Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Ek sing.
0
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Sy waai.
1
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Ek klap hande.
2
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Sy strek.
3
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Hy roep.
4
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Ek antwoord.
5
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Sy luister.
6
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Wat doen jy?
7
CC-BY
Nina Orange
Nicole Hunt
af
0008_wat-doen-jy.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0008
asp
Waar is my kat?
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit onder die bed?
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit bo-op die klere kas?
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit agter die rusbank?
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit langs die vullisblik?
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit binne-in die mandjie?
5
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Is dit buite die huis?
6
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Hier is dit!
7
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Abigail de Sousa, Judy Grobler
af
0009_waar-is-my-kat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0009
asp
Ma was besig om haar klere in 'n klein sak klaar te pak.
0
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Toe sy by die deur uit loop het sy my omhels en gesê: “Tot siens vir nou."
1
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
"Waar gaan jy, Ma?" het ek na haar op gekyk en gevra.
2
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Ek het begin om te huil en wou haar volg, maar pa het my opgehewe en op sy skouer gelig.
3
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Pa het gesê: "Jou ma gaan na die hospitaal om 'n baba te kry."
4
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Toe ek "baba" gehoor het, het ek opgehou huil. "Hoekom gaan sy die baba by die hospitaal kry?" het ek hom gevra.
5
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Pa het my op 'n klein stoel gesit en gesê: "Ek sal jou vertel hoekom sy die baba by die hospitaal gaan kry."
6
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Ek het skerp na hom geluister alhoewel ek nie heeltemal verstaan het nie waarom sy nie net die baba by die huis kon gekry het nie. Toe pa klaar verduidelik het, het ek gevra: "Sal sy my nog lief he wanneer sy met die ander baba terug kom?"
7
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
My pa het my stafvas gehou en gesê: "Ons sal jou altyd lief hê."
8
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
"Kan ek 'n brief aan haar skryf terwyl sy daar is?" het ek pa gevra.
9
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Daardie aand het ek ‘n brief aan my ma begin skryf.
10
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Ek het 'n stik papier uit my oefening boek uitgeskeer en begin skryf ...
11
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
"Mamma, Mamma, pa het gesê dat jy nog ‘n baba gaan bring...
12
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
... Skud op en keer asseblief vinning huis toe...
13
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
...Ek wil hê jy moet 'n meisie bring, sodat ek met haar kan speel as sy groot word...
14
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
...Jy kan twee bring sodat een myne kan wees...
15
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
... Ek wag vir jou hier buite ons huis. "
16
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Ek het my brief gevou sodat ek dit vir my pa gaan gee om my ma toe te neem. Toe ek die volgende oggend wakker word, was die brief weg.
17
CC-BY
Ursula Nafula
Jenny da Costa
af
0013_brief-aan-ma.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0013
asp
Die goeie Yayeri word elke oggend baie vroeg wakker. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
0
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy is dankbaar vir die nag wat verby is. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
1
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy maak haar bed baie mooi op. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
2
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy groet haar ouers, oupa en ouma. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
3
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy maak haar gesig skoon met blou seep. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
4
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy borsel haar tande met lughano tandepasta. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
5
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy bad haarself met koue water. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
6
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy trek haar oranje skool uniform aan. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
7
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy trek haar swart skoene aan. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
8
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy haas na haar skool in Mbala. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
9
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy studeer Wetenskap, Sosiale Studies en Wiskunde. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
10
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Sy sing, dans otamenhaibuga en speel sokker. Ons vra onsself, “Hoekom is Yayeri so goed?”
11
CC-BY
Michael Oguttu
Ané van Straaten
af
0018_hoekom-is-yayeri-so-goed.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0018
asp
Eens op ‘n tyd, het ‘n leeu uit die bos gekom en wou ‘n mens vriend hê.
0
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
En toe word die leeu en die man vriende.
1
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Hulle het saam geëet en vleis gedeel. Die leeu het besef dat die man lief was vir vleis. Die leeu was bang dat die man hom gaan dood maak.
2
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Die leeu was bang dat die man hom gaan dood maak met sy spier. Die man was bang dat die leeu hom gaan op eet terwyl hy slaap.
3
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Een aand toe droom die man dat die leeu nader aan hom beweeg om hom te vreet.
4
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Die man lig sy spier en skreeu, “As jy my wil eet dan gaan ek jou spier.” Die leeu het wakker geword en uit gehardloop, “ek het gesê die man gaan my eendag dood maak.”
5
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Van daardie dag af, was die leeu en die man nie meer vriende nie. Die leeu sal ‘n mens dood maak wanneer hy een vind. En mens sal n leeu dood maak as hulle kan.
6
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
Dit is waarom dit gesê word: as iemand jou vriendskap will hê moet jy eerste die persoon se karakter leer ken. Jy moet weet of julle in vrede saam kan wees.
7
CC-BY
Joachim Muhindo
Jaime-Lee Wentzel
af
0023_die-leeu-wat-vrienskap-wou-he.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0023
asp
My dorpie het baie probleme gehad. Ons het in 'n lang ry gestaan om van een kraan af water te kry.
0
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Ons het gewag vir ander om kos te skenk.
1
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Ons het vroeg reeds ons huise gesluit teen diewe.
2
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
'n Klomp kinders het die skool vroeg verlaat.
3
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Jong meisies het as huishulpe in ander dorpies gewerk.
4
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Jong seuns het in die dorpie rondgeloop terwyl ander op plase gaan werk het.
5
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Wanneer die wind gewaai het, het afvalpapier aan die bome en heinings gehang.
6
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Mense is deur glas wat onverskillig neergegooi is, gesny.
7
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Eendag, het die kraan leeg geloop en ons houers was leeg.
8
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
My pa het van huis tot huis geloop om mense na 'n dorpsvergadering toe te nooi.
9
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Die mense het onder 'n groot boom bymekaargekom en geluister.
10
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
My pa het opgestaan en gesê: "Ons moet saamwerk om ons probleme op te los".
11
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Die agt-jarige Juma het op 'n boomstomp gesit en geskree: "Ek kan help om op te ruim."
12
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
'n Vrou het gesê: "Die vrouens kan my help om groente te kweek vir kos."
13
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
'n Ander man het opgestaan en gesê: "Die mans kan 'n put grawe."
14
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
Ons almal het saam geskree: "Ons moet ons lewens verander." Van daardie dag af het ons almal saamgewerk om ons probleme op te los.
15
CC-BY
Ursula Nafula
Willemien Wannberg
af
0027_die-besluit.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0027
asp
My hart voel baie dinge.
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0030_gevoelens.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0030
asp
Ek is gelukkig as my ouma in die aand vir ons stories vertel.
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0030_gevoelens.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0030
asp
Ek voel laf as ek met my vriend speel.
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0030_gevoelens.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0030
asp
Ek voel sleg as my pa sê dat hy nie geld het nie.
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0030_gevoelens.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0030
asp
Ek voel geliefd as my ma my vasdruk.
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Helena Vilonel
af
0030_gevoelens.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0030
asp
Eendag lank lank gelede was daar 'n boer en sy vrou wat net een kind gehad het, 'n seun met die naam Kisirusiru.
0
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Eendag terwyl Kisirusiru met die bokke gepraat het, het een van die bokke se horings sy hemp geskeer. Sy ma het hom winkel toe gestuur om 'n naald te gaan koop sodat sy sy hemp kon reg maak. Kisirusiru koop toe die naald en sit dit in sy hemp se sak.
1
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Terwyl hy huis toe geloop het, sien hy 'n groepie seuns wat sokker speel en besluit om saam hulle te speel. Die naald val toe uit sy sak en gaan verlore. Toe hy uiteindelik by die huis kom vertel hy sy ma wat gebeur het. "My kind," sê sy ma, "steek volgende keer die naald op 'n stukkie papier vas." "Ja, ma, ek verstaan," antwoord Kisirusiru.
2
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Die volgende dag tel die seun 'n pot op om water te gaan haal. Hy onthou wat sy ma vir hom gesê het, en draai toe die pot in 'n stukkie papier toe om dit huis toe te dra. Maar op pad huis toe het die papier geskeer en val die pot op die grond, breek in stukkies en mors al die water op die grond. Toe hy by die huis kom, het sy ma geduldig verduidelik, "My kind, sit volgende keer die pot op jou kop. So sal jy dit kan dra sonder om te mors." "Ja, ma, ek verstaan," antwoord Kisirusiru.
3
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
null
4
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
null
asp_0031
asp
Die volgende dag vra Kisirusiru se pa hom om die bokke uit te vat om te gaan wei. Hy onthou toe wat sy ma gesê het en sit die bok op sy kop. Die bok skop en krap Kisirusiru se kop en nie lank daarna nie, begin die bloed oor sy gesig stroom. "Wanneer gaan jy jou onnoselheid stop?" vra sy pa bitter. "Bokke word met toue vasgebind en dan getrek! As jy jou nie behoorlik kan gedra nie, sal jy die huis moet verlaat."
5
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Die volgende dag vra die man sy seun om by die mark te gaan vleis koop. Hy onthou wat sy pa gesê het, maak die vleis aan 'n tou vas en begin die vleis huis toe te sleep. Hy hardloop toe baie vinnig huis toe sodat hy nie sy pa laat wag nie. Dink net hoe het die vleis gelyk toe hy by die huis kom?
6
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Sy pa was so kwaad dat hy vir Kisirusiru gesê het om sy goed te pak en weg te gaan. Toe sy ma dit hoor, besluit sy om saam met haar seun weg te gaan. Toe hulle loop, besluit hulle om die kombuis deur saam met hulle te vat sodat hulle iets het waarmee hulle 'n nuwe huis kan begin bou.
7
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Hulle het 'n hele entjie geloop, maar kon nerens plek kry om hulle nuwe huis te bou nie. Toe dit begin donker raak, besluit hulle op in 'n boom te klim en daar te slaap.
8
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Hulle het skaars in die boom geklim, besig om die deur saam hulle op te trek toe hulle geluide onder die boom hoor. Hulle sien toe drie gevaarlike manne met groot sakke. Hulle was so bang dat hulle perongeluk die deur gelos het. Die deur val toe op die grond en laat skrik die manne so groot dat hulle alles agterlaat en weg hardloop.
9
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Kisirusiru en sy ma klim uit die boom. Toe hulle die sakke oop maak kry hulle geld, klere, komberse en alles wat hulle nodig het om 'n nuwe huis op te sit. Kort daarna het hulle 'n plek gekry om hulle nuwe huis te bou. Kisirusiru en sy ma was gelukkig en het baie lekker gebly in hul nuwe huis.
10
CC-BY
Cissy Kiwanuka Luyiga
Siglinde Loedolff
af
0031_kisirusiru-die-dwase-kind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0031
asp
Een dag, lank gelede, het al die voëls bymekaar gekom en 'n vergadering gehou. Hulle wou 'n koning hê, net soos die mense en die diere. Die vraag was watter voël sou hulle kies om hulle koning te wees?
0
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
"Dit moet Arend wees," sê die een. "Hy is so sterk en koninklik!""Nee. Hy het geen kroon nie en wanneer hy roep, klink hy te hartseer," sê 'n ander. "Dan moet Volstruis wees want hy is die grootste van al die voëls en hy brul soos 'n leeu," roep nog een uit.
1
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
"Ek dink EK moet koning wees," stel Pou trots voor. "Maar ék het die grootste oë van alle voëls en dus moet ek koning wees," pleit Uil."Nee Uil. Nie jy nie," skree die voëls. "Jy slaap wanneer die son skyn."
2
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
En so het hulle met 'n gekwetter voortgestry en nie juis gevorder nie.  Toe kry een voël 'n blink idee. "Die een wat die hoogste kan vlieg, kan koning wees," sê sy.  "Ja! Ja!" skree almal en vlieg hoog in die lug op.
3
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Gans het vir een dag reguit oor die hoogste berge gevlieg.   Arend het vir twee dae bo-oor die berge gevlieg. Maar Aasvoël het vir drie hele dae reguit in die son in gesweef sonder om te stop.
4
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Hoog bo hulle hoor die voëls hoe Aasvoël uitroep, "Ek is die hoogste! Ek is koning!"
5
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Maar toe hoor Aasvoël 'n piepklein stemmetjie net bo sy kop. "Tienk, tienk, tienk! Ek is die hoogste! Ek is koning!" Dit was klein Neddikkie. Hy het die hele tyd aan aasvoël se vlerke vasgeklou soos hy in die lug gesweef het.
6
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
"Jy sal my nie weer wen nie," sê arme Aasvoël en sweef weer in die lug op. Hy vlieg hoër en hoër totdat hy nie meer kon nie. "Ek is hoër as enige ander voël. Ek is julle koning!" roep hy triomfantelik uit.
7
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Maar weereens, onder sy vlerk skuil die klein Neddikkie."Tienk, tienk! Tienk, tienk! Dit is ek, die kleinste een! Ek is julle koning!"   Aasvoël was dié keer te moeg om nog verder te vlieg.
8
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Met die klein voëltjie onder sy vlerk, sweef Aasvoël terug grond toe. Die ander voëls was baie kwaad vir Neddikkie. Hulle het op hom gewag, reg om al sy vere uit te pluk.
9
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Die klein voëltjie het gesien hoe kwaad hulle was, en voor hulle iets kan doen, vlieg hy vining in 'n leë slanggat in.
10
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
"Met jou groot oë moet jy 'n ogie hou op die gat en as Neddikkie uit kom, moet jy hom vang," sê die voëls vir Uil. En so het Uil voor die gat gaan sit om wag te hou.
11
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Maar die son was warm en Uil het vinnig aan die slaap geraak. Die klein voeltjie het skelm uit die gat geloer, gesien dat Uil vas aan die slaap was, en zz-zip, weg is hy!
12
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp
Uil was baie verleë omdat hy die voeltjie laat ontsnap het. Nou jag hy net in die nag en deur die dag slaap hy, weg van die ander voëls af.
13
CC-BY
South African Folktale
Robin Neuhoff
af
0037_die-koning-van-die-voëls.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0037
asp