sentence1
stringlengths 4
195
| sentence2
stringlengths 2
197
| guid
int64 0
2.43k
| lang1
stringclasses 1
value | lang2
stringclasses 23
values |
---|---|---|---|---|
So 'n man kan mens nie vertrou nie. | Zo’n man kan men niet vertrouwen. | 311 | af | nl |
Ek hou van sport. | Ik hou van sport. | 178 | af | nl |
Moet nie so na my kyk nie! | Je moet niet zo naar mij kijken! | 374 | af | nl |
Skryf hy briewe in Engels? | Schrijft hij brieven in het Engels? | 668 | af | nl |
Dit is die stad waar hy gebore is. | Dit is de stad waar hij geboren is. | 1,030 | af | nl |
Hy is in my pad. | Hij staat me in de weg. | 718 | af | nl |
Hoeveel eiendom besit die verhuurder? | Hoeveel eigendom bezit de verhuurder? | 924 | af | nl |
Gesondheid! | Gezondheid! | 280 | af | nl |
Tom het die cola gedrink. | Tom heeft de cola gedronken. | 491 | af | nl |
Ek berig hom deur middel van 'n sms dat hy so spoedig moontlik sy werk moes staak. | Ik berichtte hem door middel van een sms dat hij zo spoedig mogelijk zijn werk moest staken. | 441 | af | nl |
Daar is hy. | Daar is hij. | 246 | af | nl |
Ek het betaalde verlof. | Ik heb betaald verlof. | 729 | af | nl |
Ek was bekommerd oor hom. | Ik maakte me zorgen over hem. | 972 | af | nl |
Ek is al gewoond daaraan teen nou. | Ik ben er nu aan gewend. | 515 | af | nl |
Twee honde veg vir 'n been, en die derde hardloop daarmee weg. | Als twee honden vechten om een been, loopt de derde ermee heen. | 662 | af | nl |
Wat sal gebeur, sal gebeur. | Wat zal gebeuren, zal gebeuren. | 1,075 | af | nl |
Op die westelike front alles stil. | Niets nieuws in het westen. | 163 | af | nl |
Die kok sit in die kombuis. | De kok zit in de keuken. | 487 | af | nl |
Swem verbode. | Verboden te zwemmen! | 587 | af | nl |
Soek die kat. | Zoek de kat. | 609 | af | nl |
"Hoe oud is jy?" "Ek is sestien." | "Hoe oud ben je?" "Ik ben zestien." | 166 | af | nl |
Hallo! | Hallo. | 2 | af | nl |
Dit is warm vandag. | Het is warm vandaag. | 209 | af | nl |
Ek gaan strand toe. | Idę na plażę. | 20 | af | pl |
Ek het 'n kat en 'n hond. Die kat is swart en die hond is wit. | Mam kota i psa. Kot jest czarny, a pies biały. | 11 | af | pl |
Ek sien niks. | Nic nie widzę. | 12 | af | pl |
Die stad slaap. | Miasto śpi. | 19 | af | pl |
Ek eet sop. | Jem zupę. | 21 | af | pl |
Ek verstaan nou. | Teraz rozumiem. | 16 | af | pl |
Ek praat geen Japannees nie. | Nie mówię po japońsku. | 2 | af | pl |
Dis nie normaal nie. | To nie jest normalne! | 15 | af | pl |
Baie dankie! | Bardzo dziękuję! | 7 | af | pl |
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree. | Wszystkie istoty ludzkie rodzą się wolne i równe w godności i prawach. Są one obdarzone rozumem i sumieniem oraz powinny postępować w stosunku do siebie wzajemnie w duchu braterstwa. | 1 | af | pl |
Ek weet nie. | Nie wiem. | 0 | af | pl |
Hy is Taro se broer. | On jest bratem Taro. | 6 | af | pl |
Die oorsaak van die brand was onbekend. | Przyczyna pożaru była nieznana. | 13 | af | pl |
Tom en Mary is baie besig. | Tom i Mary są bardzo zajęci. | 18 | af | pl |
Gesondheid! | Na zdrowie! | 14 | af | pl |
Dankie! | Dziękuję! | 9 | af | pl |
Baie dankie! | Dziękuję bardzo! | 10 | af | pl |
Felipe het twee motors en een motorfiets. | Felipe tem dois carros e uma moto. | 39 | af | pt |
Sy hou van katte. | Ela gosta de gatos. | 80 | af | pt |
Ek het twee katte. | Tenho dois gatos. | 72 | af | pt |
Dit was baie mooi. | Era muito bonito. | 44 | af | pt |
Julle werk te veel. | Vocês trabalham demais. | 61 | af | pt |
My perd is swart. | O meu cavalo é negro. | 69 | af | pt |
Ek ken hom nie. | Eu não o conheço. | 15 | af | pt |
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree. | Todos os seres humanos nascem livres e iguais em dignidade e direitos. Eles são dotados de razão e consciência e devem agir com os outros com um espírito de fraternidade. | 4 | af | pt |
Hy is Taro se broer. | Ele é irmão de Taro. | 14 | af | pt |
My rok is te lank. | Minha saia é larga demais. | 53 | af | pt |
Die Titanic het gesink op haar eerste vaart. Sy was 'n groot skip. | O Titanic afundou na sua primeira viagem. Era um navio enorme. | 29 | af | pt |
Baie dankie! | Muito obrigado! | 9 | af | pt |
Ons kat is in die kombuis. | Nosso gato está na cozinha. | 33 | af | pt |
Baie dankie! | Muito obrigada! | 10 | af | pt |
Julle werk te veel. | Trabalham demais. | 60 | af | pt |
Ek het n nuwe hoed gekoom om vir my suster te gee. | Eu comprei um chapéu novo para minha irmã. | 68 | af | pt |
Ek werk hier. | Eu trabalho aqui. | 23 | af | pt |
Hy is sterk. | Ele é forte. | 6 | af | pt |
Dit is makliker om iets te sê as om iets te doen. | É mais fácil falar do que fazer. | 67 | af | pt |
Jou bloed is rooi. | Seu sangue é vermelho. | 73 | af | pt |
Kom hier! | Vem aqui! | 48 | af | pt |
Ek wil dans. | Quero dançar. | 50 | af | pt |
Die trein kom! | O comboio está a chegar! | 85 | af | pt |
Hallo! | Olá! | 13 | af | pt |
Het u vuurhoutjies? | Você tem fósforo? | 63 | af | pt |
Ek het 'n hond. | Eu tenho um cachorro. | 21 | af | pt |
Hoeveel letters is daar in die alfabet? | Quantas letras há no alfabeto? | 52 | af | pt |
Wees hoflik teenoor jou ouers. | Seja educado com seus pais. | 62 | af | pt |
Ek het 'n kat en 'n hond. Die kat is swart en die hond is wit. | Eu tenho um gato e um cachorro. O gato é preto e o cachorro é branco. | 28 | af | pt |
Die hond is dood. | O cachorro está morto. | 36 | af | pt |
Dit is duur om in Japan te woon. | É caro viver no Japão. | 66 | af | pt |
Wat 'n hoofpyn! | Que dor de cabeça! | 84 | af | pt |
My ouer suster speel goed kitaar. | Minha irmã mais velha toca bem violão. | 5 | af | pt |
Van wanneer af? | Desde quando? | 40 | af | pt |
Baie boere het hulle plase verloor. | Muitos agricultores perderam suas fazendas. | 87 | af | pt |
'n Paar maande terug het 'n pa sy twee kinders dood geskiet. | Há alguns meses atrás um pai matou a tiros seus dois filhos. | 89 | af | pt |
Het u vuurhoutjies? | O senhor tem fósforo? | 64 | af | pt |
Die hond is in die huis. | O cachorro está na casa. | 31 | af | pt |
Het julle gehoor wat hulle gesê het? | Vocês ouviram o que elas disseram? | 93 | af | pt |
Ons gedrag is merendeels aangeleerd. | A maior parte do nosso comportamento é aprendido. | 3 | af | pt |
Kan ek u 'n voorstel maak? | Posso fazer-lhe uma proposta? | 41 | af | pt |
Hy is my broer. | Ele é meu irmão. | 1 | af | pt |
Ek is 'n vry man. | Sou um homem livre. | 8 | af | pt |
Jy is stout. | Você é malcriado. | 22 | af | pt |
Glo my dat ek u wou help. | Acredite, eu queria lhe ajudar. | 59 | af | pt |
Hy is 'n onderwyser. | Ele é professor. | 20 | af | pt |
Ek dink nie Tom sou omgee nie. | Acho que Tom não se importaria. | 76 | af | pt |
Die hond is dood. | O cachorro está sem vida. | 37 | af | pt |
Waar is die ingang? | Onde é a entrada? | 56 | af | pt |
Sysko beplan om Microsoft te koop. | Sysko está planejando comprar a Microsoft. | 17 | af | pt |
Dis onmoontlik. | É impossível. | 18 | af | pt |
Kan ek jou 'n voorstel maak? | Posso fazer-te uma proposta? | 90 | af | pt |
Ek gaan strand toe. | Eu vou á praia. | 92 | af | pt |
Ek is lief vir my ma. | Amo minha mãe. | 19 | af | pt |
Kom hier! | Venha aqui! | 42 | af | pt |
Kom hier! | Venham aqui! | 79 | af | pt |
Ek werk. | Eu estou trabalhando. | 30 | af | pt |
Roosblare is baie sag. | Pétalas de rosas são muito suaves. | 43 | af | pt |
Wie ook al één lewe red, red die wêreld in sy geheel. | Quem salva uma vida, salva o mundo inteiro. | 82 | af | pt |
"Dankie." "Jy is welkom." | "Obrigado." "De nada." | 11 | af | pt |