afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
dit is oorwegend mans wat huis houdelike geweld pleeg.
it is mainly men who are perpetrators of domestic violence.
0.742267
2,618
daar kan geen groter onreg bestaan as 'n samelewing waar sommiges in gemak en oorvloed leef, terwyl ander sukkel om met min of niks te oorleef nie.
there can be no greater injustice than a society where some live in comfort and plenty, while others struggle at the margins to survive with little or nothing at all.
0.85075
380
die presidensie koördineer dié program, maar dit word deur n verskeidenheid staatsdepartemente en verskillende staatsfere geïmplementeer.
this programme is being coordinated from the presiden cy, but is being implemented by a range of government departments and different spheres.
0.818115
1,525
noudat rus en vrede in die areas herstel is, is ons wetstoepassingsagentskappe besig om alle kriminele dade te ondersoek.
now that calm has been restored to the affected areas, our law enforcement agencies are investigating all acts of criminality.
0.830319
2,183
die realiteit was egter dat ons nie n verenigde volk was nie.
but the reality was that we were not a united people.
0.868545
1,979
"as jy selfisoleer beteken dit dat jy in ’n deel van die huis heeltemal van die res van die gesin afgesonder moet wees.
"if you are selfisolating it means you have to find a part of the house where you are totally cut off from the rest of the family.
0.804547
1,004
pasiënte wat met die ventilator behandel word, word deur 'n gesigmasker aan die ventilator gekoppel.
patients using the ventilator are connected via a face mask.
0.785234
836
staatskaping het nie vanself tot n einde gekom nie.
state capture did not end of its own accord.
0.699391
2,259
n inperking in die suidafrikaanse konteks veroorsaak bykomende ongerief en spanning en ons doen alles moontlik om die impak op ons mense te verminder.
in the south african context, a lockdown brings additional hardship and strain, and we are doing everything within our means to lessen the impact on our people.
0.846247
374
die grond word tans ge bruik om met tabak, katoen en vars produkte te boer.
the land is currently being used to farm tobacco, cotton and fresh produce.
0.795322
2,014
dit is almal entiteite van die departement van handel, nywerheid en mededinging.
these are all entities of the department of trade, indus try and competition.
0.817492
2,666
– sanews.
– sanews.
1
2,798
ons doelwit is om te verseker dat minstens 40 persent van goedere en dienste wat deur openbare entiteite verkry word, van besighede wat deur vroue besit word verkry sal word.
we have set the target of ensuring that at least 40 percent of goods and services procured by public entities are sourced from womenowned businesses.
0.860612
939
sulke programme bevorder ook maatskaplike deelname en insluiting, wat aan gemeenskappe die middele verskaf om hulle lewens te verander namate hulle nuwe tipes werk onderneem.
they also promote social participation and inclusion, providing communities with the means to change their lives as they undertake new forms of work.
0.838635
1,321
v: is dit veilig om die ent stof te kry as ek allergies vir eiers is?
q: is it safe to get the vaccine if you are allergic to eggs?
0.866439
2,403
die sapd het aangedui dat ons vordering maak in die aansienlike agterstand van dnsanalise, wat noodsaaklik is vir geregtigheid om te geskied vir die oorlewendes van seksmisdade.
the saps has indicated we are making progress in reducing the significant backlogs in dna analysis, which is crucial to securing justice for survivors of sex crimes.
0.8265
2,614
die kaapstadse internasionale konvensiesentrum, die grootste veldhospitaal in die land, het 862 beddens.
32 hospitals in the eastern cape, 19 in kwazulunatal and 10 in mpumalanga have been identified for renewal and repair as field hospitals.
0.634635
751
ons het, meer onlangs en saam met die burgerlike gemeenskap, n noodreaksieplan geloods om geweld teen vroue en kinders te beëindig.
more recently, we have, together with civil society, embarked on an emergency response plan to end violence against women and children.
0.854823
99
onthou dat antistuipwekkende medikasie nie epilepsie genees nie, maar, in die meeste gevalle, sal dit die frekwensie en felheid van die aanvalle beperk.
remember, anticonvulsant medication does not cure epilepsy but, in most cases, will reduce the frequency and severity of seizures.
0.913894
1,543
v: kan ek n entstof kry kort nadat ek kovid19 gehad het?
q: can i get a vaccine soon after being infected with covid19?
0.853194
2,384
deur ons eie optrede – as individue, as gesinne, as gemeenskappe – kan en moet ons die verloop van hierdie pandemie in ons land verander.
through our own actions – as individuals, as families, as communities – we can and we must change the course of this pandemic in our country.
0.9083
866
ek kan nie aan sport deelneem of die dinge doen wat ek voorheen geniet het nie," sê senamela, wat daarvan droom om eendag n doktor te word.
i can’t play sport or do the things i used to enjoy," says senamela, who dreams of becoming a doctor.
0.928857
1,760
"ek het so baie geleer.
"i learnt so much.
0.878935
910
ons het, met dié doel voor oë, n aantal verbeterings onderneem om hierdie soe’s te versterk sodat hulle die resultate wat die land benodig en verwag, kan lewer.
to this end, we have embarked upon a number of reforms to strengthen these soes so that they can produce the results that the country needs and expects.
0.869385
2,096
selfs onder die moeilike omstandighede weens die pandemie het die kontinent voortgestu om die "gewere op die kontinent stil te maak."
even under the difficult conditions posed by the pandemic, the continent has pushed ahead with towards the goal of ‘silencing the guns’ on the continent.
0.857642
1,575
ander het later besluit om hul aansoeke terug te trek ná gesprekke met die regering.
others have subsequently withdrawn their applications following engagement with government.
0.757491
529
ons moet ook verseker dat boere op die pad na volhoubaarheid en winsgewend heid ondersteun word.
we must also ensure that farmers are supported along the road to sustainability and profitability.
0.8729
1,260
die tvep het ook werk geskep vir 44 mense wat in verskeie departemente werk, waaronder finansies, menslike hulpbronne en evaluasie.
the tvep has also created employment for 44 people who serve in various departments such as finance, human resources and evaluation.
0.889352
3,593
choc werk sedert 2011 saam met die departement van gesondheid en tradisionele genesers om gesondheidspraktisyns, gesondheidsorgwerkers, tradisionele genesers en gemeenskappe met die nodige kennis oor kinderkanker te voorsien.
"these individuals are taught the siluan early warning signs and learn how to demystify myths and stigma in communities," says seegers.
0.635377
2,328
kry onverwyld mediese hulp indien jy enige van hierdie simptome ervaar.
if you are experiencing any of these symptoms, seek medical attention promptly.
0.636021
636
die verhuring van grond onder sulke gunstige toestande moet hulle aanspoor om groot planne te hê; om nie net hul eie ondernemings te ontwikkel nie, maar om gedeelde rykdom en voorspoed in die gemeenskappe waar hulle boer, te bevorder.
leasing land under such favourable conditions must spur them to think big; to not just grow their own businesses but to advance shared wealth and prosperity in the communities in which they farm.
0.885011
1,269
die inisiatief is deel van die motorindustrie se transformasiefonds (wat r6 miljard werd is), wat gestig is om die motorwaardeketting te transformeer en deelname aan die sektor deur voorheen en histories benadeelde groepe te bevorder, insluitend vrouens, die jeug en mense met gestremdhede.
speaking at the vehicle handover ceremony, held at the bmw group production plant in rosslyn, tshwane, president ramaphosa said the vehicles will help to save lives.
0.663139
185
om n polisieman of polisievrou te wees, moet een van die moeilikste en gevaarlikste beroepe in die land wees, sowel as n beroep waar jy onder die meeste druk verkeer, en is dikwels n ondankbare taak.
being a policeman or policewoman must be one of the most difficult, pressured and dangerous jobs in our country, and often a thankless task.
0.863402
3,482
l het jy betroubare inligting oor kovid19 in geval jy of n geliefde siek word?
do you have reliable information about covid19 in case you or a loved one gets infected?
0.907477
2,223
ons het in die afgelope jaar ook deurlopend daaraan gewerk om kwesbare werkers wie se werke in gedrang was, veral in sektore soos kleinhandel, voedsel en drank en die metaalbedryf wat swaar getref is, te beskerm.
over the past year, we have also been working consist ently to protect vulnerable workers whose jobs were at risk, particularly in hardhit sectors like retail, food and beverage and the metals industry.
0.893673
2,154
’n hen lê elke 26 uur ’n eier, wat beteken dat mhlabane ’n gemiddelde van agt of nege eiers elke dag kon kry.
a chicken lays an egg every 26 hours, which meant that mhlabane would get an average of eight or nine eggs a day.
0.890907
1,797
elf maande sedert die toepassing van die noodreaksieaksieplan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te bekamp, het ons vordering gemaak met die uitbreiding van ondersteuning en sorg vir oorlewendes.
eleven months since the emergency response action plan to combat genderbased violence and femicide was implemented we have made progress in expanding support and care to survivors, and progress is being made in legal reforms to afford them greater protection.
0.807849
931
hoewel sterftes en nuwe infeksies afgeneem het, is ons steeds ver van die doelwit af waartoe ons onsself in 2016 verbind het, naamlik om teen 2020 n afname van 75% in mivinfeksies te bereik.
while we have reduced deaths and new infections, we still are far from reaching the goal we committed ourselves in 2016 of achieving a 75% reduction in hiv infections by 2020. if we succeed in doing so, we are likely to end aids as a public health threat by 2030. unfortunately, we are not there yet.
0.824789
1,441
dit geld vir al die instellings van ons demokrasie.
this is true of all the institutions of our democracy.
0.791679
2,654
"ons het byvoorbeeld n groentetuin wat groente voorsien om die nsvptoelaag aan te vul," verduidelik sejake.
"for example, we have a food garden that supplies vegetables to supplement the nsnp allocation," explains sejake.
0.841944
2,894
laasgenoemde is enkele van die presidensiele jeugindiensnemingsintervensie se prioriteite, wat slegs weke voor die nasionale inperking verlede jaar bekendgestel is en wat tans ten volle geïmplementeer word.
these are among the priorities of the presidential youth employment intervention, which was launched just weeks before we entered a national lockdown last year and which is now entering full implementation.
0.856401
2,063
jy mag moontlik angstig, kwaad, depressief, onvolwaardig of skuldig voel, maar jy kan hierdie gevoelens oorkom deur jouself oor epilepsie in te lig.
epilepsy is the tendency to have recurrent seizures, which occur when there is an abnormal electrical discharge in the brain.
0.61407
1,535
hoewel dit 'n siekte is wat deur 'n virus veroorsaak word, word dit deur menslike optrede en gedrag versprei.
this may be a disease that is caused by a virus, but it is spread by human conduct and behaviour.
0.872718
865
ondoeltreffendheid en die hoë koste van netwerkdienste is n hindernis om sake in die land te doen.
inefficiency and the high cost of network services are an impediment to doing business in the country.
0.865397
3,026
baie mense wil nie wag totdat hulle getroud is voordat hulle seks het nie.
many people do not want to wait until they are married before having sex.
0.937238
1,273
as regering het ons n plig en n verantwoordelikheid om die nodige hulpbronne te voorsien om misdaad weens geslagsgebaseerde geweld hok te slaan.
as government, we have a duty and responsibility to devote the necessary resources to combat crimes of genderbased violence (gbv).
0.85262
2,611
na aanleiding van die uitbreek van die koronavirus pandemie (kovid19) en die beperkings tydens die grendeltyd is leer ders met baie uitdagings gekonfronteer.
more matshediso learners have been faced with many challenges as a result of the coronavirus disease (covid19) and the lockdown restrictions.
0.734102
2,211
onderhewig aan hierdie maatreëls het alle vervaardiging, mynbou, kon struksie, finansiële dienste, professionele en sakedienste, inligtingstegnologie, kommunikasiedienste, regerings dienste en mediadienste op 1 junie heropen.
subject to these measures, all manufacturing, mining, construction, financial services, professional and business services, information technology, com munications, government services and media services, reopened from 1 june.
0.88279
607
te midde van die erge ekonomiese terugslag weens die koronaviruspandemie, het staatsen maatskaplike indiensneming n belangrike stimulus vir werkskepping voorsien.
in the midst of the severe economic setback caused by the coronavirus disease pandemic, public and social employment has provided an important stimulus to job creation.
0.826359
2,486
ons het, met hul afsterwe, kampioene van die bewaring van ons land se erfenis en die geskiedenis van hul onder skeie volke verloor.
with their passing, we have lost champions of the preservation of our heritage, and revered custodians of the histories of their respective peoples.
0.806685
1,712
boere moet toesien dat hulle giftige plaagdoders weghou van waterbronne en stroompies af.
farmers must ensure that they keep toxic insecticides away from water sources and streams.
0.86472
3,713
maar die refrein was welbekend: hulle was op verskillende maniere gereed en kon bydra tot die ekonomie, onder meer as entrepreneurs, maar burokratiese rompslomp en 'n gebrek aan finansiering verhoed hulle om dit te doen.
but the refrain was familiar: they were ready and able to contribute to the economy in various ways, including as entrepreneurs, but bureaucratic red tape and lack of funding prevents them from doing so.
0.93116
151
vraag: wat moet ek doen as my baba gereeld huil?
question: if my baby cries often, what do i do?
0.748237
3,771
volgens die fonds se webwerf speel dit n kritieke rol om verandering moontlik te maak, gebaseer op navorsing, bewustheid en praktiese steun aan organisasies wat aktief in die stryd teen gggv is.
according to the fund’s website, it plays a critical role in making change happen, based on research, awareness and practical support to organisations actively engaged in the fight against gbvf.
0.889204
3,722
as jy ontwater, kan jou liggaam nie soos gewoonlik funksioneer nie.
when you are dehydrated, your body cannot function as usual.
0.88271
1,405
die departement van gesondheid het 346 staatsgesondheidsfasiliteite wat dienste vir die veilige beëindiging van swangerskappe verskaf, voeg hy by.
the department of health has 346 public health facilities that provide safe termination of pregnancy services, he adds.
0.853813
3,185
moenie ophou om medisyne te neem tensy n gesondheidsorgpraktisyn vir jou so sê nie en moet nooit medisyne met enigiemand te deel nie.
do not stop taking medication unless a healthcare practitioner tells you to and never share medication with anyone.
0.848159
731
die eenheid sal kor rupsiesake na die staat se teenkorrupsietaakmag verwys en opvolg met depar temente om seker te maak dat kriminele sake waarby staatsamptenare betrokke is, tot dissiplinêre aksie lei.
the unit will refer corruption cases to government’s anticorruption task team and follow up with departments to ensure criminal cases involving public servants translate into disciplinary cases.
0.816397
2,424
v: voorkom die entstof heeltemal dat jy kovid19 kry?
q: does the vaccine completely prevent covid19 infection?
0.790027
2,413
maar ons werk hard daaraan om dit die hoof te bied.
but we are working hard to overcome them.
0.73321
3,450
die inisiatief, wat saamval met toerismemaand, maak gebruik van ses spanne wat uit die townships van them balethu en pacaltsdorp gekies is om gasheer te wees vir oorsese toeriste deur 'n drie gangmaaltyd voor te berei en te bedien.
the project is being implemented by the independent development trust (idt) on behalf of the northern cape provincial department of health at a cost of about r150 million and is expected to open soon.
0.670159
23
mens wat kos koop wat op die btwvrye lysie is, kry n bietjie meer waarde vir hul geld, wat hulle help om voedsame kos op die tafel te sit.
people who buy food off the zerorated list can get a little more for their money, which helps them to put nutritious food on the table.
0.844687
3,437
gespesialiseerde kort gefokusde kursusse in vaardighede waaraan werkgewers tans ’n behoefte het, word gereël.
specialised short focused courses in skills that employers need now will be organ ised.
0.788765
158
sy moes gevolglik elke twee weke n bloedoortapping ondergaan.
as a result, she had to have blood transfusions every two weeks.
0.807471
1,748
ons kan die betreklik lae aantal sterftes in ons land toeskryf aan die ervaring en toewyding van ons gesondheidswerkers en die dringende maatreëls wat ons getref het om die kapasiteit van ons gesondheidstelsel op te bou.
we owe the relatively low number of deaths in our country to the experience and dedication of our health professionals and the urgent measures we have taken to build the capacity of our health system.
0.884822
861
dit gaan die hawe heeltemal van gedaante laat verwissel en sy kapasiteit vir die hantering van skeepshou ers verhoog van 2.9 miljoen eenhede tot meer as 11 mil joen eenhede.
this will completely transform the port, expanding its capacity for container handling from 2.9 million units to more than 11 million units.
0.862551
1,840
hierdie gebeure toon ook hoe vasberade sommige mense is om ons te verdeel, en hoe ons alles in die stryd moet werp om hulle te weer staan.
these events also demonstrate how determined some people are to divide us, and how we need to do everything we can to resist them.
0.881022
2,206
sy het 'n rukkie by 'n supermark gewerk, maar toe het brandbestryding haar aandag getrek.
she worked at a supermarket for a while, but then firefighting caught her eye.
0.823708
902
hulle geduld en vasberadenheid is nou beloon, want hulle keer terug na hulle gesinne toe.
now their patience and fortitude has been rewarded, because they are returning to their families.
0.812353
352
die kommis sie kan slagoffers ook vir sielkundige ondersteuning verwys.
it is also able to refer victims for psychological support.
0.795954
1,230
dit was na aanleiding van n soeondersoek wat n aantal ongerymdhede ontbloot het, waaronder n voorafbetaling aan die maatskappye deur die departement van openbare werke en infrastruktuur.
this followed an investigation by the siu that uncovered a number of irregularities, including a prepayment to the companies by the department of public works and infrastructure.
0.840511
2,846
ondanks die betreklike klein hoeveelheid, het deskundiges se menings en internasionale ervaring, aangedui dat infeksies eksponensieel gaan styg.
despite the relatively low number, expert opinion and international experience indicated that infec tions would rise exponentially.
0.876856
444
die voedingstowwe wat uit die eierdoppe kom sal goed wees vir die plante.
they will benefit from the nutrients released from the shell.
0.682917
3,717
dit is n verpletterende terugslag dat die mans en vroue wat dié edelste en heiligste plig uitvoer, self siek word en sterf.
that the men and women carrying out this most noble and sacred of duties are themselves falling ill and dying is a devastating blow.
0.801349
754
ons het, ten einde n geko ördineerde en volhoubare strategie te ontwikkel, oor eengekom om in die ko mende jaar n presidensiële spitsberaad oor grond te hou.
to develop a coordinated and sustainable strategy, we have agreed to hold a presidential land summit in the next year.
0.760255
1,737
die huidige status en posisie van vroue in suidafrika is heeltemal anders as wat ons ma's en ouma's in 1956 in die gesig moes staar.
the status and position of women in south africa today is vastly different to that faced by our mothers and grandmothers in 1956. we have come a long way in realising a south africa that is nonracial, nonsexist, democratic, prosperous and free.
0.787581
923
direkteursgeneraal en pro vinsiale departementshoofde word veral hierdeur geraak.
directorsgeneral (dgs) and provincial heads of departments (hods) are particularly affected.
0.721138
1,666
vraag: ek borsvoed, maar my baba is nie tevrede daarmee nie.
question: i am giving breastmilk, but the baby is not satisfied.
0.803486
3,760
dié gedeelte van die verslag sit uiteen hoe verskeie staatsinstellings geïnfiltreer, geplunder en ernstig benadeel is.
this part of the report details how several public institutions were infiltrated, looted and severely damaged.
0.842775
2,656
ek sal voorsitter wees van 'n nasionale opdragraad om alle aspekte van ons nasionale reaksie te koördineer.
i will be chairing a national command council to coordinate all aspects of our national response.
0.89706
311
ons het steun aan klein ondernemings verleen in die vorm van skuldver ligting, finansiering en die uitstel van belastingbetaling, sowel as ander hulpmiddels.
we provided relief to small businesses in the form of debt relief, finance, tax payment deferrals and other instruments.
0.877332
1,375
die uitwerking op mense se materiële omstandighede sal ingrypend wees, selfs terwyl ons die ekonomie geleidelik ontsluit.
even as we gradually open up the economy, the impact on people’s material conditions will be severe.
0.72327
548
sake wat die sdk na departemente verwys vir ondersoek sluit die vol gende in: staatsamptenare wat ekstra werk doen vir geld sonder toestemming van die departemente; onverklaarde belangebot sings; onetiese gedrag.
cases the psc refers to departments for investigation, include: public servants doing extra work for money without consent of the departments undeclared conflicts of interests, and unethical behaviour.
0.854904
2,519
"gekleurde pasiënte word benadeel deur die kleiner aan tal geregistreerde skenkers vanuit die swart, gekleurde en indiërbevolkingsgroepe," sê mokomele.
sadly, many who could benefit from this procedure do not get the treatment they need because finding a donor with a similar tissue type is difficult.
0.610905
1,746
ons moet geslagsgebaseerde geweld stop voor dit begin.
we have to prevent gbv before it happens.
0.647675
2,631
breedvoerige werk is onderweg om basiese dienste in verskeie dele van kzn te herstel.
extensive work is under way to restore basic services to various areas in kzn.
0.846723
2,970
ons het die verbetering van die doeltreffendheid van ons hawens as deel van operasie vulindlela n prioriteit gemaak en fokus daarop om trans net, een van ons waardevolle staatsbeheerde onderne mings, te herbou.
we have made improving the efficiency of our ports a priority of operation vulindlela and have focused on rebuilding transnet, which is one of our valued stateowned enterprises.
0.880811
1,835
dit was louis pasteur wat gesê het dat rykdom die voorbereide gees bevoordeel.
it was louis pasteur who said that fortune favours the prepared mind.
0.8809
306
"as ons die publiek vra om aan begrotingsprosesse deel te neem en hulle het nie kennis daarvan nie, kan hulle nie gehalte insette lewer nie.
"if we ask the public to participate in budgetary processes and they come from a position of not knowing, they cannot make quality inputs.
0.848873
287
dié jongmense het hulle idees in optrede omgeskakel.
these young people have turned their ideas into action.
0.790389
694
sedert die uitbreek van die virus aangemeld is, het ons opgetree om maatreëls vir sifting en inperking in plek te stel.
since the outbreak was first reported we have acted to put screening and containment measures in place.
0.823643
308
dié wet stel ook dat seksuele oortredings teen mense wat geestelik gestremd is op die nasionale register vir seksoortreders (nrso) aangeteken moet word.
this act also states that sexual offences against persons who are mentally disabled must be recorded in the national register of sex offenders.
0.814621
2,784
sy moes breinsjirurgie ondergaan om n litteken op haar brein te verwyder.
she had to have brain surgery to remove a scar on her brain.
0.830133
1,756
israel, palestina word gevra om suidafrika na te boots deur vrede na te streef vukuzenzele unnamed ons ervaring van ons land se demokra tiese oorgang is n les oor die mag van em patie, onderhandeling en kompromie.
israel, palestine urged to emulate sa by pursuing peace vukuzenzele unnamed our experience with the democratic transition is a lesson about the power of empathy, negotiation and compromise.
0.85923
1,927
verbeterde belastinginvordering ondersteun herstel en groei vukuzenzele unnamed die suidafrikaanse inkomstediens (said) het onlangs in sy voorlopige belastinginvorderingsverslag aangekondig dat dit oor die r1,5 biljoen tussen april 2021 en maart 2022 ingevorder het.
improved tax revenue supports recovery and growth vukuzenzele unnamed recently, the south african revenue service (sars) announced in its preliminary tax revenue collection outcome that it had collected over r1.5 trillion between april 2021 and march 2022. this a 25% improvement over the previous year and a 15% increase over the last year prior to the covid19 pandemic.
0.866137
2,921
deur die gebruik van die ent stof sien ons n groot afname in kovid19sterftes by bejaardes in verskeie lande.
through the use of the vaccine, there has been a huge drop in covid19 deaths in the elderly in several countries.
0.865574
2,409
358 fasiliteite is in die weskaap geïdentifi seer, wat meer as 27 500 beddens verteenwoordig.
358 facilities have been identified in the western cape, repre senting over 27 500 beds.
0.837951
749
geen entstof bied 100% bes kerming nie.
no vaccine provides 100% protection.
0.773676
1,590
gov.
gov.
1
1,170
mans moet hul vrouens en meisies respekteer en begryp dat om in n intieme verhouding te wees, nooit huishoudelike geweld regverdig nie.
men must respect their wives and girlfriends and understand that being in an intimate partner relationship is never a justification for domestic violence.
0.871125
2,628