afrigting. Op skool het Lenel provinsiale kleure in atletiek en perdry verwerf. In 2008 was sy tweede in die Body Fitness Universe-kompetisie in Frankryk nadat sy die Suid-Afrikaanse kompetisie gewen het. In 2009 het sy nie deelgeneem nie, maar in 2010 het sy die Vrystaatse afdeling gewen en tweede in Suid-Afrika geëindig. |
Dit wat Theunis hier kwyt raak is sekerlik waar, ek dink dat beter is om te bly waar jy jou mense ken en die toestande. Die red hoekom Afrika sukkel is omdat hul geen infrastruktuur instand kan hou en dit is so noodsaaklik vir voedsel sekuriteit. Ek sal graag wil weet wat is Theunis se siening oor Mosambiek. Ek het vriende wat met groot moed besig is daar 'n plekkie te bekom. Die G8 lande gaan glo help om te finansier en infrastruktuur te skep. Hoe lank gaan dit vat en waar verkoop hul intussen die mielies en berg dit op.??? Pieter |
Smurfi, hy kerm net so aanmekaar oor sy "baby, baby, baby". |
Baie mooi JMR, vir my die effens geboë horison in # 1 Dörner werk, gee dit 'n soort ruim voel. Die Toronto skyline in die agterkant van # 2 lyk goed, in elk geval, mooi beelde en dankie vir die plekke van hulle. |
Die werk van die Mariene Biologiese Opname in die eerste kwart van die 20ste eeu het die weg geopen vir die ekstensiewe ontwikkeling van kommersiële treiler- en pelagiese visserye. Die voorbeelde wat tydens die opnames van die Pieter Faure versamel is, is aan die Suid-Afrikaanse Museum gegee, en die eerste Suid-Afrikaanse vis- en visserybioloë is deur Gilchrist by die Universiteit van Kaapstad opgelei. Natuurstudiemuseums soos die Port Elizabethse Museum, die Albany-Museum (Grahamstad), die Natal Museum (Pietermaritzburg), die Durbanse Natuurwetenskapmuseum en die destydse Transvaal Museum (Pretoria) het almal groeiende visversamelings gehad. Nie een van hulle het egter 'n igtioloog op hul personeel gehad nie en hul vismonsters is vir uitstallings eerder as vir navorsing gebruik. |
Wat kan nou beter wees as my elektriese kombers, my labtop, en my gunsteling reeks program HOUSE! Ai dis die lewe vir my. Net jammer ek is manloos. Dis al wat kort in my lekker prentjie vir die nag. Sorry my lief dat jy moet nagskof werk. by Olivia Van Eck 2 hours ago |
Die PP-deel van die baster se paadjie het reeds in 1909 begin en 40 jaar later die anker van mielieproduksie in Suid-Afrika geword. "Dit bewys mos dat navorsing 'n belegging vir die toekoms is," het dr. Dreyer gesê. |
Comment by Precilla - May 17, 2011 @ 10:11 am | Reply |
Izak du Plessis se nuwe kerk het die hele bar aan die praat. 'n Vriend vertel onlangs van 'n boek wat hy gelees het waarin die fenomeen van die massa-instelling verken word. Die vraag waarmee die skrywer gewerk het is: … Continue reading → |
Steve Hofmeyr het vanoggend (Dinsdag 5 Augustus 2008) 'n opvolgopersie ondergaan as die finale fase van sy onlangse segmentele kolektomie. Vandag se operasie was om die spysverteringstelsel na normaal te herstel deur die kolostomie te verwyder en weer die dikderm te heg. |
Ja-nee, soos Adrie se^, al is jy nie 'n diereliefhebber nie; sal die storie jou raak. Ek sidder om te dink aan al daai diere wat dit nie gemaak het nie. Wat 'n aaklige dood. |
Mavis julle rock soos Miriam Makeba! Julle is lekker soos sjeba op pap! |
P.S. Gaan lees hierdie inskrywing by Gestorwe Soldaat, en jy sal saam met my stem dat ons as wit Afrikaansprekendes definitief hand in eie boesem kan steek. |
My laaitie is siek, darem vandag skool toe, want dis in anyway net 'n uur en 'n half - juffrou sal dit seker darem oorleef! Maar die 3 dae wat hy nie by die skool was nie, was hy saam met my by die kantoor (want die baas is nie hier nie!). Daar is mense wat sê ek is 'n goeie ma, maar o weë, ek kan doen met nog geduld - baie geduld! |
sê: "Staan op, en neem die seuntjie en sy moeder, en gaan na die land van Israel. Vir diegene wat op soek na die lewe van die seun het verbygegaan. " |
Ek wil net soos my pa wees as ek eendag groot is, maar nie met soveel |
Dit is veral laasgenoemde aspek waarvan kliënte deeglik kennis moet neem. Die omvang en impak hiervan is werklik wesenlik en gaan talle kliënte ten seerste raak. By 'n ontleding van hierdie bepaling sal ook opgemerk word dat die transaksie met betrekking waartoe die rapporteringsplig ontstaan nie noodwendig die daadwerklike ontduiking van 'n belastingplig hoef te behels nie, maar slegs tersaaklik hoef te wees met betrekking tot die ondersoek van enige ontduiking van so 'n plig. Die impak is dus werklik baie wyd. |
Liezel neem stunning foto's en Skalk Skryf sonder ompaaie. |
Ek (het en) sal wel Bridget Jones kyk. Maar dalk omdat ek deesdae dikwels voel of ek met die bunny costume rondloop. |
In " Die storm is verby" (opvolgverhaal op "Winde van herinnering"), ontdek die pragtige blondekop Ronel Zeiler dat die man wat sy liefhet van plan is om met 'n ander meisie te trou - vir geld. |
In die 1980's het Suid-Afrika 120 000 kommersiële boere gehad. Volgens die Regering se jongste statistiek is daar tans sowat 39 000 kommersiële boere. |
Ek kon dit nie aan Linnik tuisbring nie, hoewel ons gou groot maats geword het. Hy het min begrip gehad van veg vir 'n minderheidstaal. Hy was immers altyd deel van die oorgrote meerderheid, veral van die klein bevoorregte klas wat die Kommunistiese hoër staatsamptenary was. Hy het nie geweet wat dit is om koerante te versprei of advertensies te bedryf nie. Sy salaris is deur die staat betaal, die drukkoste van sy koerant ook. |
Die besparing aan brandstof beloop R60 000 per seisoen en aan bande wat op die gruispaaie bars, minstens R25 000 per seisoen. Dit sluit nie die slytasie aan trekkers, sleepwaens en bande in nie. |
dis die grootste geskenk om in my hartsland terug te kom en my wall bestrooi te sien met julle b-day wishes! dankie vir elke liewe een (al is dit 10dae later), beteken baie. Het 'n onvergeetlike journey gehad, wens ek kan elke oomblik oor beleef, maar vir nou geniet ek die land van honey and milk! by Megan Lange 1 week ago |
En ek tag Sonkind ook om haar beloftes na te kom |
Die invloed van 'n watertekort op die landbousektor is ou nuus vir 'n boer. Die volhoubare bestuur van ons land se waterhulpbronne is nou meer kritiek as ooit tevore. |
Omstreeks 850 het die sogenaamde Beierse geograaf in sy "Beskrywings van nedersettings rondom kastele noord van die Donau" na Slawiese stamme verwys wat die Wisła- en Odra-riviergebiede bewoon het: die Goplanie (Goplane), die Dziadostane (Dadosesani), Sleenzani (Slenzane), Bobrzanie (Bobrane), Opolini (Opolane), Vuislane (Wislane) en Ledizi (Ledzice). |
Dalk is kulturele volhoubaarheid tans Afrikaners se grootste probleem. Kultuur is die geïntegreerde patroon van menslike kennis, geloof, optrede, taal, gedrag, idees, gewoontes, taboes, kodes, tegnieke, kunswerke, rituele, seremonies en nog baie meer. |
Sterkte! Seker nog nie gehoor van Mobile Broadband nie! Lekker warm kry op Upington! |
Woordkunstenaars wat in 2012 deel van die US Woordfees wil wees kan nou aansoek doen. |
13 KG (1 941 woorde) - 09:16, 5 Desember 2010 |
Wat gebeur as 'n mens 'n sportmotor vir 'n toetsrit neem en jy ry te vinnig? Wel hierdie 33-jarige man in Nedeland het presies dit gedoen en uitgevind wat gebeur as jy nie by die speodgrens bly nie. Hy het glo oor n hobbel in die pad gery en beheer oor die R8 verloor. Ooggetuies sê hy het oor die 200 kpu gery toe die ongelukkie gebeur het. Gelukkig is hy ongedeerd, maar hierdie Audi R8 is effens verdrink en sal nie sommer weer ry nie! |
Dit is dit hard om te dink hoe vinge dinge kan virander n vriendin jou so na aape dan jy niks oor het nie? |
As extraordinary obdurate crossbreed of Dutch, German, English, French in the South African white settler population produced a bluntness that unveiled everyone's refined racism: the flags of European civilization dropped, and there is was, unashamedly, the ugliest creation of man, and the baptized the thing in the Dutch Reformed Church, called it apartheid, coining the ultimate term for every manifestation, over the ages, in many countries, of race prejudice. Every country could see its semblances there; and more peoples. |
Wat ek wel sou wil weet, is hoekom skielik nou, nie 'n paar jaar terug nie, maar nou, nadat die monsters in jou binnekring begin maai het, is hulle skielik monsters? Of is dit juis die ding? As hulle elders wei, is hulle jou mense, maar sodra hulle aan jou binnekring raak, word hulle monsters. Wel, jy kan ongelukkig nie die brood aan albei kante gebotter hê nie. |
Van kanon: "Ek dink S-Afrika was baie beter as enige iemand kon voorspel het, gebaseer op hul posisie en vorige resultate Shame hulle nie vooraf nie, maar dit moes gebeur met sommige gasheer en was nog altyd geneig om wanneer jy gee die Wêreldbeker-sokkertoernooi aan sodanige. 'n lae posisie nasie. Ek hoop die spelers is behandel met die respek en trots dat hulle dapper poging verdien, Ek is bly dat die twee kante wat eintlik ordentlike sokker speel, is die bevordering van. Hopelik is dat die tendens sal voortgaan, en ons sal' n opwindende knockout stadium sien . " |
Blom gedurende die winter, maar hoofsaaklik in die lente. |
Daar is drie modelle in die Touareg-reeks, die 3,6 L V6-petrol ontwikkel 206Kw se krag en 360 Nm wringkrag. Hierdie syfers laat die intreevlak-Touareg van rus tot by 100km/u versnel in slegs 7,8 sekondes en sy asem raak eers by 228km/u op. Brandstofverbruik gee VWSA aan as 12,4 L/100km en uitlaatgasse is 248 g/km. Hierdie is dan ook die enigste petrolweergawe in die nuwe reeks. Die 3,0L V6 TDI is die enjin waaroor almal gaande is. Dit is 'n turbodieseleenheid wat 176Kw en 550NM ontwikkel. Versnelling van rus to 100 km/u neem slegs 7,8 sekondes en die meneer sal eers op 218 km/u begin moed opgee. Brandstofverbruik is eintlik die Volksie se troefkaart met 7,4 L/100km dit is 1,9L minder as die vorige enjin en slegs 195 g/km uitlaatgasse wat geproduseer word. Die vooros in die nuwe Touareg-reeks is die 4,2L V8 TDI. Met 250 Kw en 'n astronomiese 800 Nm se wringkrag is dié net die voertuig waarmee jy omtrent enige iets sou kon sleep. Sy versnel tyd van slegs 5,8 sekondes van rus tot 100km/u en 'n baie onwettige 242km/u topspoed maak hom dan ook die vinnigste Volksie in SA, ja nie eers 'n goed ingeloopde GTi sal kan byhou nie. Brandstofverbruik word aangegee as 9,1 l/100km 2,8 L minder as die vorige V10 TDI en die uitlaatgastelling van 239 g/km is laer as sy V6-stalmaat se syfer. VW roem hom op 'n 25%-afname in brandstofverbruik en tot ons een van die Touaregs self getoets het sou ons nie kon sê hoe akkuraat hierdie bewerings is nie. |
Lees ook die Fritz Deelman-reeks deur Leon Rousseau |
Dis een van daai waar jy sit en huil en lag die hele film deur, sonder enige rede. Net omdat jy lief is vir wat jy sien. |
Die oor- en onderverhaling van brandstofkoste in die prysformule word gereeld gepubliseer. Daar is tans 'n redelike oorverhaling, met ander woorde plaaslike verbruikers betaal baie meer as wat die werklike koste is. |
Aan die vooraand van my 70ste bekyk ek verward en verwonderd die moderne speelgoedwinkels se rakke vol blink elektroniese begeerlikhede. Dan pak die nostalgie my na die brose kinderdae toe ons maar moes sien en kom klaar met wat op die plaaswerf beskikbaar was. |
Die antwoord is nee. Want eintlik het ons te doen met 'n rampokkerbende wat die land tans regeer en hulle sal enige iets doen om in die mag te bly. |
Vat voor Wat Deon Maas Volgende Gedoen Het |
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better. |
My een seun se kar het gebreek, die ander een se nuwe kar is gestamp terwyl hy in 'n winkel was,my gras staan vensterhoogte en die tuinier het nie opgedaag nie. |
THOMPSON, Edwin, Private, RMLI, 16580 (Ply), RM, 3rd Battalion, 25 November 1918 , illness in Aegean |
Waar mense dieselfde taal praat, dieselfde gewoontes het en dieselfde geskiedenis in gemeen het, wil sodanige mense tog deur hulle eie leier gelei word. Dit is so dat hulle nie altyd tevrede sal wees met alles nie, maar hulle sal ten minste OK voel as hul leier 'n ou foutjie maak. Hoe dink julle hoekom aanvaar die arme swartes hulle ryk en ongevoelige leiers se ou foutjies? Fok man, die donnerse apartheid het net kak gemaak, en dit is oor die hele heelal bewys, eers in VSA en nog 'n in 'n klom ander klomp vokken lande. Is dit dan werklik 'n fokken fout om nie Wit te wees nie. Wie is die mooiste van 'n wit lelikedonner en 'n swart lelike donner ha. Almal se kak is kak. Jou eie kak stink in elk geval lekkerder as 'n ander man se kak, maak nie saak of dit wit, bruin of wat se kak dit is nie. BAAI |
'n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die... |
Daar lê mynsinsiens dus 'n ekotoerisme goudmyn op heelwat plase wat doeltreffend, verantwoordelik en volhoubaar bestuur kan word. Mense is geneig om goed op te pas waarvoor hulle betaal. So kan doelgerigte kunsvlieghengelbemarking gekombineer word met byvoorbeeld behuising / gastehuise. Alternatiewelik kan hengel teen 'n bepaalde dagfooi toegestaan word. Ek sou voorstel dat water nie "oopgestel" word vir hengel teen 'n minimale dagfooi nie. Onderhandel eerder met 'n betroubare gids wat kliënte onder toesig soontoe kan neem of werk saam met 'n ernstige hengelklub wat kan help toesig hou. |
Die bedryf is ook bekommerd oor die hoeveelheid knoffel wat ingevoer word. Altesaam 483 ton knoffel is in 2006 van Argentinië ingevoer en 363 ton in 2007. Invoere uit China het egter meer as verdubbel; vanaf 310 ton in 2006 tot 825 ton in 2007. |
wandelende zombies aangeval jou huis en jy het nie enige ander wapens, maar die baseball bat. jou vrou is gooi die balle soos die kruik van die balkon en jy het die balle om juis so dat die druk op die zombies getref. stop soveel as moontlik zombies deur slaan hulle met die baseballs. eerste laat die bal die grond te aan weiering om te tref en dan raak dit akkuraat zombies te tref. probeer om druk op die zombiesâ € ™ koppe hulle uit te roei met die bal vir dubbele telling. gebruik om 'n sleutel om die bal te slaan met jou primêre kolf en druk s sleutel om die sekondêre bat wat nie beskikbaar is ten eerste te gebruik. |
Dit moes 'n onmoontlike poging van hom gevat het, om homself teen die stoeptrappe op, deur die voordeur tot by sy geliefde Oubaas en Ounooi te sleep, om tog net saam met hulle die dood in te gaan. Ek lei af Oupa het nog geleef toe Boksie hom by hulle aangesluit het, want sy bebloede en gebreekte hand was op die hond se kop, en hy en Boksie het in mekaar se oë gelê en kyk. |
Die Kaap die Goeie Hoop was eerste deur die Portugese seevaarder Bartolomeus Dias in 1488 omgevaar, wie dit die "Kaap van Storms" (Cabo das Tormentas) genoem het. Later het Johannes II van Portugal dit hernoem as die "Kaap die Goeie Hoop" (Cabo da Boa Esperança), omdat dit die roete na die Ooste moontlik gemaak het. |
In dié geval moet borseltjiegras een of twee keer tydens die spits-somergroeityd bewei word en daarna laat rus word om dit as reserwe-winterweiding te benut, in welke geval wisselweiding nie nodig is nie. Met hierdie stelsel van benutting behoort dit nie nodig te wees om die weiding in kampe te verdeel nie - 'n enkele kamp of 'n maksimum van twee behoort voldoende te wees. |
As jy vanoggend wakker word en wonder of als nog die moeite werd is, kry die antw. rondom jou in jou kamer. Die waaier sè: "Be cool" Die plafon sè: "Mik hoog" Die venster sè: "Kyk na die wèreld daar buite" Die horlosie sè: "Elke minuut van jou lewe is kosbaar" Die kombers sè: "Soos GOD belowe het,het Hy jou laasnag beskerm" Die spieel sè: "Jy is uniek in GOD se oè" Die kalender sè: "Gryp die dag en leef voluit!" by Phillip V Rensburg 1 hour ago |
Retha wrote 6 months ago: Ongelowiges gebruik dikwels bogenoemde as 'n argument teen geloof in God. Onder die probleme m … more → |
Spur - R55.95 Ek hou daarvan om by 'n restaurant die disse te eet wat hom sy reputasie gegee het. Dus eet ek burgers by Spur. En ek hou van die Goodie Burger. Die prys is egter 'n bietjie hoog vir wat jy kry, maar aangesien mens meestal gaan sit in die Spur (teenoor take-aways) kom jy dit nie so agter nie, want nou is daar gewoonlik 'n bottel wyn wat by bestel word, en partykeer ook nagereg. |
Partykeer dink en gelowiges glo dat ateiste hardvogtige, ongevoelige mense is. Ons weet egter uit ondervindng dis nie waar nie. Ateiste kan ook huil. Ateiste kan net so diep liefh^e, drome en ideale koester, omgee vir medemens en die planeet, ens. |
In geval van eiendomstransaksies is die bedrag waarop oordragbelasting van toepassing raak, van R100 000 tot R150 000 verhoog. |
Terug by SA: almal wat my ken weet dat ek sedert eerste minister J. Vorster nie 'n ondersteuner van die NP was nie. Desondanks moet ek eerlik sê dat dit alles behalwe die agenda van die NP was om die swartes ten gronde te rig. |
Oormelking is van die nadeligste aksies wat die keratienbekleding in die speenkanaal en ander speenkanaalweefsel beskadig. Onstabiliteit van die vakuum benadeel ook die speenkanaalskans. Die kalf wat aan die koei suip, veroorsaak die minste, indien enige, beskadiging of versteuring. |
Neem beheer van energie in die 21ste eeu |
6. 'n Goeie olie hou 12 maande, totdat die volgende oesjaar vrygestel word, in 'n donker bottel. |
Volgens dr. Koleka Mlisana van die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) gebeur "só 'n deurbraak in die loopbaan van 'n wetenskaplike net een keer in 'n leeftyd". |
In Suid-Afrika is die fleur-de-lis gebruik in die wapen van die Colonie Kaap de Goede Hoop om die Franse Hugenote wat hulle onder die Nederlandse bewind aan die Kaap gevestig het te simboliseer.[18] Die wapen is later ook vir die Kaapprovinsie in die Unie van Suid-Afrika en in die Republiek van Suid-Afrika voor 1994 gebruik.[19] |
125 ml suiker 2 ml sout 180 ml koekmeelblom 1 liter volroommelk 4 eiers, geskei 60 ml botter 5 ml vanieljegeursel 45 ml louwarm appelkooskonfyt 60 ml strooisuiker |
In 1285 het Andrei weer Mongoolse magte na Rusland gebring, maar hulle is deur Dmitri en sy bondgenote verdryf. In 1293 het Andrei eindelik daarin geslaag om die Mongole en die Russiese prinse te laat saamspan teen Dmitri. Dmitri wou nie meer die stryd teen sy broer voortsit nie en het in 1293 geabdikeer. |
'n MENS MOET IEWERS BEGIN: 'n Man doen opruimingswerk voor winkels in Dongducheon, sowat 40 km noord van Seoel, ná die swaarste reën in 'n eeu dié streek getref het. Minstens 39 mense is in die vloede dood. (Jung Yeon-Je, AFP) |
Ekke het so bietjie gevergeet dit is Touchseltjie!! |
I don't get it. War photographers Greg, Joao, Ken and Kevin, the four original members of The Bang Bang Club, lived the kind of lives, during the violent end of apartheid, that legends and great films are made of. So why is The Bang Bang Club , the film, so boring? It takes more than a social... |
Die meeste Afrikaners, veral diegene wat in Afrikaanse gebiede woon, weet nie eintlik veel van Engelse en veral van Engeland af nie. Selfs dié wat daar gaan werk, ervaar die Brit as kollega, as amptenaar en selfs vriend. Maar hy sien nie die Brit in sy historiese en politieke dimensie raak nie, die Machiavelliaanse dienaar van die ryk of die kind van Churchill wat tydens die Eerste Wêreldoorlog uitgeroep het: |
Longkanker is een van die bekendste en mees gevreesde longsiektes ter wêreld. In Suid-Afrika, soos in ander dele van die wêreld, is tabakrook die hoofoorsaak van longkanker, maar blootstelling aan asbes, radioaktiewe stof, stof afkomstig van metaalgietery en ander chemiese stowwe speel ook 'n groot rol. |
In 'n nuusverklaring sê die Oesskatingskomitee syfers toon dat produsente van voorneme is om 1,522 miljoen ha witmielies aan te plant, wat 197 400 ha (11,5%) minder is as in die vorige seisoen. In die geval met geelmielies is die verwagte aanplantings 946 200 ha, wat 76 500 ha (7,5%) minder is as in die vorige seisoen. |
Dit is hoofsaaklik die beesgetalle wat verander word omdat hulle die meeste gras vreet. Die vreetbare bosse reageer anders en daarby kan die skape gras ook benut. Hul behoeftes is kleiner en hulle is minder kwesbaar as beeste. Die wins op die skape is ook hoër as dié wat met die beeste gemaak word. |
Gelukkig stem ons saam dat daar baie dubbelpratery en teenstrydighede in die Bybel bestaan en dat die Bybel gevolglik nie as die letterlike, onfeilbare Woord van God beskou kan word nie. Die Tora (die eerste vyf boeke in die Bybel waarvan die boek Deuteronomium 'n deel is) is vir baie Ortodokse Jode meer gesaghebbend as die res van die Ou Testament en dien as regverdiging vir hulle geloof in die oorspronklike rasgebasseerde uitverkiesing en afsondering van die volk Israel. Die bestaan van uitsonderings in Ou Testamentiese boeke ten opsigte van die streng afsondering van die "heilige" volk Israel, verander nie die feit dat die uitverkiesing van die volk Israel een van die belangrikste temas van die Ou Testament is nie. Dit wil voorkom asof die geloofsgebasseerde uitverkiesingsleer van die tradisionele Christendom die rasgebasseerde uitverkiesingsleer van die Ou Testament vervang het. |
Vandaar ook die mislukking van demokrasie in Suid-Afrika, noudat die WaBenzi volledig oorgeneem het. Die ritueel van demokratiese verkiesings elke vyf jaar is in wese sinneloos, want die land beskik oor geen ander swart elite as sy half opgeleide, uiters statusbewuste WaBenzi nie. Dieselfde geld natuurlik vir Zimbabwe en baie ander Afrikalande waar gereelde verkiesings, wat dikwels gemanipuleer word, eintlik 'n bespotting van demokrasie maak. |
Die vernaamste doelwitte van die oorsese besoek was om Europese vennote te identifiseer wat bereid sou wees om te help met finansiering vir die uitbreiding van menslike vermoë, tegnologie-ontwikkeling as deel van navorsing en veeartsenydienste en die ontwikkeling en uitbreiding van ekonomiese en politieke besluitnemingsmodelle. 'n Verdere doelwit was om marktoegang vir opkomende boere se produkte te bewerkstellig. Dit het gelei tot die sluiting van 'n ooreenkoms met die organisasie Fair Trade (Lees die berig hieroor op bl. 83). |