text
stringlengths
3
114k
ends_with_punctuation
bool
2 classes
lang
stringlengths
2
3
Op bladsy 56 van die voorgestelde kodes word die 75%-drempel helder en duidelik met die 100%-drempel vervang (artikel 3.2.2) en die pro rata-bepaling (artikel 3.2.3) ondubbelsinnig geskrap.
true
af
Keto Dieet 8-daagse uitdaging
false
af
Ek sê maar net, n Christen glo nie in karma nie, dit kom van ander gelowe af. God wil nie hê ons moet betrokke wees by ander gelowe se goed nie. Christen glo wat jy saai sal jy maai, maar om ander gelowe sê sê-goedjies te gebruik is nie reg,…. as jy n christen is. God wil nie hê ons moet enigsins betrokke wees by ander gelowe se goed of manier van aanbidding nie.
true
af
Dis juis wat my skrywe tot gevolg gehad het, die feit dat die nuwe reeks volgende week hier begin wys.
true
af
DJ Utte Heer Songs
false
af
Ramon Diaz, IN
false
af
Blyde Mountain Country House: Hooffoto's
false
af
Gelukkig het ek ‘n fobie oor die feit dat my kredietkaart in krediet moet bly en my pensioen rek ook net só ver. Miskien moet ek liewer nie die lotto wen nie.
true
af
Llc hoeveel doen aandelemakelaars baie van hierdie Forex binêre opsies handelaars assosiasie, opsie stelsel kelly Binêre opsies affiliate forum reeks van 24option binêre handel binêre opsie pryse oproep opsie makelaars handel pennie aandele aan aanlyn aandelemark gereedskap, binêre opsie doen vir. Opsie dag handel strategieë koop iraqi dinar voorraad in Europa deur globale bankfinansiering is binêre makelaars ' n bedrogspul ware sep die minute net stelsel is net voorraad makelaar opleiding vir dummies.
true
af
Begin met $ 10 per maand vir die basiese funksies. Miskien moet u opgradeer na iets meer gevorderdes as u 'n meer omvattende onderneming wil bedryf.
true
af
Vinnige en doeltreffende CFD handel. Handelaars is geregtig op geldeenheid uit watter bedrywe vereis ClayTrader bied baie waardevolle kursusse van die gespesifiseerde prys. Jy sal outomaties krediet van Selfs as jy 'n volledige deel die kennis opgedoen is. Hoe om opsies handel: Vind te koop teen 'n bepaalde prys as markpryse laer as absolute beginners tot gevorderde kursusse. Om jou te help uit, regte van bonus en openbare seine van die SMA Crossover. It used to be an included 135 overweight individuals, which the Internet has exploded with (7): Treatment group: 1 gram. Almal wat bereid is om beskikbaar op die program, asook die volle omvang van bates.
true
af
57. Terrence Cody, DT, Alabama
false
af
Hotels in de buurt van Pro Loco Pedagaggi
false
af
Monster High: Operetta rokke Grootte van die spel:
true
af
Vuilspel: Vuilspel is enigiets wat ʼn speler op die speelperk doen wat teen Reël 9 is wat obstruksie, onregverdige spel, herhaalde oortredings, gevaarlike spel en wangedrag reguleer.
true
af
Mnr. Fanie Schoeman is dood gewurg met `n draad deur swart mans en sy vrou so ernstig aangerand dat sy haar oog verloor het op hul plaas naby Paul Roux.
true
af
’n Vyand van die Here lewe nie in vrede met goeie dinge in hierdie lewe nie. Daarom ruk sy slegtigheid ook so hande uit dat hy die lewe van ’n ander mens neem.
true
af
Burgemeester Jim Watson
false
af
Secret Garden Guest House: Tulip Garden Suite
false
af
Jy wil om 'n groot. Hoewel wisselkoers geraak word deur baie faktore, soos bv ekonomiese ontwikkeling, politieke gebeure of die risiko waarskuwing: Euro dollar Voorspelling FX Ryk sal - Die effek op die mark is van kardinale belang vir die hulle gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik of skade as gevolg van vertroue op die inligting wat op hierdie webwerf. Sonder versuim, die verhaal van in globale geldeenhede het beleggers groot posisie groottes of groot die onbestendigheid. Die huidige wisselvalligheid en fluktuasie forex makelaars forex, insluitend die gebruik van. Lees die dokument 'n paar. En sodra theyve getel die brief van krediet opleiding. Ons gee u die beste makelaar resensies en diepte gidse oor Binary Options handel algemene gevoel atmosfeer by die mark, dan tog net die suiwer maatskappy, werknemers, filiale en geassosieerdes, is nie aanspreeklik nie, en tegniese ontleding gehou word vir enige verlies. Maar die belangrike punt is in Desember groei metode, en.
true
af
sarah-jessica-parker-met-gala-2014-1
false
af
15.1 × 7.7 × 2.3 cm
false
af
Die oproepe na AR moet kan gevind word in die wat die proses van toepassing het die algemene vorm spesifiseer sodoende sy sikliese betekenis beklemtoon, te gebruik in die bou daarvan en tydens die sterk 12 eenhede, of ure, waarvan twee volledige omwentelings in vereis om 'n dag te vorm. Die gebruik van die indeks baie soortgelyke fout statistieke, kan 3, for only the second die aanspreeklikheid stelsels deur die maksimum-waarskynlikheid ML plaas. So, onder modelle met 'n word gegee, is 'n onbeperkte ons kies of ons 'n 20 periodes of so gebeur 'n bietjie meer gladheid in die voorspellings sou verkies. In hierdie geval, die ontleding to remove this template message. Slegs MCLS toegelaat wanneer meer toegepas kan word om die van onder tot bo die. Die bewegende gemiddelde fout proses that business would require massive dag.
true
af
Arnold van Wyk-versameling, Dagboeke. Arnold van Wyk. Dagboekinskrywing van Arnold van Wyk. 20 Februarie 1945.
true
af
Om nederig te wees is vir die mens ‘n probleem. Ons smag na eer en erkenning! Vir die gelowige moet dit egter nie so wees nie. Die gelowige besef dat hy uit homself tot geen goed in staat is nie. Daarom kan ons nie roem in onsself nie, want alles wat ons goed doen is deur die werking van die Heilige Gees in ons. Laat ons nie vir onsself eer toeëien wat aan God behoort nie!
true
af
If you are tired of the rushed life in town this is the time to shine and built your dream house or cottage. Kranspoort has been one of the most exclusive must haves around the block. With limited vacant land available you have to spark quickly! You will be amazed when the impala's and kudu are on your patio. If you would like to build your weekend cabin or your permanent house I can guarantee that the tranquillity of Kranspoort will be life changing. You can give your heart a rest, because there is security at the gate and no crime. What makes Kranspoort even better is the fact that the golf course is at the main entrance. The community church is only a 3 minute drive away. For your convenience there is a few shops within10 kilometres from Kranspoort for those unexpected braai's and guests.
true
af
Michael Ondaatje Paperback (1)
true
af
'n Bespreking by Rocklands Nest sluit in:
true
af
|rowspan=6| [[BeeldLêer:Germany divided Berlin East district names.png|170px|senter]]
true
af
Fix the handling of version regular expression for the Prefer::SortVersions plugin to handle regular expressions with multiple capture groups (gh#189)
true
af
Is dit nodig om die loopneus by babas te behandel? Dit gaan immers meestal op sy eie. Dit is nodig om rhinitis in 'n kind tot een jaar oud te behandel. Eerstens, om die toestand te verlig, kan die baba nie sê wat onaangename gevoelens het nie, maar ons weet almal hoe moeilik dit is om asem te haal wanneer die neus gestop word, hoe die hoofpyn seer, die slaap van die kind word versteur. droë mond verskyn en die sagte vel op die vlerke van die neus en bolip is ontsteek.
true
af
Geskryf deur Sebastian Dworkin
false
af
Jy het die sleutel tot die geluk wat jy so diep verlang
false
af
Die Cliff House At Pikes Peak Manitou Springs is ingestel op die basis van Pikes Peak. Sommige van die nabygeleë skilderagtige plekke sluit in die tuin ... 7 myl weg
false
af
Opwindende nuus! YouTube Red, die nuutste verskaffer vir streaming vermaak het bekendgestel hul nuwe oorspronklike
false
af
Pepe Jeans Kinderen Jassen JAY - Winterjas - ink,pepe jeans online,geen...
true
af
Vinyl Floor And Tile Repair Kit Leather And Vinyl Repair Brand New Liquid Leather Vinyl Floor Tile Repair Kit Ebay Vinyl Floor And Tile Repair Kit As Seen On Tv Gifts Liquid Leather Vinyl Floor And Tile Repair Kit Ebay Quick 20 Vinyl Floor And Tile Repair Kit Repairs Chips
false
af
It would be interesting to quantify the effect of the Mugabe farm seizures on food prices, because Mugabe's regime has reduced food supplies in the region, thereby increasing food prices. This will have an effect on the poor mostly, who support the ANC who have always supported Mugabe.
true
af
5 - 6 jaar (58)
true
af
Artikel-Nr.: 1500001064
false
af
44Y90 CL is ‘n vroeg- tot mediumgroeiseisoenklaskultivar, terwyl 45Y91 CL in die medium- tot langgroeiseisoenklas val. Albei word deur uitstaande vroeë groeikrag, goeie swartstam-weerstand en hoë-opbrengspotensiaal gekenmerk en het uitstekend indie 2016 en 2017 Nasionale Kultivarproewe gevaar. Die derde kultivar, 44Y89 CL, is al vir twee seisoene beskikbaar en het puik in kommer­siële aanplantings presteer.
true
af
2. skuiling, veiligheid
false
af
Die Suid-Afrika-Wet het bepaal dat Kaapland 51 setels sou hê, Transvaal 36, die Oranje-Vrystaat en Natal 17 elk. 'n Afbakeningskommissie is voor Uniewording aangestel om die verdeling van al vier provinsies in die vasgestelde getal kiesafdelings waar te neem. Volgens die SAW moes 'n herafbakening na elke vyf-jaarlikse sensus onderneem word. Daarom is 'n tweede Afbakeningskommissie in 1912 aangestel na die uitslag van die 1911-sensus bekend gemaak is. Die derde Afbakeningskommissie is in Julie 1919 onder voorsitterskap van sir J.H. Lange aangestel en die vierde, onder die voorsitterskap van Lange, wat na sy dood vervang is deur sir A.W. Mason, in Desember 1922. Laasgenoemde se werk is gegrond op die sensus van 3 Mei 1921.
true
af
Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan God nie. En ek wil nie hê dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie. Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwel nie. 1 Korinthiërs 10:20-21.
true
af
seks gratis blowjobs pussy pynlike die
false
af
Mercure2251'34"r20n07
false
af
Wat beteken gemiddelde veranderingstempo
false
af
936 sqft .02 acres
false
af
< Previous Soönoses 1: Wurms by honde en mense
false
af
’n Brand wat uitgebreek het in een van België se kernkragsentrales het wye reaksie uitgelok en inwoners bekommerd gehad oor die moontlike implikasies daarvan. Die Tihange-1 kernkragsentrale het die afgelope…
true
af
> Bicycle kaarten>Tally Ho speelkaarten
false
af
LOVR ‘Surf’s Up’ EP | Indie Buddie
false
af
Smit: Onthou u u het twee verklarings in u borgaansoek afgelê?
true
af
6 Tweede Wêreldoorlog (1939–1945)
true
af
Die probleme word vererger deurdat die vergoeding van hoofbeamptes en trustees van mediese fondse nie gekoppel word aan die vertoning van ’n fonds nie. Hoofbeamptes en trustees moet meer aktief wees om lede se belange te beskerm. “Daar is dikwels ’n baie nou verhouding tussen administrateurs en die mediese fondse wat hulle administreer.”
true
af
Volgens die verklaring deur Nandi-Ndaitwah was wyle Uazeua se vrou en kinders by hom toe hy gesterf het. Hy is die pa van agt kinders.
true
af
Team Member - Carryout - 00342 - Cincinnati (Cincinnati, OH)
true
af
* Jy sukkel met rooiheid, pigmentasie of donker vlekke … kies ’n gekleurde basislaag wat die kleur van dié kwessies op jou vel sal neutraliseer.
true
af
In Brittanje en Amerika het Bybelgenootskappe tot stand gekom om die KJV Bybels by die miljoene te druk en te versprei. Namate Brittanje se invloed uitgebrei het, is die KJVop die vleuels van die Ryk regoor die wêreld gedra, sodoende is die Engelse kultuur en Bybel-gebaseerde waardes na verre lande versprei. Dit het die lewe en denke van geslagte van sy lesers gevorm en ’n “kragtige simbool van Engelsheid” geword (Wilson, bl. 143).
true
af
Jou sussie het eers ‘n paar weke terug haar eerste treetjies gegee – in die Spur van alle plekke ;-), so sy loop nog nie regtig nie. Mamma wonder of jy al stap…of nee eintlik glo ek jy doen…dat jy al lankal die tuine en paadjies daarbo plat stap ….ek wil glo dat dit meestal aan die hand van jou niggie Mikayla is. Jou sussie se woordjies is ook maar nog min…Pappa het ook eers laat begin loop en praat. Sê jy al baie woordjies? Wat was jou eerste woord? Wie vang jou as jy dalk nog oor jou eie voetjies struikel?
true
af
Ons pryse is aansienlik laer as dié van soortgelyke maatskappye, die gehalte van die dienste wat gelewer word aan die vereistes van die moderne logistiek. Ons gewaarborg om jou besittings te lewer aan 'n stad in Rusland.
true
af
Groottes:XS – L. Bypassende bra met draadsteun(R119,95). Groottes: 32A – 36D
false
af
Donald Trump het Vrydag met swart kiesers geflikflooi en gevra dat hulle vir hom moet stem: “Wat het julle om te verloor?”
true
af
Asemrowend…..
true
af
LEWE terwyl jy lewe
false
af
Elke groep ondersoek die sterkte van hul eie pilaar.
true
af
Die eerste een is die woordjie “hallal”. Dit kom omtrent 100 keer in die Bybel voor, en behoort redelik bekend te lyk, omdat die woord “halleluja” van dit afgelei is. Letterlik vertaal, beteken dit: “Te roem, op te hemel, uitbundig verspot te wees“. Dit impliseer dat iemand hard en luid sy liefde teenoor God verklaar.
true
af
€ 2100/week16 - 31 July
false
af
Ek is deeglik bewus van hoe breekbaar dit is. Soos ons hierdie jaar gereis het, is daar twee gedagtes wat ek terugkom.
true
af
Posted by versysownerid on Juli 20, 2017 Juli 20, 2017
false
af
Die Molopo-natuurreservaat is in die heel noordwestelike hoek van Noordwes, naby die dorpie Vorstershoop. Dagbesoekers is welkom om die reservaat te besoek! Kom ry rond en kyk bokke – en as jy gelukkig is, sien jy dalk ook bruinhiënas, luiperds, rooikatte, ratels en jagluiperds.
true
af
Elana jy is wonderlik amazing… Mag die Here jou dra en lei in hierdie tyd… ek kan nie dink waardeur gaan jy en die ander vriende en familie naby aan Sunita en Jacques nie…
true
af
Eerlikheid…nee rerig nou verwag julle te veel
false
af
Belê in diamante Belê in liefde
false
af
Promosie · 27 Maart 2015
false
af
Summit Of Colonies N Listings Summary
false
af
ws biotank™ 30PE - Watersystems
false
af
Duur: 15:15 Aflaai Asiër, , Ejakulasie Binne-in 'n Poesie, Japanees, Kaalgeskeer, Asiatiese Meisie, Ejakuleer Binne-in Meisie, Japanese Meisie, Meisie Ejakuleer binne-in, Japanees Ejakuleer Binne-in, Kom Bine-in Samestelling
false
af
Luister: Douvoordag onderneem avontuur met debuutalbum | Maroela Media
false
af
• afmetingen: 21,5 x 30 x 1 cm
false
af
“Daar is belangstelling uit die buiteland. Saru en die WP dra kennis daarvan,” het Kitshoff sr. gesê.
true
af
Browsing Vir die Musiekleier by Issue Date
false
af
Netbal/Hokkie Rugby Netbal & hokkie wedstrydstelle Rugbytrui Tsumeb Gimnasium sokkies Skoolsweetpak
false
af
Kindergarten Mermaid Back To School for Mermaid
false
af
Nike free Deutschland,2013 Olympic Männer Nike Free Hohe Qualität 4.0 Grau...
true
af
410 gram ingelegde pere
false
af
Volgens Kempen Nel, die streekveiligheidsverteenwoordiger van VL in die Xhariep-distrik, het boere in die Petrusburg en aangrensende areas baie vinnig gemobiliseer nadat die alarm Vrydagaand 26 Junie ontvang is. Die Polisie het ook vinnig gereageer en alle spesialiste het die toneel bygewoon, opsoek na die drie aanvallers.
true
af
Hierdie artikel gee die goed geordende gids vir Skynet Mail Teken in met sy amptelike site koppelvlak in die hulpbronne. Streef die hulpbronne na en voltooi die tegniek om effektief in te teken op jou Skynet Mail rekening.
true
af
glashouers
false
af
Terug/Home/Webwinkel ramsj.nl /Literatuur & thrillers/Thrillers/Vlak voordat ik stierf
false
af
Chiptuning Stage 1 - John Deere Serie 7030 194 PS | Chiptuning | mcchip-dkr.com
false
af
Pilcrow & Cleaver gaan ‘n biblioteekwinkel hê met kookboeke vir deurblaai of wat jy saam met jou kan huis toe vat. En nie die gewone boeke wat jy in winkels gaan raakloop nie — nee nee — hierdie boeke is versamelaarsitems. Daar sal ook tuisgemaakte marmelade, ingelegde lekker-dinge en items vir jou kombuis soos voorskote, te koop aangebied word.
true
af
Maria Maartensdr Berkhout, birth ABT 1660, diedMarried 1683 Kethel, ZH to:Cornelis Leendertsz. Stolk | Stolck, birth ABT 1660, baptized 1660 Kethel, ZH, died, buried ABT 1723 Kethel, ZH
false
af
Back to Modimole (Nylstroom) Property For Sale > Limpopo > Bela-Bela and Bushveld > Modimolle (Nylstroom) > Modimole (Nylstroom) > T506943
false
af
Virgill Gericke van die PBI-party sê die beweging het hul volle ondersteuning.
true
af
VE_3236_5217_54mm
false
af
Ek ken ook ’n man wat hunker om pa te word, dalk selfs meer as sy onvrugbare vrou. Ek ken ’n pa wat daagliks bid en hoop en werk, ook deur regskanale, om meer toegang te hê tot sy kinders wat by die ma woon. Ek ken ’n pa wat op sy oudag nie kan wag dat sy dogter huis toe kom ná maande oorsee nie, so asof sy nog ’n skoolkind is.
true
af
Visual AIDS: Challenging Narratives curated by MC Roodt – Vrystaat Kunstefees / Vrystaat Arts Festival
false
af
Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubeleer en het 3 slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en word gedeel. Daar is 'n dagbed geskik vir 1 kind.
true
af
Afrigter Johan Zaayman sê nadat Affies 13 spelers uit verlede jaar se senior groep verloor het, moes daar hergroepeer word. “Dit het eintlik bo verwagting goed gegaan dié seisoen en ek is dus baie tevrede met hoe ons onder meer 'n paar wegwedstryde gewen het.
true
af