text
stringlengths
3
114k
ends_with_punctuation
bool
2 classes
lang
stringlengths
2
3
Rewolusie van die hart – eShop @ BM
false
af
Amen!! Verandering begin by jouself!
true
af
Nuwe navorsingswerk oor onkruidbeheer in canola sal ondersteun word deur die PNS.
true
af
Last edited on 4 November 2016, at 16:19
false
af
Aanstoot neem verhinder mense om optimaal te funksioneer in God se doel en roeping vir hulle lewens. Mense wat aanstoot neem, dra die vrug van jaloesie, onmin, woede, nyd, bitterheid, uitbarstings, wrewel en haat. Hulle is seergemaak, hulle begrip word vertroebel en hulle begin mense oordeel op aannames, gesigswaarde en hoorsê.”
true
af
Phillip Daniel Riekert in MyHeritage family trees (van Loggerenberg Web Site) Phillip Daniel Riekert
false
af
setAmpFloor(double x)Loris::FundamentalEstimator
false
af
– Leiers moet die voorbeeld stel en blouligbendes moet aan die ban gedoen word. Die voorval waarby Winnie Madikizela-Mandela en twee polisiemanne betrokke was, en hoe dit hanteer word, skep ‘n uiters swak voorbeeld en ondergrawe die publiek se gesindheid om vrywillig mee te doen.
true
af
Horace Greeley, ’n Amerikaanse joernalis van die 1800’s, het gesê: “Vryheid kan nie daargestel word sonder moraliteit nie, ook nie moraliteit sonder geloof nie. Dit is onmoontlik om ’n volk wat hul Bybels lees, verstandelik of maatskaplik, te verslaaf. Die beginsels van die Bybel is die grondslag van menslike vryheid”.
true
af
Die Spaanse Eerste Minister, Pedro Sanchez, word deur kiesers bevraagteken oor sy beoogde gesprekvoering met die Kataloniërs, terwyl die vorige regering geweier het om met die separatiste te praat.
true
af
Miggami Space. 22 �������� 2015 22:48, ����������, ����. #4
false
af
★ Ontsluit jou eie persoonlike Vault en spaar munte as jy draai!
true
af
Maaij Claesje van Angola b. c 1645, d. b 31 Dec 1732
false
af
Dit begin alweer winter se kant toe staan. Dus sal die breinaald weer in gebruik kom. 😉
true
af
SKU ELKAYLRADQ1316651
false
af
Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het. Die uitvoering is epies op ’n skaal wat nog nie in Afrikaanse films gesien is nie.
true
af
Hierdie is 'n paar van die merkwaardige eienskappe van die taal van die sterwende wat jy mag ontdek wanneer jy 'n bed sit of jou op die drumpel van die lewe bevind. U was dalk, of dalk eendag, getuie van skielike luciditeit.
true
af
2:Hangover + 1
false
af
Ek beklemtoon dat dit Junievakansie is en omtrent almal iewers toer, hierdie een is in Europa, daardie een in Slovenië, iemand is Oos-Kaap toe, die ander is op pad Namibië toe, almal mense wat sy by die kombuistee verwag.
true
af
Die liefde loop ‘n ompad- geskryf deur Dricky Beukes
false
af
LG GM360 Viewty Snap - Los Toestel kopen - Belsimpel
false
af
Die eksamen moes regtig uitdagend gewees het, want almal raak weer vaak soos wat die myle en die klein dorpies verbygly. Hier en daar is daar nog een of twee wat opgewonde gesels. Een van hierdie geselsendes is Reinhardt Venter wat heel rustig die volgende opmerk toe daar deur Vanrhynsdorp gery word: “Kyk, as die aalwyn jou nasionale plant is – dan moet dit droog wees hier.” Aangesien daar in elke tuin omtrent twee of drie van hierdie plante staan, is dit maklik om te glo.
true
af
Meer verskaffers van e-handel sagteware
false
af
lumineers cost Chattanooga
false
af
9 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 280.
true
af
Die mammas en kleinspan het dit ook baie geniet
false
af
Hulle was so gelukkig dat hulle mekaar voor die hele wêreld se media omhels het, en byna meer aandag getrek het as die wenners!
true
af
Nog ’n vroeë vorm van pornografie was in die 1920's in die VSA as "comic books" bekend – dit het uit ruwe tekeninge bestaan en is gepubliseer totdat glansmanstydskrifte hul verskyning gemaak het.[34]
true
af
Oulike storie – hou net die eff weg van lammie op die strand.
true
af
Oor 'n honderd van die casino games is wat aangebied word, met die lys voortdurend opgedateer. Jy kan geniet die hele portefeulje van speletjies aangebied aanlyn, met die beste casino Verenigde Koninkryk webwerwe. Geniet ure van pragtige 3D grafiese en realistiese spel, dit is nogal 'n verrassing vir jou oë. Die uitstekende klank-effekte is ook nogal 'n tikkie van die online casino ervaring, voel elke opwinding van online casino. Die spelers het ook die voorreg gehad om te kommunikeer met ander casino lede, dus 'n veel beter spel gee.
true
af
Ons het besef dat Epithalonasetaat-dwelm help om die grootte van die telomere, wat in die bloed selle voorkom, te vermeerder, wat van 'n klier in ons brein afgeskei word. Nie net dat hierdie medisyne ook help in die oog retina stok toenemende probleem. Dit help selfs om die kankerselle in 'n persoon se lewe te vermoor.
true
af
Een spesifieke ding wat hierdie verskaffer laat uitstaan, is die feit dat CyberGhost VPN het een van die redelikste pryspakkette in die mark ondanks sy groot netwerkdekking van meer as 1045 bedieners wat eweredig oor die hele wêreld versprei is. U internetverbinding is dus vinnig en ook veilig, gebaseer op die dubbele koderingstelsel wat hulle ook ingestel het. Gebruikers hoef nie bekommerd te wees dat hul blaaigeskiedenis bygehou word nie, want CyberGhost VPN het ‘n betroubare beleid oor geen logs nie, tesame met die feit dat hul Roemeense basis hulle nie onderwerp aan enige wetgewing oor die bewaring van data nie..
true
af
Daarbenewens is dit 'n beter om jou te voorsien deur is om dit te koop. Inteendeel, diegroot picture; en oefen veel moeite in gestel met 'n soortgelyke vraag. Opsie kettings van die internet, afgeleides, valuta handel, slim handel. ForexLive het die vinnigste span die web spel persoonlik yu-gi-oh. En die kans is, jy sal iets soortgelyks doen as MTF ontleding toon beslis 'n. Later, kan seine te ontwikkel in die latere Fractal formasies in dieselfde rigtingen met behulp van ons presisie 'n sein na op te voeg by die posisie.
true
af
Uit flardes skinderstories en dreigemente probeer Santie sin maak uit die Mocke-raaisel. Waar pas Tanja, Darius se gewese vrou, in? Wat het van haar en Ferdi, haar minnaar en Dottie se broer, geword? Wie is die pa van Dottie se kind? Sy ontken dat dit Louis is . . .
true
af
Vir die eerste deel van die oggend het maar mekaar probeer vermy. Oogkontak veral was ‘n “big no-no”! Tot so tien uur toe ons die eerste bier oopgemaak het. Gisteraand was lekker sê ek. Ja dit was sê Donnie. Cheers!
true
af
(3) أوباريباو ± سا-p ± 1/4i (يعني ‘أكثر من خمسين’)
true
af
2. Сустрэча Упосатха і дэкламацыя р ± timokkha
false
af
els altres llibres són addicions tardanes i la seva autenticitat és més
false
af
Pensions Gyomaendrõd
false
af
Vandenheever, Sharon
false
af
Trouens, behoorlike “vrees” vir God – daardie diepgaande ontsag, respek en aanbidding van die grootse Wese wat die hemele en die aarde geskep het en nou daaroor heers – is ’n groot bron van wysheid, geloof en moed. Ons lees dan ook in Spreuke 9:10: “Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand”. Dawid skryf ook onder inspirasie: “So is die HERE dan ’n rotsvesting vir die verdrukte, ’n rotsvesting in tye van benoudheid. En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!” (Psalm 9:9-10). Indien ons waarlik God se “Naam” ken – Sy ontsaglike liefde, wysheid, mag en genade – sal ons gemoedsrus ondervind, iets wat vir die mense van hierdie wêreld onbegryplik is. Selfs as ’n gevangene in kettings – gedurig in gevaar om gegesel of tereggestel te word – vermaan die apostel Paulus: “Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle! Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby. Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus” (Filippense 4:4-7).
true
af
Sonder twyfel is dit iets wat u moet doen as u die Kersmarkte besoek as u net een nag in Kopenhagen het.
true
af
Wat sluit my R100-inskrywing in?
true
af
Op die werksbank[wysig | wysig bron]
true
af
€255.7 €160.1
false
af
2020-01-15 Woensdag 14,66876 KES BOB KES tarief vir 2020-01-15
false
af
Baie dankie. Die infiltrasies in gewrigte het gewerk soos ‘n droom. Te wonderlik sonder pyn.
true
af
Spel in die eerste vyfdag-toets tussen Suid-Afrika en Australië begin Donderdag om 10:00 op Kingsmead in Durban.
true
af
Verkry op 10 Oktober nuclear program dismantled. Gevolglik sal lande wat hul to use this work for moet vind om hul koolstofuitlaat te verminder ten einde die skade te vergoed wat deur. Zscout grants anyone the right geroep om vaardighede te ontwikkel en groter ekonomiese bevoegdheid na die ouer generasies behoort. Weergawes Lees Wysig Wysig bron. Dit is in die lewe volledige lys vir hierdie spanne nie maar het die volgende die Kabinet tydens hulle jaarlikse. Naas die twee kusgebiede vorm die res van die land. This file is from the Open Clip Art Librarydie ontoeganklike Sirtewoestyn in twee. There are actually a whole are nothing short of outlandish has potent effects in the trials found that Garcinia Cambogia is a hoax have been many studies conducted. Verkry op 14 Julie Libya the Wikimedia Commons. The colors approximation in other color spaces are listed below:.
true
af
– Opleiding en ontwikkeling
false
af
Kruitvat - Suidlanders
false
af
21 Julie Lancaster Park, Christchurch Nieu-Seeland
false
af
NASIONALE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 10 12
false
af
200104350 M.643/140-117 B-M6
false
af
narrow bathroom sinks and vanities skinny bathroom vanity medium size of bathrooms bathroom sink smallest narrow depth vanity sinks astounding long small bathroom sink cabinet ideas
false
af
Waarom grootouers van moeders geneig is om nader te wees aan kleinkinders as vaders
false
af
Pc P - Dec 2018
false
af
Gepubliceerd op 28 januari 2019 om 16:25
false
af
Ns: Die Bulle word sterk verteenwoordig hier in die Sandput. Loop jy in enige kompleks, sien jy hulle van ver af.
true
af
Loew, Nicholas
false
af
Hy voeg by klagtes soos dié teen hom gaan gepaard met die werk wat hy doen. “Ek werk met begrotings van miljarde. Dit is maar logies dat klagtes nou en dan sal opduik.”
true
af
"She opened her garage door and when she got out of her car the suspect pushed her and stole her handbag and some groceries," he explains.
true
af
Marktkapitalisatie: $ 252.453.678.781 3,5%
true
af
Luna2525'57"6n00
false
af
Peace ho!! 😉
true
af
Waarskuwing teen masels in Gauteng
false
af
Nini Bennett - 2011-08-16
false
af
Die meer onlangse verwysings na die "krisis" in die kunsliedgeskiedenis (Jost 1996:1304; Schwab 1981:229-234) verwys na die duidelike afname in kunsliedproduksie sedert die vroeë 20ste eeu (Reimann 1981:235-236) - hoewel ten gunste van 'n verruiming en funksionele verskuiwing, soos lied-items in die simfonie (Mahler) en kamermusiek (Schönberg). Die skynbare opvatting dat die lied te sterk afhanklik was van die 19de-eeuse romantiese uitdrukkingsestetika was nog 'n faktor wat liedproduksie wêreldwyd sou beïnvloed.
true
af
major barriers in the South African ESCO industry which are similar to those experienced
false
af
Maar Hy het Homself opgeoffer om ons te red!
true
af
Mautstraße in die Eng - Lenggries, Bad Tölz-Wolfratshausen | Road Bike Segment | Komoot
false
af
Behoort die 3G mense te help. Adobe wou 550 MB se se updates aflaai :mad:
true
af
3. 'N skoonheidskoningin: Iheanacho kan ook die voorsprong volg van die voormalige Super Eagles-kaptein, Joseph Yobo, wat die ring op die vinger van die voormalige Mej. Nigerië Adaeze Yobo gesit het en albei het sedertdien gebloei. Die skoonheidskoningyne in Nigerië sal nooit nee sê aan 'n speler van Iheancho-status in die sokkerwêreld nie.
true
af
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sê die feit dat die hof borgtog van R10 000 aan McBride toegestaan het, is ʼn aanduiding dat dit ʼn baie ernstige saak is aangesien die bedrag hoog is vir ʼn aanrandingsaak.
true
af
Pmi saamgestelde uitsetindeks
false
af
Sekskontak Bonnievale Orgasum Youtube Gratis Seks Video Aflaai Aanlyn Seks Snuffelgids
false
af
Treffer om u selfs derde fout is wanneer.
true
af
Dié idee wat geskep word, bly ook vir tot ses weke by die ontvanger, wat dit teen 'n aansteekbord, 'n yskas of in 'n dagboek sit.
true
af
803 Tahoe Lane Adams Twp, PA 15044
false
af
Gee my krake sonder ‘n filter.
true
af
1326A N LOOP PKWY Saint Augustine, FL 32095
false
af
9.7km North East of center of Hectorspruit
false
af
Войти через: Louis Van Rensburg - Voshaarnooi - аккорды и текст, таба, видео
false
af
Maar selfs nou na hierdie Woord gespreek is, sal meer na julle toe kom en sê: “Ek wil hierdie Profesieë gratis vertaal. Ek wil my nasie bereik. Ek wil my land bereik. Ek wil my area bereik. Ek wil my eiland bereik. Ek wil bereik en ek sien daar is geen taal wat vir my praat nie. Daar is geen taal wat vir my mense praat nie”
true
af
Vehicle: 2016 Lexus ES 300h
false
af
Volle toegang tot die wortel;
true
af
Emamectin benzoate (Groep 6) (Warlock, Vitex 50) is 'n trans-laminêre insekdoder wat klein larwes dood wanneer hulle aan blare vreet. Die produk neem 4 dae om maksimum beheer te bereik. Die produk is toksies vir bye en moet nie toegedien word terwyl bye aktief is nie.
true
af
A simple thank you …
true
af
Hoërskool Nelspruit leerling is SA Sport-en-jag-federasie 0.19 Kampioen | AWSUM School News
false
af
Uit die seuns van Peres was hy die hoof van al die leërowerstes vir die eerste maand.
true
af
En ná Agitófel: Jójada, die seun van Benája, en Abjatar; en die leërowerste van die koning was Joab.
true
af
EAN: 4036834088873
false
af
1LSTRIDE Onesie
false
af
Van die verskeidenheid punte wat in die dokument behandel word, sluit in ʼn kleiner en meer funksionele regering en staatsinstellings vry van korrupsie, beter polisiëring, onderwys en mediese dienste, meriete-aanstellings en ʼn billike belastingstelsel.
true
af
Nike Air Max terra ninety Herrenschuhe gold / weiß,nike fußballschuhe...
true
af
– te help met die vestiging van ‘n Hulp- en beradingsentrum waar daar op langer tyd hulp verleen kan word
false
af
Posted on July 28, 2010 at 12:54 AM
false
af
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Onderhandelinge_om_apartheid_te_beëindig&oldid=2049713"
true
af
3. Voetverf & dans
false
af
As jy hare laat waks, kan dit dalk fyner word. Die hele haar word uitgepluk tesame met dosyne van sy bure. Wanneer dit teruggroei, is dit gewoonlik dieselfde dikte as tevore. Maar as jy gereeld waks, kan die wortelstruktuur beskadig word en tot fyner hare lei.
true
af